Tzaneen Accommodation at Letaba River Lodge | TravelGround
+53

Letaba River Lodge

Lodge

Review Summary

4 out of 5from 34 reviews for Letaba River Lodge
Cleanliness
3.7/5
Service
3.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.0/5
Carey V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carey V
Family with young children

Decent.

Comfortable 1 night stay. Interaction with animals definitely the highlight. Nice simple restaurant menu with decent prices.

Maggie F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie F
With spouse/partner

Excellent value for money.

Excellent service, location, rooms are clean, meals are excellent value. We'll definitely stay there again next year on our way to the game park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende diens, ligging, kamers is mooi skoon, etes ongelooflike goeie waarde, ons sal beslis weer volgende jaar daar gaan bly op pad wildtuin toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta B
Family with teenagers

Aaangenaam en baie netjies.

Verblyf was netjies en ruim.

Michelle E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Michelle E
With friends

Verblyf was voldoende vir wat ons betaal het.

Braaigeriewe by die eenhede sal 'n aanwins wees. Televisie het geen kontrole gehad nie. Gronde en geboue kort aandag. Die kamers was wel baie netjies en skoon gewees. Kos in die restaurant was regtig na smaak voorberei en die pryse was ook baie billik. Die personeel was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar aanklop.

Brandon F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brandon F

Ongelooflik great.

Ons was daai kant vir werk en het voorheen by 'n ander plek gebly wat glad nie lekker was nie, maar Letaba River Lodge was great gewees. Sal definitief weer kom.

Nardus H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nardus H
Family with young children

Lekker, maar plek kort aandag.

Dit was baie lekker en sal weer gaan. Kort bietjie aandag en moet die plek bietjie beter skoonhou. Maar die diens was uitstekend en die mense vriendelik en behulpsaam.

Estelle H - May 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle H
Family with teenagers

Dit is 'n baie mooi en lieflike plek, maar baie verwaarloos.

Dit is 'n great plek met baie potensiaal, maar die slaapplek kort opknapping en aandag. Om 'n idee te gee van wat alles fout was in ons slaapplek: Dit was baie vuil ─ lanklaas skoongemaak, vals ooghare, haarknippies en klere tags het rondgelê. Die helfte van die ligte het nie gewerk nie. Die TV het nie 'n remote gehad nie en as jy die klank probeer stel, dan sit die TV vanself af. Die helfte van die skuifdeure het nie slotte gehad nie. Die yskas kon nie gestel word nie, want die knop aan die binnekant was gebreek. Die binne-lig van die yskas het ook nie gewerk nie. Die wasbakke in die badkamer het nie koue water gehad nie. Dit is nie groot goed om reg te maak nie, maar maar dit sal 'n verskil maak.

Riëtte V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riëtte V

Dit was 'n baie lekker ervaring.

Met aankoms is ons baie gasvry ontvang, ons het egter voor die voorgestelde tyd daar opgedaag en die kamer was onmiddellik beskikbaar, wat ons baie waardeer het, aangesien die paaie ongelooflik besig was en ons redelik uitgeput. Kamers is baie netjies en die feit dat daar "air con" in die kamer was het dit vergemaklik aangesien dit baie warm was. Ons sal wel voorstel dat hul dalk 'n mikrogolf in die kamer kan hê, aangesien ons gebraai het en daar geen geriewe was om dit op te warm na die tyd. Ook geen eetgerei, veral as daar in ag geneem word dis 'n selfsorgeenheid en braaigeriewe beskikbaar gestel word, maar verder het ons die naweek baie geniet, pragtige plek en baie goed versorg.

Maricke K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Maricke K
Family with young children

Teleurstellend.

Ons het een aand gebly en is die volgende dag huis toe, ons kon nie braai nie, geen ligte het gewerk nie, braaier vol perdebye. Moes hoor a.g.v. die troue was daar nie parkering naby die gastehuis.

Danie P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie P
With spouse/partner

Lekker gemaklik.

Vriendelike mense, hulpvaardig, paar klein probleempies. Benodig klein yskas in eenhede. Is 'n diabeet, geen plek vir insalien nie. Aanwysing na kantoor is nie heeltemal duidelik nie. Personeel by diere baie goed opgelei.

Natacha W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Natacha W
Individual traveler

Rooms dirty, poor service, whole place not well maintained.

