Waterkloof Accommodation at Lemon Lane Bed & Breakfast | TravelGround
+41

Lemon Lane Bed & Breakfast

B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Lemon Lane Bed & Breakfast
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Reinette V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette V

Great location and value for money.

Lemon Lane has been perfect for our needs - close to Brooklyn Centre. Very safe and well equipped. The owner went out of her way to accommodate us, thank you for that! It will definitely be our home away from our home in Pretoria.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik ligging en waarde vir geld.

Lemon Lane is perfek vir ons behoeftes gewees - naby aan Brooklynsentrum. Baie veilig en goed toegerus. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, baie dankie daarvoor! Dit sal beslis ons huis weg van ons huis in Pretoria word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Dankie Reinette.
Ek waardeer julle mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke oulike gaste soos julle hier te ontvang.
Ek sien uit na 'n volgende keer.
Groete
Annamarie

Lemon Lane Bed & Breakfast
Renée D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renée D
With spouse/partner

Fantasties! Uiters gasvry.

Annamarie is 'n baie vriendelike gasvrou. Ons het twee nagte oorgebly en die eenheid is alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Baie skoon en netjies, lekker sentraal en ons het veilig gevoel. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Hi Renee
Dankie vir die mooi terugvoer. Dit is julle wat so oulik is en daarom is dit maklik om julle te bedien.
Ek hoop ek sien julle weer in die nabye toekoms.
Mooi bly
Annamarie
Lemon Lane

Lemon Lane Bed & Breakfast
Freda M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freda M

Aangenaam en stylvol.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Jerrie C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerrie C

Die eenhede is baie netjies en stylvol ingerig en is in 'n baie stil area geleë.

Ons was baie hartlik ontvang en was aangenaam verras met die netjiese kamers en vriendelike dame aan diens. Annemarie het ons hartlik ontvang en altyd laat tuis voel. Ons het baie lekker gebly en saans was die area baie stil gewees. Ons sal dit inderdaad aanbeveel by vriende en familie wat Pretoria besoek en in 'n gastehuis wil tuis gaan.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit.
Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Annamarie

Lemon Lane Bed & Breakfast
Ingrid V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ingrid V
With spouse/partner

Slept soundly, good meals - every great, thank you.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker geslaap, geëet - als goed dankie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Dankie Ingrid.

Hoop ek sien jul weer.

Geniet die naweek.

Baie groete.

Annamarie
Lemon Lane B & B

Lemon Lane Bed & Breakfast
Samuel O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Samuel O
With spouse/partner

Good location for our UP rez reunion.

We were looking for a B&B of a decent standard close to the University of Pretoria. Lemon Lane B&B is close to the restaurants and shops in Brooklyn Crescent. The owners are very friendly, helpful, and considerate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Goeie ligging vir ons UP-koshuisreunie.

Ons was op soek na 'n B&B van goeie standaard wat redelik veilig en naby die Universiteit van Pretoria was. Lemon Lane B&B is naby Brooklynsirkel se restaurante en winkels. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en bedagsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fred L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fred L
With spouse/partner

Baie goed.

Goeie ligging in Pretoria en maklik bereikbaar.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Hullo julle 2 liewe mense. Altyd baie lekker om julle hier te ontvang. Mooi bly tot volgende keer.
Annamarie

Lemon Lane Bed & Breakfast
Adri K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri K
With friends

Clean, safe and peaceful place.

We had a lovely stay. Felt very welcome on arrival with a lovely welcome gift. Beautiful garden and breakfast of outstanding quality. Not to mention Bella's hospitality. I will definitely stay here again when next I'm in PTA.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilige en rustige plekkie.

Ons het heerlik gebly. Baie welkom gevoel met ons aankoms met lekker welkom geskenkie. Pragtige tuin en ontbyt van hoogstaande gehalte. Om nie van Bella se gasvryheid te praat nie. Ek sal vir seker weer hier gaan bly as ek PTA toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Hi Adri, dis ek wat vir julle moet dankie sê. Julle was sulke oulike gaste! Dis een wonderlike voordeel van 'n gastehuis. As dit nie was dat jul hier gebly het nie, sou ek jul nooit ontmoet het nie.
Mooi bly, groete.
Annamarie

Lemon Lane Bed & Breakfast
Nelmarie V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmarie V
Family with teenagers

Wow! Most fantastic accommodation!

It was the loveliest break for us as a family. Attention to detail, eg. fresh milk in fridge for coffee and the heated room when we arrived made us feel special! Annemarie is the perfect hostess and I can strongly recommend Lemon Lane!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow! Mees fantastiese verblyf!

Dit was die heerlikste verblyftydperk vir ons as gesin! Aandag aan spesiale detail bv. vars melk in yskas vir koffie asook verhitte kamer toe ons laat inkom het ons baie spesiaal laat voel! Annemarie is die perfekte gasvrou en ek sal Lemon Lane ten sterkste aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

Hi Nelmari,
Dankie vir die baie mooi woorde. Dit is net 'n voorreg om so 'n vrolike, oulike familie te kon huisves. Sien julle volgende keer weer. Sterkte met die toetsings en keuringsprosesse. Groete, Annamarie

Lemon Lane Bed & Breakfast
Lynette D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette D
Family with teenagers

Skoon netjies en goeie area.

Baie dankie vir die oornag verblyf. Als was baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt, mooi tuin.

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

So baie dankie, Lynette. Hoop dit het goed gegaan met die skaak. Kom maak gerus weer 'n draai by Lemon Lane en vertel vir jullle vriende as jy nie omgee nie. Sal kyk wat ek kan doen met die ontwikkelingsgrond.
Groete
Annamarie

Lemon Lane Bed & Breakfast
Beverley Joyce M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley Joyce M

Excellent all round.

Excellent accommodation near all amenities. Annemarie is a fantastic hostess!

Lemon Lane Bed & Breakfast's response

You are very sweet, thank you for staying at Lemon Lane and we hope to see you soon.

Annamarie,
Lemon lane B & B

Lemon Lane Bed & Breakfast
Sumien V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumien V
Individual traveler

Alles was perfek, verblyf puik, ontbyt 5-ster, area veilig, diens baie goed en baie behulpsaam met vervoer-reëlings.

Die diens by Lemon Lane tree was "amazing". Die kamer alles was so netjies en gerieflik. Ek kom van die Kaap so die veiligheid was vir my 'n bekommernis, maar dit was baie veilig. Die atmosfeer is rustig en ontspanne. Grace maak die beste ontbyt! Dankie Grace! En dankie Annemarie en Willie vir wonderlike diens.

Fred L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fred L
With spouse/partner

Vriendelik ontvang. Het seker gemaak dat alles in orde was.

Goeie verblyf en ondersteuning vir my eggenote wat swaksiende is.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address:  320 Albert street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWU2Zjc2LWVmMmItNGZhOC04N2U1LTcyZGQ4ZjFlN2ExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 13 5 1 5 320 Albert street Waterkloof 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -25.77890233584 28.241333988617
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com