The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leopard's Tree Campsite | TravelGround
+19

Leopard's Tree Campsite

Camping/caravan Park

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Leopard's Tree Campsite
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Chantel B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantel B
Family with teenagers

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Het ons baie welkom laat voel. Ideale plek vir honde om saam te kamp.

Ida R - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida R

Rustige atmosfeer, wonderlike terrein. Skoon, skoon, skoon.

Wat 'n wonderlike ondervinding, Dankie aan Inalize vir die persoonlike diens. Badkamers pragtig skoon. Rustige atmosfeer, staanplek lekker groot, vars water. Alles was net wonderlik. Deposito dadelik terug ontvang.

Malani A - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Malani A
With friends

Plumbing issues resulted in water being switched off on Saturday night and we couldn't shower till late.

One of the toilets were also out of order and water outage for a long period was an inconvenience as it had been a hot day and very hot weekend. Stream didn't have much water to cool off in and the dam down the road was okay although, as it is used by livestock, it was full of cow and other droppings. Having checked out another glamping site close by I don't know why they are so vehement about not allowing any music. Surely quiet music that doesn't disturb your fellow campers isn't unreasonable? Otherwise the tannie selling milktart and being able to order Coke, ice and wood was appreciated. The breakage fee of R200 didn't make a lot of sense. If something is damaged in the toilet, how do you know who broke it and who do you charge if there are no witnesses?

Este S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Este S
Family with young children

Bekostigbare, netjiese kampplek, troeteldier-en-kinder vriendelik.

Ons het heerlik gekamp by Leopard's tree. Die kampopsigters is baie vriendelik en gereed om te help indien daar die kleinste klagte is. Die ablusiefasiliteite het aanvanklik vir ons na min gelyk maar omdat dit 'n klein opset is, het ons nooit gewag vir waskamers nie. Daar was ongelukkig waterprobleme tydens ons besoek, maar die opsigters het vinnig gereageer en ek glo dit sal in die toekoms nie meer 'n probleem wees nie. Ons was daar op 'n baie warm naweek - kampeerders sal in die toekoms kan gebruik maak van 'n plaasdam om in te swem, wat tans nog gebou word en baie verligting sal bied. Daar was wel reëlings gemaak vir ons om 'n naby-liggende dam te gaan swem wat darem die hitte kon breek. Daar is 'n nommer wat geskakel kan word vir ys, hout en koeldrankaflewering en dit het baie handig van pas gekom, neem net kontant saam want daar is nie kaartgeriewe nie. Ons het 'n lekker staproete gedoen en daar is ook bergfietsry geleenthede. Kinders kan maar fietse neem. Selfoonopvangs is nie baie goed nie, maar indien jy rondbeweeg behoort jy opvangs te kry. Leopards Tree sal my weer sien (wanneer die dam gebou is).

Rene D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene D
With friends

Our stay was very pleasant. The owners were so friendly and very helpful. Will definitely go again.

We had a very peacefull stay. Facilities was well equiped. Only dissapointment was little water in the river, kids could not really enjoy it.

Adrian F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian F
With spouse/partner

Fantasties.

Almal so behulpsaam soos 'n familie. Die eienaars baie verwelkoming.

Angelique P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique P
With spouse/partner

Ons sien julle gou weer!

Leopard's Tree is nog 'n nuwe kamp plek, maar die bestuurders het alles perfek gedoen! Hout en ys bakkie ry deur kampterrein as jy nodig het. Die eienaar het ingeloer om seker te maak ons is okay. Almal was so vriendelik en behulpsaam. . Ons hondjie is ook met ope arms verwelkom en sy het die rivier so baie geniet!. Meeste staanplekke het lekker skaduwee en daar is krag- en waterpunte by elke staan plek. Daar is selfs netjiese yskaste in die opwas area/kombuis wat reisegers kan gebruik. Dit was 'n heerlike naweek, en ons sal gou terug wees! Een punt wat ek wel wil maak is, dat as die kampterrein "geen geraas/geen musiek" reel het, sal die eienaars 'n manier moet kry om dit te implementeer en te forseer as nodig. Die omgewing is so mooi en moet nie bederf word deur harde musiek nie. Dankie vir alles Leopard's Tree span!!

Willan B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willan B
With spouse/partner

Perfekte wegbreek!

Enigetyd weer! Beste ontvangs ooit en oom Doepie is so vriendelik!

From
R400
per night (sleeps 4)
From
From R400
per night (sleeps 4)
From
R400
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 48 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Keerom Street, Boskloof Farm, Citrusdal, 7430, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60e861569d9a45e1f15fed40496a5a8b72a8b38dca12e5e7e16b185033122d37763a4a8eec38a7a2ead3dc43503731ddec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R400  per night (sleeps 4) 8 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.760100194483 19.076792999866
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!