Graaff-Reinet Accommodation at Leopard's Valley Guest Cottages | TravelGround
+63
+63

Leopard's Valley Guest Cottages

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 25 reviews for Leopard's Valley Guest Cottages
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Ettiene S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ettiene S
Family with young children

Was puik vir die doel.

Erg warm gewees, oorweeg lugversorging.

Ora-mari O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ora-mari O
Family with young children

Gerieflik en sentraal.

Vriendelike diens. Skoon huisie. Effe oudtyds.

Erika S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika S

Netjies en skoon, gasheer en vrou baie vriendelik gewees.

Netjiese blyplek en skoon.

Jorina D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorina D
Family with teenagers

Gerieflik en netjies.

Dit was ons derde keer by Leopard's Valley. Eienaars is baie vriendelik en ons hond is altyd welkom. Waarde vir geld.

Steven B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Steven B
Family with young children

Terrible beds.

The bed mattresses where absolutely terrible. These must be from the 70's and still in use. We will not be returning as a comfortable bed is probably one of the few items these stopover spots have to offer - and they can't seem to even get this right.

Erna S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna S
Family with young children

Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Blyplek was goed ingerig met selfs lekker beskuit. Die mense was baie gasvry en daar was genoeg veilige parkering vir karre met sleepwaens.

Zabe J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zabe J
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Eenheid mooi en netjies en alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Braaigeriewe skoon en netjies. Gasheer en gasvrou vriendelik en het ons dadelik laat tuisvoel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Mariska  - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska
Family with young children

Baie netjies en gerieflik met baie vriendelike gashere.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Die kothuis is baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het om te oornag.

Jandri S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jandri S
Family with young children

Gerieflik oornag.

Baie gerieflike verblyf. Kombuis volledig toegerus. Badkamer kan doen met opknapping, toilethandvatsel moet oopgetrek word en as jy stort en grensende kamer maak kamer oop affekteer dit die tempatuur van jou water.

Marie L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie L
Family with young children

Gerieflik.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Cindy M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy M
Family with young children

Baie lekker gebly en mense was baie vriendelik.

Heerlike ruim kamers. Baie veilige plek vir parkering en karavaan. Stapafstand van meeste winkels. Was net 'n aangename ervaring. Dankie.

Louis M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis M
Family with teenagers

Gemaklik en naby aan alles.

Lekker geslaap. Die craft winkels en eetplekke geniet. Gereis met fietse agter op die kar en hulle was nog veilig daar in die oggend.

Seppie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seppie M
With friends

Heerlik.

Wat 'n heerlike ontvangs deur die eienaars. Die kamer was fantasies - al die geriewe was daar! Veral 'n yskas in die warmte. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Johan O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan O
Family with teenagers

Comfortable.

Safe, convenient, good overnight accommodation.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gemaklik.

Veilig, gemaklik, goeie oornagplek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Nicolene V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nicolene V
Family with teenagers

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies, maar ongerieflik.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, ongelukkig ongerieflik - kort hangplek / stoel / tafeltjies vir klere en handdoeke ens. in kamers en badkamers - moes alles op vloer neersit.

Elderie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elderie V

Baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Enige tyd aanbeveel, netjies en veilig.

Gerhard C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard C
Individual traveler

Netjies en gerieflik.

Alhoewel ek net oornag het, het ek baie lekker gebly. Eenheid was netjies, skoon en ruim. Vriendelik ontvang deur die eienaars met my aankoms. Sal met 'n geruste hart weer hier bly.

Louis M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis M

Aangenaam en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs deur Kevin en Lynn. Baie dankie vir 'n aangename oorbly. Ons was baie tevrede met alles.

Carol B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol B
With friends

Toepaslike akkommodasie en waarde vir geld.

Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Akkommodasie baie netjies en aangenaam om daar te bly. Ons beveel dit beslis aan en sal self weer vra dat julle ons daar bespreek.

Eben S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben S
With friends

Baie goed.

Goeie en vriendelike eienaars.

Jo B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo B
With spouse/partner

We are satisfied, thanks.

The owners should consider putting a chair or two in the units.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons is tevrede, dankie.

Die eienaars kan oorweeg om 'n stoel of twee in die eenhede te plaas.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Chris G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris G
With spouse/partner

Aangenaam.

Die eienaars probeer, en dit is al klaar 'n groot plus. Sal die agterste heining meer privaat maak. Kan die besigheid langsaan sien.

Maria M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria M
Family with teenagers

Lovely setting. Thank you.

Home away from home. Lovely hosts.

Gerda J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda J
Family with teenagers

Baie goed toegeruste en veilige verblyf.

Ons het baie vriendelike diens ervaar. Dit is 'n goed toegeruste en netjiese verblyf. Ons sal weer by Leopard's Valley Guest Cottages oornag. Die feit dat ons hondjie ook welkom was, was 'n groot bonus.

Marc S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marc S
With spouse/partner

Ons het dit geniet.

Baie goed! Waarde vir geld. Hulle het ons gehelp met 'n ekstra kamer vir ons dogter se vriend.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 79 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NjNkMzMzLTIzMjAtNGVhNC04NDQ2LTJjMzY5NjM1MjA5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 25 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com