Letsatsi Lodge
Review Summary
Andre S - Dec 2020
Overall score
Baie netjies, lieflike bou-/dekorstyl. Ongelooflike lekker kos en atmosfeer.
Pieter D - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly.
Andre S - Nov 2020
Overall score
Baie netjies, lieflike bou/dekorstyl. Ongelooflike lekker kos en atmosfeer.
Rudiaan David V - Oct 2020
Overall score
Fantasmagories.
Monica U - Oct 2020
Overall score
A lovely place to stay, all round good service, good food and loved the accommodation.
Pieter M - Oct 2020
Overall score
Very enjoyable
Paul O - Sep 2020
Overall score
Uitstekend
Mariette S - Sep 2020
Overall score
Baie lekker soos altyd. Ontbyt is uitstekend.
Read morePetronella K - Sep 2020
Overall score
Na die ophef van die inperking was dit 'n heerlike ervaring om 'uit te kom'. Letsatsi was die perfekte bestemming. Skoon en netjies met puik diens.
Christopher W - Sep 2020
Overall score
Very comfortable and enjoyable stay.
Hannelie D - Aug 2020
Overall score
A gawe oornagplek.
Helgaard M - Aug 2020
Overall score
Die Lodge is goed uitgedink en beplan wat sy ligging aanbetref. Die huisies is net genoeg.
Read moreLesley-ann C - Feb 2020
Overall score
I enjoyed the piece an quiet.
Wessel K - Jan 2020
Overall score
We are coming again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kom weer!
In my opinie het Letsatsi Vanrhynsdorp van 'n oornagstop verander na 'n vakansiedorp! Ons kom terug volgende keer met die hele familie. Baie lekker gebly asook geëet! Die kamers was groot en baie goed toegerus (TV, aircon, yskas ens.).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurina V - Dec 2019
Overall score
Asemrowend mooi, 'n oasis in die semi-woestyn.
Estelle D - Dec 2019
Overall score
Luukse oase in die woestyn.
Lappies V - Dec 2019
Overall score
Great place, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik plek, netjies en skoon.
Lieflike plek met heerlike restaurant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dedre V - Nov 2019
Overall score
Perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek!
Absoluut fantasties! Kon nie vir beter gevra het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha M - Sep 2019
Overall score
Dit is fantasties, veral die tente.
Henri R - Sep 2019
Overall score
Great visit.
Kobus V - Aug 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie mooi plek, kamers is groot en al die chalets is alleenstaande. Die restaurant op die perseel maak dit baie maklik vir alle etes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fezile D - Jul 2019
Overall score
This place doesn't take guests serious.
Tj C - Jul 2019
Overall score
Very nice stay and after a long time on the road. The breakfast was delicious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly en gerus na 'n lang tyd op die pad. Die ontbyt was heerlik.
Die mense by Letsatsi Lodge was vriendelik en behulpsaam. Ons waardeer die heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena B - Jul 2019
Overall score
Baie aangenaam!
Ursula S - Jun 2019
Overall score
Baie gerieflike oornagplek!
Jaatje P - May 2019
Overall score
Family room is tops! Breakfast was delicious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Familie-kamer is tops! Ontbyt heerlik.
Wel ‘n bietjie duur, maar definitief waarde vir geld. Sal weer hier oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rita B - May 2019
Overall score
'n Ware oase in die woestyn.
Moller N - Apr 2019
Overall score
Was verras met netheid en gerief en gasvryheid.
Andre S - Apr 2019
Overall score
Puik en pragtig.
Hp K - Jan 2019
Overall score
Very comfortable and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike en skoon verblyf.
Baie goed geleë tussen Kaapstad en Namibia. Baie netjiese en skoon geriewe word gebied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lara L - Jan 2019
Overall score
Rustig.
May C - Jan 2019
Overall score
Dit was rustig en kliëntdiens was great.
Jana V - Dec 2018
Overall score
Fantasties!
Michael C - Dec 2018
Overall score
Nice accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker oornagplek!