Rooms dirty, definitely needs an upgrade or renovation. In the pool, there were big ladies talking out very loud, not wearing any bras. Indecent.

Gordon B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gordon B
With spouse/partner

Friendly people who do a lot for clients.

Was welcomed and referred to our room. We enjoyed the tranquility and listened late into the outside part of the restaurant to the sounds of nature. The lions that roar regularly were awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense wat moeite doen vir kliënte.

Was vriendelik verwelkom en na ons kamer verwys. Ons het die rustigheid geniet en ons het tot laat in die buite lig gedeelte van die restaurant en na die klanke van die natuur geluister. Die leeus wat gereeld brul was asemrowend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilma S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilma S
With spouse/partner

Baie aangename ondervinding.

Baie netjiese akkommodasie met vriendelike en behulpsame personeel.

Gabriël O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gabriël O
With spouse/partner

Lekker vir oorslaap, maar nie baie rustig nie.

Die kamers was skoon en netjies en is elke dag skoongemaak ook. Dit bevat 'n ketel en teekoppies. Dit is lekker as jy iewers moet oorslaap, maar ek sou nie dit voorstel as 'n wegbreek self nie, want van die kamers is baie naby aan die ontvangs en is dus baie raserig van vroeg af. As gevolg van die opvoedingsgeleenthede is daar ook baie skole in die dag, wat wonderlik is, behalwe as jy rustig wil wees. Die mense wat die skoolbussies bestuur speel ook baie harde musiek. Die gronde is mooi, behalwe na besoekgroepe wat hulle gemors oral agterlaat. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het net een keer nie diens gekry by die restaurant nie en toe maar gery, maar die res was uitstekend. Kos is lekker en waarde vir geld. Klein yskassies in die kamers sal ‘n groot aanwins wees.

Solange G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Solange G

It's got a lot of potential, pleasant, good food, and needs support.

Value 4 money out of season, they are busy fixing and improving the facilities but the peacocks and the turkeys will keep you awake at night. Great predator park, friendly staff. Health pillows too hard.

Phillip H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phillip H
With spouse/partner

Nie as gaste hanteer nie.

Die beddegoed in die kamer was effens vuil. Daar was nie ekstra komberse nie. Daar was een dag nie vars handdoeke na die kamer gebring nie en die oues was geneem en dus kon ons nie behoortlik stort nie. Die krag was af vir 'n tydjie gedurende die dag toe ons wou gereed gemaak het vir aandete saam met vriende en kon bv. nie hare blaas of ons fone laai nie. Die leeus maak dit baie steurend om in die aand te slaap en die kalkoene en tarentale begin vroegoggend jou uit die slaap hou. Daar was ook van die personeel wat vroeg in die oggend goed begin saag en sweis het wat dit baie onaangenaam gemaak het om lekker te rus (die rede van die verblyf was om te rus). Dit is ongelooflik mooi daar, maar Letaba maak dit moeilik om dit ten volle te geniet.

Rene S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
With spouse/partner

Just amazing to be surrounded by nature and animals.

We really enjoyed the game drive. The previous night the roar of the lions were truly something!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was amazing om so in die natuur te wees met al die diere om jou.

Ons het beslis die game drive geniet. Ook die vorige aand se brul van die leeus was definitief iets om te beleef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Letetia W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letetia W
On business

Fantastiese oord met uitstekende diens.

Dit was 'n wonderlike plek. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos was uitstekend. Pragtige plek met baie mooi uitsig.

Arthur P - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arthur P
With spouse/partner

Great place to visit and experience the cats.

We really enjoyed our stay. The staff were friendly and the rooms were lovely. Having the lions roar all around you in the evening and morning was special to us. The food was okay, but it could improve. I would suggest they send the chefs for a bit of training. It would then be a top destination place.

Estelle H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Estelle H

Dankbaar ons het nie vir meer nagte bespreek nie.

Definitief nie vir bejaardes nie, heeltemal te veel trappe. Alhoewel die dekor en omgewing mooi was, het die 5 klein kokkerotjies by die ketel, die grote teen die muur, die TV wat nie gewerk het nie en die kroeg wat geen ciders of wyn gehad het nie, die kuier versuur.

Piet V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

Fantasties.

Waarde vir geld, sal dit hoog aanbeveel.

Carlien G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlien G
With spouse/partner

Stayed there with my partner.

