The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at LeRens Haven B&B | TravelGround
+46

LeRens Haven B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 32 reviews for LeRens Haven B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Rene N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene N
With spouse/partner

Baie gasvry. Heerlike ontbyt.

Twee baie aangename mense. Maak dat jy onmiddelik tuis voel.

LeRens Haven B&B's response

Baie dankie. Dit was great om julle te ontvang.

LeRens Haven B&B
Cobus S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus S
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en ons is baie tuis laat voel. Dit was 'n heerlike ontspanne atmosfeer en baie huislik.

Ons kan hulle met 'n ope hart aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid en lekker gesels. Ons sal jul weer besoek.

LeRens Haven B&B's response

Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by LeRens Haven Yzerfontein. Sien uit om julle weer te sien.

LeRens Haven B&B
Shelly H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shelly H
Individual traveler

Fabulous host. Great spot to spend a few days.

Very clean, well-presented accommodation. Our super friendly host added to a very pleasant experience.

LeRens Haven B&B's response

Thank you so much. It was a pleasure meeting you and hosting you. Looking forward to hosting you soon again

LeRens Haven B&B
Letitia G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia G
With spouse/partner

Was eerlik waar baie verwelkomend en georganiseerd.

Naaste aan 'n plaashuis-gevoel by die see met baie vriendelike mense. Klein paadjie wat reg langsaan die huis loop see toe met die geluid van golwe as jy slaap. 10/10.

LeRens Haven B&B's response

Baie dankie Letitia. Dit was great om julle te ontmoet en te ontvang by LeRens Haven Yzerfontein

LeRens Haven B&B
Shirley S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley S
Individual traveler

Onvergeetlik.

My verblyf was bo my verwagting. Ek meer gekry as net bed en ontbyt."

LeRens Haven B&B's response

Baie dankie Shirley. Dit was n voorreg om jou te ontmoet en te host. Sien gou weer

LeRens Haven B&B
Danie R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie R
With spouse/partner

Die eienaar en gasvrou, Rene, was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons was in Yzerfontein om 'n aftreehuis te soek en Rene was baie behulpsaam met raad en idees oor die plaaslike gemeenskap. Die kamer was gemaklik en ons het heerlik geslaap.

LeRens Haven B&B's response

Baie dankie Danie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te ontvang. Sien uit om Bure te word in ons paradys.

LeRens Haven B&B
Yvan B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvan B
With spouse/partner

Dit was 'n aangename kuier. Vreedsame atmosfeer.

Rene en Les baie dankie vir julle gasvryheid het ons laat voel asof ons jare lank mekaar ken. Uitstekende diens. Als was uitstekend van julle kant weereens dankie. Sien julle binnekort weer.

LeRens Haven B&B's response

Baie dankie Yven. Dit was 'n fees om julle te ontmoet en te huisves. Sien gou weer.

LeRens Haven B&B
Cheryl A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl A
With spouse/partner

Awesome. Perfect. I have no words.

The most amazing couple I have ever met that embraced us with open arms. Passionate and loving in there business and home. I have left a different person. Such warmhearted people. 100 stars.

LeRens Haven B&B's response

It was a privilege to not only have hosted you but also made new friends. You guys rock.

LeRens Haven B&B
Jaco V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Baie lekker

Dit was baie lekker gewees, alles het glad verloop. Hulle was baie vriendelik en het ’n baie goeie diens gelewer.

Ian S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian S
With spouse/partner

Great visit

Very friendly and took care to make us feel welcome and at home Great location with short stroll to the beach.

LeRens Haven B&B's response

Absolutely a pleasure to have hosted you guys and we are looking forward to your speedy return.

LeRens Haven B&B
Carene M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carene M
With spouse/partner

Good, friendly, short stay.

Great location, friendly, helpful. Was a short stay, but great relaxing and peaceful.

Johan M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Very friendly owners who always want to help and advise. Nice stay.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike eienaars wat altyd wil help en raad gee. Lekker gebly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keith D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith D
With spouse/partner

Great hosts!

Felt comfortable and relaxed from moment you walk through the door!

Jannie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannie B
With spouse/partner

Very pleasant and friendly.

