The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leopardsong Manor | TravelGround
+58

Leopardsong Manor

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for Leopardsong Manor
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Frikkie G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie G
With spouse/partner

Rustig, ontspannend baie lekker.

Pragtige uitsig,uitstekende kamerfasiliteite, heerlike ontbyt, personeel vriendelik en baie behulpsaam. Heerlike etes kon bestel by gholfbaan klubhuis. Lekker wegbreek naweek gewees.

Leopardsong Manor's response

Liewe Frikkie

Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer!
Ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Dit sal vir ons lekker wees om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Ons sien uit daarna,

Vriendelike Groete
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Rene B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rene B
Family with teenagers

Gemaklik en netjies en baie mooi en sentraal. Sou verkies het as ons (as gesin van 4) in boonste kamers kon bly wat interlinked was.

Vriendelik en gemaklik.

Leopardsong Manor's response

Geagte Rene

Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer. Ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle kuier by ons oor die algemeen goed was.
Volgende keer sal ons beslis seker maak dat julle daardie ideale kamers tot julle beskikking het.
Ons hoop dat ons julle weer binnekort sal kan terug verwelkom.

Vriendelike Groete
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Manfred K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manfred K
Family with teenagers

Excellent stay.

The lodge is perfectly located on the Centurion Golf Estate. The staff service was excellent and the rooms were fantastic. We really enjoyed our stay and would recommend this lodge.

Leopardsong Manor's response

Dear Manfred,

Thank you for the lovely review and feedback!
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We truly hope that we will be able to welcome you back again soon.

Warm Regards
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Tony B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tony B
With spouse/partner

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs Marlize.

Ons het 'n "Poetry"-verblyf ondervind.

Leopardsong Manor's response

Liewe Tony

Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer.
Ons is so bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Ons sien reeds uit na julle volgende kuier.

Vriendelike Groete
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Hannelie W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie W
With spouse/partner

Die vriendelike personeel het dit 'n baie aangename ervaring gemaak.

Vriendelike personeel is die hoogtepunt.

Verna R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Verna R
Individual traveler

Aangename verblyf. Heerlike ontbyt met vriendelike staff.

Word verwelkom met 'n glimlag. Lekker ontbyt. Mooi uitsig. Lekker naweekwegbreek vir gholfers.

Adelise B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelise B
With spouse/partner

Brilliant.

Die gastehuis het 'n baie homey feeling geskep. Ongelooflik mooi. Sal definitief weer teruggaan.

Hermias V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermias V
With spouse/partner

Puik.

Baie professioneel. Sal beslis aanbeveel.

Hendriette R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendriette R
With friends

Lovely place to stay with beautiful views and friendly staff.

Very friendly service, tidy, luxurious and good value for money. We will certainly visit Leopardsong Manor again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike blyplek met pragtige uitsig en vriendelike personeel.

Baie vriendelike diens, netjies, luuks en goeie waarde vir geld. Ons sal vir seker weer Leopardsong Manor besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopardsong Manor's response

Goeiedag Hendriette,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit.

Ons is so bly om te lees dat jullle elke oomblik geniet het! Dankie vir die noem van die vriendelike kliëntediens wat u ontvang het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Jan D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Leopardsong en Elizabeth se puik diens was bobaas.

Sien sterre.

Leopardsong Manor's response

Hi daar Jan,
Dankie vir die wonderlike terugvoering. Verskriklik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het, veral die diens wat julle ontvang het. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Lana E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lana E
With friends

Baie goed.

Die ontvangs was baie professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Die kamers is uiters netjies en gerieflik, sal vir seker mense aanbeveel Leopardsong Manor toe. Dit is ook baie veilig met goeie sekuriteit.

Leopardsong Manor's response

Goeiedag Lana,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Vreeslik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het en dat die diens op standaard was.

Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Elzette B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette B
With spouse/partner

Gerieflik.

Gerieflik en goed geleë, goeie diens.

Leopardsong Manor's response

Goeiedag Elzette,

Verskriklik bly om te hoor dat julle julle tydjie saam met ons geniet het, en dat die diens goed was.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Regina B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regina B
With spouse/partner

Fantastic!

Will be back again and again, best place, friendliest people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Sal oor en oor van Leopardsong Manor gebruik maak, beste plek met vriendelikste mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leopardsong Manor's response

Goeiedag Regina,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle n lekker tyd saam ons gehad het en dat die personeel vir julle uit gestaan het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Marian R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian R

Fantastic!

The owner and staff were so helpful and considerate. My 84 year old mother was accommodated in every possible way and the staff were so kind.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die eienaar en personeel is behulpsaam en bedagsaam. My moeder van 84 jaar is op alle denkbare maniere geakkommodeer en die personeel het haar op die hande gedra!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meryl-lynne C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meryl-lynne C
Individual traveler

Home away from home.

A beautiful space with a home away from home feeling. I loved the attention to detail with the decor, snacks and refreshments. The location is also absolutely safe.

Leopardsong Manor's response

Dear Meryl-lynne, Thank you for taking the time to give us your lovely review & kind words.We are so glad to read that you had a great time and that you felt right at home. We look so forward to welcoming you back in the near future again. Warm Regards, Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Corrie M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie M
With spouse/partner

Uitstekend.

Vriendelik. Goeie kos. Veilig. Gerieflik.

Leopardsong Manor's response

Goeie dag Corrie.
Baie dankie vir die puik terugvoer, ons waardeer ons kliënte se insette en ons is baie bly om te hoor dat julle 'n wonderlike tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Alles van die beste tot volgende keer.
Vriendelike groete
Leopardsong Manor

Leopardsong Manor
Berni C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berni C
With spouse/partner

Skoon, netjies kamer en heerlike ontbyt.

Vriendelike personeel, netjies en skoon. Ligging ideaal vir inkopies.

Riana G - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana G

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ceilia C - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ceilia C
With spouse/partner

'n Bruid se droom.

My suster het hier gereed gemaak vir haar troue. Die bestuur was baie behulpsaam met almal wat daar was om te help met die troue. Die kamer is pragtig en was perfek vir die bruid. Dit het my suster se spesiale dag perfek gemaak.

was R1 800
From R1 350
per night (sleeps 2)
was R1 800
From R1 350
per night (sleeps 2)
was R1 800
From R1 350
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Canyon Close, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnaDXkhacPxqLDJmPVvnRUKtPP2jTHsxwTZm4jW9DxvZsxHGb5R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, now From R1 350  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 14 Canyon Close Centurion Golf Estate 0169 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.877596 28.202086
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!