Beautiful area. Somewhat neglected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Saam met eggenoot.

Pragtige omgewing. Effens verwaarloos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizlé P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizlé P
With spouse/partner

Sal definitief enige tyd weer gaan!

Letaba River Lodge het ons baie tuis laat voel met hulle gasvryheid. Werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is baie netjies en skoon. Fasiliteite is baie skoon. Sal definitief enige tyd weer gaan!

Marlize V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marlize V

We had a lovely stay.

Beautiful place, service just bad! From reception to the bar tender. Can also get more TV channels. SABC 1, 3 and eTV and 2 Supersport channels are all that they have.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly.

Baie mooi plek, diens net baie treurig! Van die ontvangs tot by die kroegman. Kan gerus ook bietjie meer TV-kanale kry. SABC 1,3, eTV en twee supersport-kanale is al wat hulle het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coleen D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coleen D
Family with teenagers

Our stay at Letaba River Lodge was unforgettable and I will do it again, and again and again.

From our arrival we were received with friendliness by the staff and can also add that the smell of the food in the restaurant made my mouth water! The room was very neat though simple, with everything you could need for a short getaway. We had a comfortable night's sleep and the bathroom is really something to write home about! The evenings couldn't end without a lovely bubble bath in the corner bath! Friday evening we braai'd next to the swimming pool with the roars of lions as background music. The Saturday was unforgettable when we could interact with the animals, go on a game drive and also did the "Leeu Loop". Can also mention that during these activities the staff were so friendly and kind not only to us, but also to the animals. The animals are treated with so much love and respect and vice versa. It was truly wonderful to say how excited (if I can call it that) these wild animals get when their "handlers" talk to them and play with them. The guides are very well trained and tell you very interesting facts about all the animals. During the Lion Walk where we walked with big lions in the veld, the guides really went out of their way to make us feel as relaxed and comfortable as possible and at the end all of us were comfortable with these giant majestic animals and didn't want to say goodbye! The evening we had a good night's sleep and had an affordable meal at the restaurant. The food was tasty. The kids enjoyed the table tennis and snooker a lot. Both our children (9 and 17) always had something to do and enjoyed the weekend tremendously. Thanks to the management who went out of their way to make everything as convenient as possible and even arranged that my youngest son could play with the lion cubs because he was too short for the Lion Walk. It made his day when he could give milk to the cubs! Will I visit Letaba River Lodge again? Absolutely!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf by Letaba River Lodge was onvergeetlik en ek sal weer, en weer, en weer daar gaan oornag.

Vanaf ons aankoms is ons met vriendelikheid ontvang deur die personeel en kan ek byvoeg die reuk van die kos in die Restaurant het my mond laat water! Die kamer was baie netjies dog eenvoudig, alles wat mens sou nodig kry vir 'n kort wegbrekie. Ons het gemaklik geslaap en die badkamer is regtig iets om oor huis toe te skryf! Die aande kon nie afgesluit word sonder 'n heerlike borrelbad in die hoekbad nie. Vrydagaand het ons heerlik langs die swembad gebraai terwyl jy die gebrul van die leeus as musiek in jou ore het. Die Saterdag was onvergeetlik toe ons interaksie met die diere gehad het, op 'n wildrit gegaan het en ook die "Leeu Loop" gedoen het. Kan ek net noem dat tydens hierdie aktiwiteite was die personeel so vriendelik en bedagsaam nie net teenoor ons nie maar ook teenoor die diere. Die diere is met soveel liefde en respek hanteer en vice versa. Dit was regtig wonderlik om te sien hoe opgewonde (as ek dit so kan noem) hierdie wilde diere raak as hulle "handlers" met hulle gesels en speel. Die gidse is baie goed opgelei en vertel jou vreeslike interessante feite oor al die diere. Tydens die Lion Walk waar ons saam met die groot leeus in die veld gaan stap het, het die gidse regtig uit hul pad gegaan om ons so ontspanne en gemaklik moontlik te maak en aan die einde was ons almal gemaklik met hierdie reuse, majestiese diere en wou ons nie groet nie! Die aand het ons heerlik en bekostigbaar in die restaurant geëet. Die kos was regtig smaaklik. Die kinders het die tafeltennis en snoeker baie geniet. Beide ons kinders (9 en 17) het heeltyd iets gehad om te doen en het die naweek vreeslik geniet. Baie dankie aan die Bestuur wat uit hul pad gegaan het om alles vir ons so gemaklik moontlik te maak en wat selfs gereël het dat my jongste seun met die leeu-welpies mag speel omdat hy te kort is vir die "Lion Walk." Dit het sy dag gemaak toe hy vir die welpies melk kon gee! Sal ek Letaba River Lodge weer besoek? Absoluut!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaunice D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shaunice D
Family with young children

Great.

