Great Brak River Accommodation at Lent @ Grootbrak | TravelGround
+20

Lent @ Grootbrak

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Lent @ Grootbrak
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Roberta F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roberta F
With friends

Very comfortable: service, room, environment, location.

The place is very neat and spacious. We just loved the deck! Everything was in order and it catered for all our needs.

Lent @ Grootbrak's response

It was great meeting you all. I will gladly welcome you back. So glad you enjoyed your stay and thank you for your positive feedback.
Kind regards,
Colette

Lent @ Grootbrak
Debbie H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie H
With spouse/partner

Fantasties.

Die verblyf was goed en sal beslis weer bespreek.

Lent @ Grootbrak's response

Debbie, ek is baie bly as julle julle verblyf geniet het,
Ek sien dan uit om julle weer te sien!

Lent @ Grootbrak
Marthina O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthina O
With spouse/partner

Ongelooflike plek.

Wow, is al wat ek kan sê. Ek en my man het saam met sy ouers hier gebly vir 'n naweek. Ons was in die area vir die George Motorskou. Die huisie is ongelooflik netjies en daar is alles waaraan jy moontlik kan dink. Bo en behalwe dit alles is jy omring met die natuur en ons was bevoorreg genoeg om die skaam Knysnaloerie reg voor die huis te sien. Die eienaars is soos 'n vars lentebriesie. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek aan enige iemand aanbeveel.

Lent @ Grootbrak's response

Thina, ek is baie bly as julle julle tydjie by Lent@Grootbrak geniet het. Julle is altyd weer welkom!
Vriendelike groete,
Colette

Lent @ Grootbrak
Leandri S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri S
With spouse/partner

Incredibly beautiful and peaceful!

Friendly welcome and neat accommodation. Quiet and peaceful. Breathtaking nature around you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik mooi en rustig!

Vriendelike ontvangs en baie netjiese verblyf. Stil en rustig. Asemrowende natuur reg rondom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lent @ Grootbrak's response

Ek is so bly julle het julle verblyf geniet, Leandri. Julle is altyd weer welkom.
Vriendelike groete
Colette
Lent@Grootbrak

Lent @ Grootbrak
Jaco J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco J
Family with teenagers

Very peaceful and quiet.

It was lovely staying here. We got good service. The neighbourhood is very quiet, the birds came right up to the house. Definitely a place to recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en stil,

Dit was heerlik om daar te kuier, goeie diens ontvang. Buurt is baie stil, voëls tot by die huis gekom so rustig. Definitief 'n plek om aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lent @ Grootbrak's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Jaco. Kom gerus weer.

Lent @ Grootbrak
Cornie P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornie P
On business

'n Baie mooi, skoon, gerieflike en rustige plek. Gasvrye en vriendelike eienaars.

Ons was wel op 'n sakereis, maar dit het by Lent@Grootbrak vir ons soos vakansie gevoel. Ons het tuis gevoel die oomblik toe ons daar aankom en die pragtige natuurskoon, mooi en gerieflike verblyf met al sy fasiliteite sien.

Lent @ Grootbrak's response

Baie dankie vir julle terugvoer, Cornie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.

Lent @ Grootbrak
Henry G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry G
Family with young children

Breathtaking.

We had a great time at Lent. Rooms were perfect and we couldn't have asked for more. Colette and husband are lovely people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was asemrowend.

Ons het 'n wonderlikke tyd gehad by Lent. Die kamers was net perfek en ons kon nie vir meer gevra get nie. Die tyd was fantasies. Colette en haar man is lieflike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lent @ Grootbrak's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Henry. Julle is altyd weer welkom!

Lent @ Grootbrak
was R975
From R829
per night (for 4 people)
was R975
From R829
per night (for 4 people)
was R975
From R829
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Voorbrugweg, Groot Brakrivier, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbAHXs2zSI6EqVyw6IaLCdmN4PNjpa6RTe9YitGhN5SSBktyYr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R975, now From R829  per night (for 4 people) 7 5 1 5 24 Voorbrugweg Groot Brakrivier 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.040034950484 22.226662592521
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com