The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leopards Rock Bush Boutique | TravelGround
+41

Leopards Rock Bush Boutique

Review Summary

4.9 out of 5from 37 reviews for Leopards Rock Bush Boutique
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Landi S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landi S
Family with teenagers

Wat 'n ongelooflike ervaring. Dit was 'n perfekte naweek. Beste kliëntediens van Landi en haar span ontvang. Beste wegbreeknaweek ooit en sal dit vir enige iemand kan aanbeveel.

Alles was perfek. Sal definitief teruggaan.

Susann S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susann S
With spouse/partner

Fantasties.

Wonderlike akkommodasie. Lieflikste dekor en aandag aan detail. Pragtige uitsig. Hoogs aan te beveel.

Pieter D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With friends

Awesome

Wonderlike plek vir ’n rustige kuier.

Getruida B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Getruida B

Spesiale wegbreek!

Ons was bevoorreg om Kersfees as gesin en vriende by Leopards Rock Bush Boutique te kon geniet. Die 2 chalets is van uitstaande gehalte, asook die pragtige view. Die bestuurders Frik en Rina het hul bes probeer om ons tydjie nog meer spesiaal te maak.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Ons was ook bevoorreg om julle as gaste te kon ontvang het. Ons is baie bly dat julle die tydjie in die bos geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Leopards Rock Bush Boutique
Desire N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire N
With spouse/partner

Leopards Rock Bush Boutique het ons onmiddellik laat tuis voel, dit kan beskryf word as asemrowend en uniek.

Leopards Rock Bush Boutique was wonderlik om te besoek en ons sal enige tyd terugkeer. Almal was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, van voor ons by ons bestemming aangekom het tot ons vertrek. Rina het ons dadelik laat tuis voel met 'n toer van ons huisie asook 'n paar dinge van die geskiedenis van ons bestemming. Die was absoluut die lekkerste twee daggies. Ons sal Leopards Rock Bush Boutique vir seker aan almal aanbeveel en self ook weer hul gaan besoek.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Dankie vir jou positiewe terugvoer Desire.
Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het en sien daarna uit om jul gou weer in die bos te sien (hopelik met reenval in die tussentyd).

Leopards Rock Bush Boutique
Ella G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella G

Amazing.

We were received well. Lodge was clean and had a stunning view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Ons is goed ontvang. Lodge was skoon en stunning view. Sal beslis gou weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Elize ons is baie bly dat julle die tyd in die bos geniet het. Hoop ons sien julle weer gou.

Leopards Rock Bush Boutique
Isabella D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabella D
With spouse/partner

Beautiful, quiet and very tidy gem in Bela-Bela.

The lodge is such a tranquil place between the cliffs - wonderful hiking trails and other activities to visit during the day. The staff at the lodge was so friendly, helpful. There really are no negative points to point out. Definitely a place to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, rustige en pynlik netjiese juweel in Bela-Bela.

Die lodge is so 'n rustige plekkie tussen die kranse - heerlike staproetes en ander aktiwiteite om te besoek gedurende die dag. Die personeel by die lodge was so vriendelik, behulpsaam. Daar is regtig geen negatiewe punte om uit te wys nie. Beslis 'n plekkie om heerlik te ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Murray L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Murray L
With spouse/partner

Awesome.

The location is excellent with a beautiful view of the valley. The unit was clean and the decor surprised us around every turn.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Die ligging is uitstekend met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Die eenheid was skoon en die dekor het om elke hoek en draai verras.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cora M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cora M
With spouse/partner

Mooi plekkie en die stilte was wonderlik.

Baie mooi, sal aanbeveel en toekomsgewys weer teruggaan.

Andrew E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew E
With spouse/partner

An unbelievable few days.

This is the place to go for a romantic getaway. Private, peaceful, just relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike paar dae.

Dit is die plek om heen te gaan vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie. Privaat, rustig, net ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanna V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johanna V
With spouse/partner

Very pleasant.

