The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leribisi Lodge and Conference Centre | TravelGround
+66

Leribisi Lodge and Conference Centre

Review Summary

3.9 out of 5from 7 reviews for Leribisi Lodge and Conference Centre
Cleanliness
3.6/5
Service
4.0/5
Location
4.3/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.6/5
Melanie B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Melanie B
With spouse/partner

Hopeloos te duur!

Ons het die Executive-kamer bespreek en dit was glad nie die prys werd nie. Die aircon het nie gewerk nie en die plek het 'n snaakse reuk gehad. Toe ons daar aankom so 5 uur die middag toe het hulle nie eers ons bespreking in hulle boeke gehad nie. Daar was ook gesê die plek is skoon binne, maar buite is dit vuil.

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Dankie vir jou terugvoering Melanie.

Ons neem kennis en sal ondersoek instel rakende die items soos deur jou genoem.

Groete,
Jowilna
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Sunley U - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sunley U
With spouse/partner

Fantasties.

Waarde vir geld. Net die wegbreekplek wat mens kort!

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Baie dankie vir jou terugvoering Sunley.

Leribisi Lodge and Conference Centre
Henry P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry P
Family with teenagers

Lekker

Ontspanne en baie gasvry.

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Baie dankie vir jou terugvoering Henry.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Ester H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester H
With spouse/partner

Baie vriendelike flinke diens, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Baie dankie vir jou terugvoering Ester! Leribisi Groete

Leribisi Lodge and Conference Centre
Karista V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Karista V
Family with young children

Teleurgesteld in Leribisi Lodge.

Hulle het 'n e-pos gestuur dat hulle ons gaan "upgrade" omdat daar 'n "double booking" is, toe ons daar aankom gesê nee ons is waar ons oorspronklik is. Op aankoms gesien ons is in 'n vierkantige kamer met skuifdeur asook badkamer wat geskei word met ooptrek deur. Dit was gespesifiseer as hotelkamer deur hulle ( Dit vergelyk glad nie met een, ons sou meer gelukkig dan gewees het met self-catering as dit so oorgedra is. ). Op die website wys die kamer 'n yskas - daar was nie een nie. Daar sê WiFi - Daar is nie ( daar is nie eers sein nie ). Daar is ook nie 'n telefoon dan om die "room service" soos geadverteer te bel nie, kan nie self bel nie oor opvangs. Die handdoeke wat verskaf word was vol gate en geel en vuil merke. Die ander gaste ( spanbou-groep ) het al van 6am begin sing / lawaai. Die koffie word nie opgevul nie, as dit dan nie gedoen word nie sou daardie yskas handig wees dat ons ons eie melk ens kon kry.

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Beste Karista,

Ons is hartseer om te hoor van julle slegte ervaring by ons. Ons neem kennis van jou terugvoering en gee onmiddelik aandag.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Denise B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Denise B
Individual traveler

Perfek vir oorslaap na troue.

Sien sterre.

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Dankie vir jou terugvoering en evaluasie Denise.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Arrie K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arrie K
Individual traveler

Aangename en professionele staf.

Beslis die moeite werd. Sal weer besoek.

Leribisi Lodge and Conference Centre 's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Arrie.

Besoek ons gerus weer.

Leribisi Groete

Leribisi Lodge and Conference Centre
From
R880
per night, for 2 ppl
From
From R880
per night, for 2 ppl
From
R880
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 38 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Leribisi Road/P199, Plot 82 Tierpoort, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1241fdb20be1d4be5ee9bbc17f4d3ff26b7e4322219c2516bd257e59e72d5fc41e1c9f40bb7ff29cff283081faf8f50f068f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R880  per night, for 2 ppl 7 5 1 4 Leribisi Road/P199 Plot 82 Tierpoort 0056 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.872452400972 28.372713586647
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!