The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leopard Tree Guest Village | TravelGround
+5

Leopard Tree Guest Village

Self Catering

Review Summary

3.7 out of 5from 9 reviews for Leopard Tree Guest Village
Cleanliness
4.0/5
Service
3.8/5
Location
3.6/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.3/5
Ruan S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan S
Individual traveler

Vriendelik en netjies.

My baie gehelp aangesien ek eers 22:00 die aand kon inklok. Verder was dit netjies en mooi skoon.

Leopard Tree Guest Village 's response

Baie dankie Ruan vir die mooi terugvoering, ons waardeer!
groete

Leopard Tree Guest Village
Coert V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Coert V
With spouse/partner

Goed ontvang, maar maar te duur vir wat mens kry.

Het nie eers grasdak met swembad met oog gesien terwyl ons daar was nie, foto misleidend van werklike gastehuis.

Trevor D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Trevor D
Individual traveler

Adequate and satisfactory accommodation.

See stars.

Attie H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Attie H
With spouse/partner

Bad!

What a shock and disappointment when arrived. We slept at 4 places during our trip (all booked through the website), of which Leopard Tree Guest Village was the most expensive and by far the worst! We booked 2 beds. Our booking showed one bedroom en-suite and kitchen for 2 people. There was a double bed in with a sad mattress (we kept rolling towards the middle). The owner asked the worker to bring another set of towels as there was only one set in the unit. What he advertises as a well-equipped kitchen is a bar fridge and microwave. There is a small counter in the room with 1 plate and cutlery for 1 person, 2 water glasses and 2 cups. The kettle's cord is too short, if you want to boil water, you'll have to put the kettle on the floor. When I asked for another plate and cutlery, the lady said she would have to ask the owner since the unit we are in is used for single people only. She later brought us another plate. There are no bowls or anything to cook with or to cook food in the microwave. There is also no sink, you have to fetch water for the kettle in the bathroom and there is no place to wash your dishes. The TV has a lot of channels, but the sound was so weak that we couldn't watch it. There was no trash can in the bathroom. Very poor accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak!

Wat 'n skok en teleurstelling toe ons daar instap. Ons het met ons trippie by 4 plekke (wat ons deur die webtuiste bespreek het) oorgeslaap, waarvan Leopard Tree Guest Village die duurste en by verre die swakste was! Ons het slaapplek vir 2 bespreek. Ons bespreking het gewys one bedroom en-suite and kitchen vir 2 persone. Daar was 'n dubbelbed in met 'n swak matras (ons het na die middel gerol). Die eienaar het die werkster gevra om nog 'n stel handdoeke te bring, aangesien daar net 1 stel in die eenheid was. Wat hy as goed toegeruste kombuis adverteer is 'n kroegyskassie en mikrogolfoond. Daar is 'n klein bladjie in die kamer met 1 bord en eetgerei vir 1 persoon, 2 waterglase en 2 bekers. Die ketel se koord is te kort, as jy wil water kook moet jy die ketel op die grond neersit. Toe ek gaan vra vir nog 'n bord en eetgerei het die dame gesê sy sal die eienaar moet vra aangesien die eenheid waarin ons is, gebruik word vir slegs enkelpersone. Sy het later vir ons nog 'n bord gebring. Daar is geen bakke of iets om kosse in mikrogolf mee gaar te maak of op te warm nie. Daar is ook nie 'n wasbak nie, jy moet water vir ketel in die badkamer gaan haal en geen plek om jou skottelgoed te was nie. Die TV het heelwat kanale, maar die klank was so swak dat ons nie kon kyk nie. Daar was geen asblik in die badkamer nie. Uiters swak verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meyer D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meyer D
Individual traveler

Baie lekker oorgeslaap. Alles was in orde.

Alles het gewerk, nl. lugversorger, yskas, behalwe toilet wat bly loop het en ek moes die kraantjie toedraai en as ek dit gebruik het weer oopdraai sodat bak kan vol loop. Verder niks sleg nie.

Leopard Tree Guest Village 's response

Dr. Meyer, baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer!
Ons herstel dadelik die probleem.

Vriendelike groete
Ina

Leopard Tree Guest Village
Dieter N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dieter N
On business

Baie lekker gebly, netjies, skoon en veilige parkering.

Baie lekker gebly, nettjies, skoon en veilige parkering.

Leopard Tree Guest Village 's response

Dankie Dieter, Ons waardeer die terugvoering baie! Ons gee dit graag deur aan ons skoonmakers!

Vriendelike Groete
Ina

Leopard Tree Guest Village
Flo S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Flo S
With friends

The accommodation is of a very high standard.

We loved our stay here - having the pool was great. Unfortunately there was a very unpleasant smell coming from some of the drains in the section that we stayed in.

Leopard Tree Guest Village 's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Jammer vir die rioolreuk, ons maak daadwerklik werk daarvan!

Vriendelike Groete
Ina

Leopard Tree Guest Village
Amelia B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Amelia B
With spouse/partner

Neat, quiet stay!

Very friendly welcome by the hostess. Lovely, cool unit with air conditioning and everything we needed!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, rustige verblyf!

Baie vriendelike verwelkoming deur die gasvrou. Heerlike, koel slaap-eenheid met lugreëling en alles wat ons nodig gehad het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopard Tree Guest Village 's response

Liewe gaste, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sal dit ook so deurgee aan ons personeel.
Vriendelike groete
Leopardtree Guest Village

Leopard Tree Guest Village
Pierre L - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pierre L
With spouse/partner

Value for money, but there was street noise during the night.

The thunder disturbed the electricity and there was no one to repair it. Other than that it was totally acceptable with a question mark for security. A lot of noise from the street during the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld, maar daar was geraas in die straat gedurende die nag.

Die donderweer het die elektrisiteit ontwrig en daar was niemand op die perseel om die ontwrigting te herstel nie. Andersins was dit heel aanvaarbaar met 'n vraagteken oor sekuriteit. Heelwat geraas in die nag in die straat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 100
per night, for 2 ppl
From
From R1 100
per night, for 2 ppl
From
R1 100
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 70 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 45 Visser Street, Groblershoop, 8850, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OWI0M2UwLWE3Y2UtNGVkYy05Zjg3LWYzYzY4NDY2NGFjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night, for 2 ppl 9 5 1 4 45 Visser Street Groblershoop 8850 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.897118859692 21.983020388886
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!