We really enjoyed our weekend at Leopard Bush Rock Boutique. The accommodation is of a very high standard and the views of the Waterberg are fantastic. We also enjoyed the bird life around the unit. Sorry a breakfast and service of the unit is not included in the price. If one stays in such a unit one expects a little spoilage of the guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons het ons naweek by Leopard Bush Rock Boutique baie geniet. Die verblyf is van baie hoë standard en die uitsig oor die Waterberge fantasties. Ons het ook die voëllewe rondom die eenheid baie geniet. Jammer 'n ontbyt en diens van die eenheid is nie ingesluit by die prys nie. As mens in so `n eenheid bly verwag mens bietjie bederf van die gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jackie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie B
With spouse/partner

Very unique, comfortable living space with a breathtaking view.

The living area provides an experience on its own, with such a unique style. Its clean, quiet and just something out of the extra ordinary.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Leopards Rock Bush Boutique
Chantal H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal H

Pragtige uitsig.

Dis nie eens so ver van Johannesburg as wat ons gedink het nie; en hoewel die grondpad van 6 km moontlik 'n bakkie of 4x4 vereis, is dit salig as jy eers daardie pragtige uitsig beleef! Frik en Rina was baie vriendelik en behulpsaam en Salome (eienaar) het 'n baie mooi plek ingerig met al die geriewe denkbaar, asook lugversorging in elke vertrek. Die enigste negatief is dat hul sê hul is troeteldier vriendelik, maar daar is geen grasperke nie en dit word vereis dat diere nie agtergelaat mag word indien jy sou uitgaan nie. Maar behalwe vir dit; waarde vir geld en baie luuks.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Dankie vir die terugvoer Chantal. Ons plek is nie troeteldier vriendelik nie want nie alle mense is diere liefhebbers nie.

Leopards Rock Bush Boutique
Arnoldus Lourens V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Arnoldus Lourens V
With spouse/partner

Skoon, pragtige “view”

Baie netjies Maar te “cluttered” Met eienaar se persoonlike goed. Voel glad nie gemaklik met all hulle goed heeltyd om ons nie. Geen vriesgeriewe beskikbaar nie, moes Elke dag inry Bela Bela toe vir ys. Geen afdak of enige beskerming vir motor nie. Bed in hoofslaapkamer is baie sleg, rol na middel van bed, moet dringend vervang word. Verstaan nie die setup met twee kombuise reg langs mekaar nie. Die uitsig en swembad is stunning!

Leopards Rock Bush Boutique's response

Sandra, On-D-Edge is 'n privaat huis wat uitverhuur was vir die Desember vakansie. Dit vorm nie deel van Leopards Rock Bush Boutique nie. Ek het namens die eienaars die huis vir hulle verhuur maar Leo;lards Rock Bush Boutique is glad nie betrokke by die plek nie.
Ek vra namens die eienaars verskoning vir jul ongerief en sal die boodskap aan hulle oordra. Dankie vir die terugvoer

Leopards Rock Bush Boutique
Monica P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica P
Family with teenagers

'n Besonderse plek om na toe weg te breek en weer die natuur te bewonder en te beleef!

Dit was vir ons as gesin baie lekker om tuis te gaan vir 'n paar dae by Leopard Rock Bush Boutique. Salomie se kreatiwiteit in die boustyl en binnenshuise versiering van die plek is iets om te bewonder en regtig spesiaal. Dankie ook aan Frik en Rina vir jul vriendelikheid en goeie diens. Dit is 'n plek waar jy regtig jou skoene kan uitskop en kan ontspan. Niks kan jou regtig voorberei op die asemrowende uitsig as jy die voordeur oopmaak nie. Die uitleg is perfek en baie privaat. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vriende en hoop om self die voorreg te hê om dit weer te besoek.

Hanlie H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie H
With spouse/partner

Wow, dit is amazing.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad!

Lauren J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren J
With spouse/partner

Fantastic stay, awesome location. Cannot wait to go back! Loved every second.

Just note if you have loud neighbours, you will be aware of them, as the valley echoes a lot.

Lourens G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens G
With friends

Amazing, 10 out of 10.

Worth every cent!

Johan S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Rustig.

'n Plek waar jy kan ontspan.