Enjoyed it, clear communication, good rest, farmer hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en vriendelik.

Het dit geniet, duidelike kommunikasie, lekker geslaap, boere-gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes T
With spouse/partner

Die kuier was manjifiek en die gasvryheid was hemels.

Ek sal enige persoon aan raai om by Lerens Haven B&B, aan te klop vir 'n veilige en rustige weekend.

Marna D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna D
With spouse/partner

Besonderse gasvrye gasheer en gasvrou. Beveel beslis aan vir 'n rustige, ontspanne tyd.

Ons het dadelik welkom en tuis gevoel by Rene en Les. Hulle is baie gasvry, vriendelik en maak tyd vir hul gaste. Toe ons daar aankom, was Les besig met deeg vir koekies - héérlikste! Selfs konfyt is tuisgemaak! Ontbyt was héérlik en meer as genoeg.

Yvette Z - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette Z
Family with teenagers

Awesomeness.

We were welcomed with a warm smile, the bedroom was neat and clean. The bathroom is spacious. The chats around the dining table was amazing. The hosts themselves are really nice people and easy to chat to. They owners was strangers and now they are like family. The information they gave in and around Yzerfontein for things to do was very nice of them. I will recommend anybody to stay there. Of course was the breakfast amazing.

Helena K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena K
With spouse/partner

Die beste in die weste!

Gelukkig het ons ons nie veel gesteur aan die 2 negatiewe resensies nie! Ek dink ons sou uitgemis het aan iets eie aan die Weskus, sy mense is sout van die aarde. Al baie daarvan gehoor maar nou self ervaar! René en Les julle is special en het diep in ons harte ingekruip. Wat saakmaak is 'n lekker bed en 'n ordentlike bad of shower, 'n ontbyt met liefde voorberei en gasvryheid soos net julle dit kan doen! René, ek teken 31 Desember 2019 aan, ons het 'n deal! Sal mekaar vir seker weer sien!

Mary J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary J
With friends

Wow wow, awesome place to be.

It was amazing guys, you need to go. We had a bliss of a time. The host was amazing.

Denise B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier die naweek.

Ons het sommer baie lekker gekuier. Ons was soos ou vriende behandel, heerlike kos.

LeRens Haven B&B's response

Dit was wonderlik om julle te huisves, julle is fantastiese gaste. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

LeRens Haven B&B
Anja B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja B
With spouse/partner

Ons het eerder soos familie gevoel as gaste.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Hulle het ons met oop harte en hande ontvang en niks is te veel of te veel moeite nie. Dankie, Les en Rene.

Kathy D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kathy D
With friends

Not overly impressed!

Unfortunately the owner was not on the premises as her husband had to undergo an operation. A friend very kindly stepped in to help and, although she was very friendly and helpful, she smoked inside the premises which meant the whole place smelt of cigarette smoke. We found the bed far too big for the small room and there were too many pillows on the bed - not enough place to store them at night. The room next to our did not even have a proper door which meant they did not have proper privacy.

LeRens Haven B&B's response

Good day Kathy,

Very sorry we did not meet your standard. On your quotation, however, it clearly states that smoking is allowed except in bedrooms. All bedrooms have securely locking doors. The one you refer to included. There is however an additional consertina door on that particular room as well. In the pictures and descriptions, you will, however, notice that all rooms have king-size beds. Sorry we failed your expectations.

LeRens Haven B&B
Fransa V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Fransa V
With spouse/partner

Teleurstellend.

Ons is hartlik ontvang deur die ontvangsdame, Karen. Die kamer was uiters teleurstellend. Dit was so klein, ons tasse moes in die gang staan. Ook is daar binne die gastehuis gerook terwyl ons nie rokers is nie. Slegs 'n gesamentlike TV-kamer terwyl hierdie fasiliteit in die gastekamers ontbreek.

LeRens Haven B&B's response

Goeie dag Fransa,

Bitter jammer dit was nie voldoende nie. In julle kwotasie was daar wel gese dat hierdie n rook vriendelike instansie is. Rook word toegelaat in sitkamer en nie in slaap kamer. Daar is wel fotos en beskrywings wat aandui dat daar n TV kamer is en nie tvs in gastekamers het nie. Jammer ons het nie aan julle standard voldoen nie

LeRens Haven B&B
Carol L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol L
With spouse/partner

Best stay we've had in our travels so far.

