The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leopard's Lair Bush Lodge | TravelGround
+43

Leopard's Lair Bush Lodge

Review Summary

4.9 out of 5from 21 reviews for Leopard's Lair Bush Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Eugene B - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene B
With spouse/partner

Luukse akkommodasie en alles wat gaste nodig het vir 'n lekker kuier in die Bosveld.

Het die wildrit geniet. Lekker naby 'n verskeidenheid eetplekke. Boma en swembad ideaal vir net rus en ontspan. Buitestort 'n lekke ondervinding.

Wessel L - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel L
With spouse/partner

Lekker naweek.

Sal die lodge definitief aanbeveel. Baie goeie diens en vriendelike personeel. Sal ons definitief weer sien.

Pieter V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With friends

5 Ster.

Luuks, natuurskoon en goeie diens.

Jean-louis D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-louis D
Individual traveler

Quiet, peaceful place, very comfortable rooms.

I was welcomed very nicely and professionally by the manager (Clare) everything was just right until my departure. Will definitely recommend.

Matebogo T - May 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Matebogo T
With friends

Hoedspruit is beautiful, the lodge is beautiful but can be cleaner, especially the rooms.

The security isn't very tight because other cars were tail gating to get in the premises, and since there is no security by the lodge, you never know who might just have access and also sharing of facilities, other guest were hogging appliances, you have to wait 4 hours to get your turn to braai meat or make food.

Revan P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Revan P
With spouse/partner

Beautiful, quiet accommodation.

Very quiet and secluded, easy to relax with amazing pool and Jacuzzi bathtub in the room. Well-stocked kitchen, great customer service.

Gideon D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon D
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Heerlike skuim bad. Omrede mens gemeenskaplike geriewe deel is dit nie ideaal vir absolute privaatheid.

Mynhardt D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mynhardt D
With spouse/partner

Puik.

Dit was ongelooflik lekker om ons wittebrood daar te hou. Baie rustig en eenkant, baie mooi kamers en geriewe en almal is so vriendelik en behulpsaam. Ons het ook elke oggend n heerlike ontbyt geniet wat vooraf gereël was, asook 'n wildsrit. Ons het selfs een oggend 'n luiperd voor die lodge gesien. Uitstekende waarde vir geld.

Bok V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bok V
On business

Was heerlik om by julle te kuier, baie skoon netjies en veilig.

Hoe lekker is dit om jou oggendkoffie te drink terwyl jy vir 'n pragtige koedoe staan en kyk. Skoon en baie netjies, met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Ons sal vir seker weer by julle kom oorbly.

Anica S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anica S
Family with young children

Heerlike wegbreek!

Ons kuier by Leopard's Lair was só lekker! Kamers is groot, mooi en netjies, met groot en netjiese badkamers en buitestorte. Spasie rondom die lodge is baie, met 'n mooi swembad reg langs die kampvuur. Kombuis was goed ingerig en ons het onsself sommer tuisgemaak. Ons gaan definitief weer!

Renier S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier S
Individual traveler

Ontspanne en vreedsaam!

Vriendelike diens, skoon kamers en gemaklike geriewe! Lekker gekuier langs die kampvuur.

Pieter G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter G
With friends

Uitstekende diens, gerieflike ligging en sommer net lekker!

Die kamers was skoon en gereed met ons aankoms. Diens was uitstekend, die opsionele ontbyt was smaaklik voorberei en baie goeie waarde vir geld. Clare was laataand beskikbaar om ons te help toe ons probleme ondervind het met die toegangskode van die hek na die Estate.

Kobus B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus B
With spouse/partner

Great plek met alles wat benodig is.

Ek sal graag weer daar wil gaan oorbly, maar die keer nie net vir een aand nie, sommer twee en meer. Die braai/boma is baie gesellig en 'n moet.

Sarie T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie T
Family with teenagers

Die ontvangs was aangenaam. Die kombuis het als gehad wat ons nodig het en die aand by die braai buite was heerlik.

Terwyl ons die aand buite geëet het, was daar 'n kolmuskeljaatkat wat tussen die bome beweeg het en dit het gesorg vir vermaak vir omtrent 25 min. Dit was wonderlik! Die buitestort was 'n belewenis.

Schalk L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk L
Individual traveler

Heerlike rustige bos atmosfeer.

Professioneel ontvang, kamer en fasiliteite uit die boonste rakke.

Cheryl K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl K

Lovely lodge and amazing hosts.

Loved the location, very safe and comfortable upmarket accommodation. Our hosts went out of their way to make us feel at home. Highly recommended.

Bok V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bok V
On business

Brilliant break away and value for money.

See stars.

Renier S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier S
Individual traveler

Hartlik, Kampvuur, stort onder die sterre.

Ek is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Fantastiese ligging en geriewe. Julle sien my verseker weer.

Brett B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brett B
Individual traveler

It was truly like staying in a piece of heaven, from the awesome accommodation to being submersed in nature. The owners went out of their way to ensure my stay was a truly memorable occasion.

The rooms were spacious and clean and offer everything you could wish for in a lodge and more (A spa bath, outdoor shower, veranda overlooking the bush to view game, lounge area). The staff were super friendly and helpful and went out of their way to make you feel at home. Cannot wait till I am back in the area to visit there again.

Bianca C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca C
On business

Beslis 'n baie aangename ondervinding!

Simeone en Anton is baie gasvry en het vir ons op kort kennisgewing 'n wildrit gereël, wat ek definitief sal aanbeveel. Met ons terugkeer die aand was daar 'n lekker vuur gemaak en die plek het letterlik alles tot in die fynste besonderhede. Lekker filterkoffie en die braaipacks het ons lewe gered en 'n trippie dorp toe gespaar. Ons sal definitief hulle weer besoek, die keer vir ontspanning!

Claudette T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudette T
With spouse/partner

Pragtige, rustige en baie skoon en netjiese verblyf.

Dit is 'n pragtige plek. Baie mooi binne en buite. So ontspannend. Die kamers binne is netjies en skoon. Ons het natuurlik die buite-shower vreeslik geniet. Die ontvangs was vriendelik en baie gaaf. Simone is die gasvrou daar. Sy is baie oulik. Ek sal al my familie en vriende soontoe verwys. Dankie dat ons julle pragtige plekkie kom besoek het. Dit was alles die moeite werd gewees.

From R2 200
R2 200 R1 540
per night, for 2 ppl
From R2 200
R2 200 R1 540
per night, for 2 ppl
From R2 200
R2 200 R1 540
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 694 Hardekool Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04ff2aa4432c5f74011855a390d7c5bacb7a1f21f9d425462d173b5bd0f7e757aa3848ceab128a1984924b71489b2d9a4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200, now From R1 540  per night, for 2 ppl 21 5 1 5 694 Hardekool Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.341580425946 31.009826012967
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!