Ilona C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ilona C

Very tranquil in nature.

Very neat with breathtaking views. For those who want to get out of the city and just relax in nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig in die natuur.

Baie netjies met asemrowende uitsig. Vir diegene wat wil wegkom uit die stad en net ontspan in die natuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sidney C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sidney C
With spouse/partner

Very peaceful and beautiful.

Upon arrival we were warmly welcomed. The place is beautiful and really offers value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en mooi.

Met aankoms is ons baie vriendelik gegroet. Die plek is baie, baie mooi en regte waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Hoop ons sien julle weer.

Leopards Rock Bush Boutique
Ebeth M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ebeth M
With spouse/partner

Puik.

Ongelooflike uitsig. Puik interior. Als bo verwagting.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Dit is so lekker om te hoor dat julle die kuiertjie in die bosveld geniet het.

Leopards Rock Bush Boutique
Elmarie J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie J

A lovely getaway.

A beautiful house full of character with enough space for everyone to get together in. Friendly host and hostess, helpful with all our requests. A lovely getaway with beautiful views and nature. We will definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike wegkomplek.

'n Pragtige karaktervolle huis met genoeg spasie vir almal om te kuier. Ons was 8 mense. Vriendelike gasheer en gasvrou, behulpsaam met al ons versoeke. 'n Heerlike wegbreek met pragtige uitsigte en natuurskoon. Ons sal definitief weer hier bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sal so lekker wees om julle weer te sien.

Leopards Rock Bush Boutique
Grethe K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Grethe K
With friends

Baie mooi, interessante dekor. Netjies, luuks en 'n wonderike uitsig.

Ons het verskriklik lekker gebly by Leopards Rock Bush Boutique. Die eenheid is luuks en goed toegerus. Ons het die aandag aan detail baie waardeer, byvoorbeeld dat hulle vir ons hout en blits by die vuur gesit het en beskuit in the kombuis. Ons was bietjie teleurgesteld dat die solar verhitte swembad nooit warm geword het nie. Maar anders was dit fantasties.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons neem kennis van julle teleurstelling maar ongelukkig is solar verhitting afhanklik van die weer. Hoop ons sien julle weer en sal sover moontlik alles in ons vermoe doen om seker te maak dat jul verblyf is wat julle verwag.

Leopards Rock Bush Boutique
Sonja C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja C
With spouse/partner

Wonderlik! Eienaars baie gasvry.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Die eienaars is baie gasvry en ons het dadelik welkom gevoel. Daar is soveel klein goedjies wat mens nie verwag nie, maar wat ingesluit word, soos die sjerrie, 'n sak ys, hout en fire lighters vir die braai asook die koffie en tuis gebakte beskuit. Die omgewing is baie mooi en die naweek was definitief die moeite werd gewees. Sal dit definifief aanbeveel.

Elisabeth S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisabeth S
With spouse/partner

Wonderlik. Het al ons verwagtings oortref.

Ons is met groot hartlikheid ontvang en ons eenheid (die wittebroodsuite) was topklas. Die eenheid is uitstekend toegerus en ons het ons verlustig aan die dekor. Die gebruik van hout, die kunstige inlegwerk van klippe, die betowering van die gekleurde glaspanele en lampe is alles elemente wat jou verblyf besonders maak. Die mooiste is natuurlik die asemrowende uitsig vanuit die leefkamer en die slaapkamer. Ons sal definitief weer gaan en kan dit sonder voorbehoud aanbeveel.

Johan C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Wonderful breakaway, quiet and beautiful.

We felt very welcome and they went the extra mile for us. The place is so beautiful. Would definitely go again, just next time take a few friends along!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker wegbreek, rustig en baie mooi.

Ons het baie welkom gevoel en daar was baie moeite gedoen vir ons. Die plek was prentjiemooi. Ons gaan beslis weer, wil net paar vriende die keer saamvat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Don L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Don L
With spouse/partner

If you want to rest, this is the place.

Had a peaceful and pleasant time with my wife. She still can't stop talking about this place en we'll definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As jy wil lekker rus is dit die plek.