Lovely place and pretty food, it just doesn't taste good. Think they should work on that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great.

Baie lekker plek en mooi kos, dis net nie lekker nie. Dink hulle moet daaraan werk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Francois N
With spouse/partner

A lovely stay in a relaxing atmosphere with comfortable rooms.

The accommodation is good value for money. The reception was so-so and was a bit slow and not very helpful. The room was neat with nice decor and well equipped. Dinner was a big disappointment. The menu was not acceptable - sausage with cooked chicken pieces, tastelessly prepared and the serving was poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer met gerieflike kamers.

Die verblyf is goeie waarde vir geld. Ontvangs was gemiddeld, en was maar stadig en nie baie behulpsaam nie. Die kamer was netjies, mooi dekor en goed toegerus. Die aandete was 'n groot teleurstelling. Die spyskaart was glad nie aanvaarbaar nie - boerewors met opgekookte hoenderstukke, smakeloos voorberei en die opdiening was power.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine T
With spouse/partner

Very nice and will go back.

Great weekend, really enjoyed it. Amazing place and will go back. Good service and everything was clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en sal weer terugkom.

Dit was 'n heerlike naweek en het dit baie geniet. Die plek was asemrowend en sal beslis terug gaan. Diens was baie lekker en dit was mooi skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B
With spouse/partner

Wonderlik

Ek kan Letaba River Lodge beslis aanbeveel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam, die kamers is baie netjies en skoon en die terrein self is baie netjies en skoon. Ons het die diere baie geniet. Die diere is goed versorg en die gidse wat jou vir interaksie na die diere vat is baie vriendelik en goed opgelei. Daar is net een woord - fantasies. Sal enige tyd weer van hulle gebruik en hulle tariewe is billik. En om nie eers te praat van die wonderlike lekkerste kos nie! Alle komplimente aan die kok. Die kos is fantasties.

Belita V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Belita V
Family with young children

Dis 'n mooi omgewing met baie doendinge.

Die waterdruk was pateties. Die tweede dag was daar geen water nie en moes ons 'n ander eenheid se badkamer gebruik! Personeel was baie hulpvaardig, veral die gidse by die diere.

Eurika V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Eurika V
Family with teenagers

Die kamers is skoon en netjies.

Dit is 'n pragtige plek ideaal, vir funksies. Die ondervinding met die diere is baie spesiaal. Maar hulle kan gerus hul spyskaart opknap.

Heila J - May 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Heila J
With spouse/partner

Sal die lodge glad nie aanbeveel nie.

Die kamer se een muur was vol muf wat die kamer bedompig gemaak het. Die glasdeur en vensters op die balkon is gebreek. Die ander gaste was so lawaaierig dat ons nie kon slaap nie. Hulle het buite die kamers gesit en bier drink en tot watter tyd van die nag buite gedans. Die lodge het glad nie wyn gehad nie en die spyskaart is baie basies. Ons het nie 'n goeie ondervinding gehad nie.

Wilma N - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma N
With spouse/partner

Plesierig!

Letaba River Lodge is 'n plesier om te besoek en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand! Dit is baie rustig en die diere was 'n groot plesier om te aanskou.

Marthie P - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie P
With spouse/partner

Asemrowend lekker

Pragtige plek rustig net wat nodig is om bietjie van die gejaag van die lewe te vergeet en die personeel is baie vriendelike en gasvry. Sal weer soontoe gaan vir 'n langer tydperk. Baie dankie lekkeslaap

From R1 040
per night (sleeps 2)
From R1 040
per night (sleeps 2)
From R1 040
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 75 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 85 Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllY2Q4OTA5LTRhN2QtNDAwNy05MWY2LWI1ZTc5MWIwMGFiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 040  per night (sleeps 2) 34 5 1 4 85 Broederstroom Drift Tzaneen 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -23.828451465282 30.219247341156
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com