Clean, host extremely friendly and helpful. Lovely breakfast and a great dinner as well. Will recommend it anytime.

Helga D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga D
With spouse/partner

Ek het 'n aand in my ma se huis geslaap.

Rene hulle was so lieflik en gasvry. Die warm ontvangs was aangenaam. Hulle laat jou sommer gou tuis voel. Ek sal hulle enige dag aanbeveel vir oorbly want jy slaap in jou ma se huis. 'n Ontbyt so reg uit 'n engel se hand. Dankie nogmaals vir daardie een aandjie by julle!

LeRens Haven B&B's response

Dit was awesome om julle te ontvang.
Sien uit na wederom

LeRens Haven B&B
Tertius Anton W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius Anton W
With spouse/partner

Heerlik, dit was so gesellig soos om by die huis te wees!

Van die eerste hartlike groet by ons motor tot afskeid neem van nuwe vriende by die motor was dit 'n heerlike, huislike, gesellige kuier en was ons so tuis soos by ons eie huis!

LeRens Haven B&B's response

Julle was legende mense en is nou nuwe vriende. Ons sien uit na ons weersiens.

LeRens Haven B&B
Elsabe C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe C
With spouse/partner

Excellent! Money wise, well spent.

What was supposed to be a normal stay at a B&B turned out to become new friends for life. They are like family. Len and Rene is the most stunning salt of the earth people. The place is clean, the food was nice. I would recommend it any time. Thank you so so much. See you soon.

LeRens Haven B&B's response

Thank you so much. Looking forward to hosting you soon again. You were awesome new friends made

LeRens Haven B&B
David P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David P
With spouse/partner

Fantasties en asemrowend.

Die ontvangs was heel vriendelik en ons is onmiddellik georiënteer met die plek. Die hele plek was baie netjies en skoon. Dit het 'n heel huislike atmosfeer geskep. Die ontbyt was betyds, smaaklik en heerlik. Sal enige tyd weer gebruik maak van die akkommodasie. Wat 'n fantastiese tydjie.

Susan D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
With spouse/partner

Alle verwagtinge is oortref!

Vir net 'n plekkie om by oor te slaap voor ons aanbeweeg het tot ons eind bestemming het dit alle verwagtinge oortref. Renè en Les is aangename mense wat ons dadelik tuis laat voel het. Weereens baie dankie vir die lieflike kamer en ontbyt - sal julle beslis weer besoek!

LeRens Haven B&B's response

Dit was heerlik om julle te ontvang. Baie dankie, sien julle weer.

LeRens Haven B&B
Danie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With spouse/partner

Clean, neat and safe place.

We were warmly welcomed and enjoyed a delicious breakfast. Everything we needed was available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese en veilige plek.

Ons is baie vriendelik ontvang en is heerlik bederf met ontbyt. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LeRens Haven B&B's response

Julle is baie welkom.

Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontvang.

LeRens Haven B&B
Rehana J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rehana J
With spouse/partner

A very comfortable stay with a pleasant host.

Accommodation was comfortable and adequate for our needs. Unfortunately, they didn't cater for halal but they were very accommodating. The hosts were very friendly and tried their best to make our stay as pleasant as possible.

LeRens Haven B&B's response

It was a pleasure to host you.

LeRens Haven B&B
Carmen K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen K
With spouse/partner

Owners are fantastic, had an awesome stay!

We were treated like family by Rene and Les and they made our stay fantastic. Would highly recommend LeRens Haven B&B!

LeRens Haven B&B's response

Thank you so much. It was a pleasure to host you guys.

LeRens Haven B&B
was R650
From R553
per night (sleeps 2)
was R650
From R553
per night (sleeps 2)
was R650
From R553
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 52 SE Sauerman Street, Yzerfontein, 7351, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXsYf7iff7QwCuUWCnLwTWjb4UCJbGsJFJG9tMASiP5JFj4HTSR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, now From R553  per night (sleeps 2) 32 5 1 5 52 SE Sauerman Street Yzerfontein 7351 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.357162945443 18.156663369312
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!