Het 'n baie rustige en aangename tyd spandeer saam met my vrou. Sy kan nog steeds nie uitgepraat raak oor die plek nie en sal definitief weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecilia V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecilia V
With spouse/partner

Wonderlike uitsig met luukse verblyf!

Alles was perfek met vriendelike en behulpsame gashere. Wonderlik rustig en stil waar mens jouself kan vind. Eenhede is luuks en besonders! Beslis 'n plek om aan te beveel!

Charl V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl V
With spouse/partner

Baie lekker gebly en gerus.

Ons het baie lekker gebly en eienaars is baie vriendelik, als wat ons gedink het dit gaan wees plus meer.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Johan dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Sien uit om jul weer in die bos te akkommodeer.

Leopards Rock Bush Boutique
Andre K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Awesome!

Wat 'n wondermooie plek om jou siel terug te kry! Kwaliteittyd wat jy spandeer saam met jou geliefde lewensmaat en beleef God se teenwoordigheid met elke blik na asemrowende natuur om jou! Sal beslis weer gaan!

Leopards Rock Bush Boutique's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Andre. Julle is 'n puik paartjie wat altyd welkom by ons sal wees.

Leopards Rock Bush Boutique
Carmen P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen P

Ongelooflik!

Dit was 'n aangename ervaring en die plek het die mooiste uitsig! Salomie is ongelooflik vriendelik en het gesorg vir gemaklike verblyf. Die enigste probleem was egter dat die tydjie daar te kort was en ons graag langer sou wou bly.

Charleen S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen S
With spouse/partner

Asemrowend, 'n natuurlike paradys.

Dit is een van die mooiste plekke waar ek al by gebly het, ligging, netheid, vriendelikheid van almal en dan die verblyf, foto's en beskrywing kan dit nie waarde doen nie, dis 'n plek wat gesien moet word om te waardeer, absoluut fantasties.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Baie dankie vir jou besonderse terugvoering en jul keuse om by ons te kom kuier het. Hoop ons sien julle gou weer

Leopards Rock Bush Boutique
Johann H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann H
With spouse/partner

We had an amazing relaxing stay, just what we needed.

The views are amazing, day and night. The accommodation is stunningly done, really well thought out and has everything required for a relaxing break away, you don't need DStv. When you open all the sliding doors you will feel if you are in nature with the sound of bird life all around. The hosts are great and will make you feel if you are at home. We would recommend this for a break away to recharge those batteries and will definitely be back.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Thank you for the positive feedback. It was a pleasure having you with us. Hope to see you again.

Leopards Rock Bush Boutique
Anjé M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anjé M
With spouse/partner

Fantasties!

As jy soek vir 'n wegbreek uit die dorp uit met wonderlike uitsigte, wild besigtiging en rustigheid in luuksheid en privaatheid sal ek Leopards Rock Bush Boutique enige tyd aanbeveel. Definitief waarde vir geld. Ons het ons besoek werklikwaar geniet!

Leopards Rock Bush Boutique's response

Baie dankie vir julle kuiertjie en positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle weer

Leopards Rock Bush Boutique
Keleigh C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keleigh C
With spouse/partner

Absolutely fantastic, will be back.

We had such a wonderful time. We will definitely be back this time with a group of friends.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Thank you for the feedback Keleigh. Was great having you with us.

Leopards Rock Bush Boutique
Tamerin G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamerin G
With friends

Awesome.

Absoluut waade vir geld. Sal enige tyd weer teruggaan.

Leopards Rock Bush Boutique's response

Dankie vir jou goeie terugvoering en bly dat jul die tyd geniet het.
Hoop om jou volgende keer self te ontmoet.

Leopards Rock Bush Boutique
From
R2 400
per night (sleeps 2)
From
From R2 400
per night (sleeps 2)
From
R2 400
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 122, Leopards Rock, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArTbAZNy13eYrH0aPfDT10SXIqu9msjyaTnHd38bB9jxxRUp76N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 400  per night(sleeps 2) 37 5 1 5 Portion 122 Leopards Rock 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -24.776774330637 28.300828066776
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!