Wat 'n plesier om mense te sien wat 'n passie het vir kliënte en diens. Kamers is baie netjies en gerieflik. Red Ox se kos en wyn is uit die boonste rakke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ursula S - Dec 2018
Overall score
Comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf.
Letsatsi Lodge se verblyf is goed ingerig, netjies en in 'n mooi omgewing. Ons oornag was baie lekker gewees en die etes in die restaurant uitstekend. Voorwaar 'n wenner as dit by akkommodasie kom! Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hb P - Dec 2018
Overall score
Netjies.
Liane K - Dec 2018
Overall score
Uitstekend.
Flip V - Nov 2018
Overall score
Very neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gerieflik.
Baie lekker geslaap en een van die min blyplekke wat die TV-kanaal KykNET het - groot pluspunt. Die stoep-, kombuis- en braai-area kan doen met 'n venster by braai om die wind te keer. Muskietafweerder in kamer sal ook help, daar was baie muskiete. Red OX Restaurant se kos en ontbyt was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois G - Nov 2018
Overall score
Lovely and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en baie mooi.
Baie netjies en skoon, heerlike atmosfeer. Ontbyt is baie lekker. Lekker wegbreek vir naweek as jy rustigheid soek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lito G - Oct 2018
Overall score
Baie netjies.
Karen S - Oct 2018
Overall score
Klein paradys - aangenaam verras.
Du Toit B - Oct 2018
Overall score
Baie lekker gewees.
Melanie P - Oct 2018
Overall score
Pure genot.
Pieter M - Sep 2018
Overall score
Verrassend aangenaam.
Adam B - Sep 2018
Overall score
Convenient stop on the N7 on route to Namibia.
Read moreEddie M - Aug 2018
Overall score
Clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker skoon en netjies.
Die deel wat uit die kombuis en braai bestaan is saans baie winderig en koud - braai is dan glad nie lekker nie, te veel wind. Dit sou raadsaam wees om rolblindings (van tentmateriaal) aan te bring om die wind af te keer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan V - Aug 2018
Overall score
Neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf.
Voordeure kort dringende aandag. Dink daaraan om stoepe toe te maak met optrekseile.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Patsy L - Aug 2018
Overall score
Heerlik.
Louis B - Aug 2018
Overall score
Swak en onaangenaam.
Ansa V - Aug 2018
Overall score
Heerlik, skoon geriewe en heerlike etes. Vriendelike personeel.
Ewan J - Aug 2018
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
Pieter D - Jul 2018
Overall score
Sal weer hier bly.
Mickey F - Jul 2018
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Baie kekker. Die Red Ox is 'n wenner! Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindie V - Jul 2018
Overall score
Baie lekker daar. Gewoon absoluut pragtig daar!
Lood V - Jul 2018
Overall score
Lekker gemaklike stop. Baie netjies.
Zonica M - Jul 2018
Overall score
Pragtig, netjies en moderne verblyf.
Chris V - Jun 2018
Overall score
Oasis in woestyn.
Sunel D - May 2018
Overall score
Absolutely amazing place.
Ursula S - May 2018
Overall score
'n Baie aangename oornag.
Dalene H - Mar 2018
Overall score
Dis sowaar 'n oornagplek waar mens spyt is jy kan nie langer bly nie.
Hilary K - Mar 2018
Overall score
Oasis in the dessert.
Japie H - Feb 2018
Overall score
Stunning plek. Veilig, netjies en skoon. Geriewe is puik.
Werner D - Jan 2018
Overall score
Dis 'n pragtige plek in 'n klein dorpie en kan beslis aanbeveel word.
Lindi L - Jan 2018
Overall score
Amazing!
Sureta M - Dec 2017
Overall score
Ongelooflik!
Kristin J - Dec 2017
Overall score
Heerlik en rustig.
Louise V - Dec 2017
Overall score
Die akkommodasie was gerieflik en netjies, maar die ligging so na aan die besige N7 was baie steurend.
Lientjie L - Nov 2017
Overall score
Perfect ovenight spot, very practical, neat, and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte oornag plek, baie prakties, netjies en mooi.
Hierdie was my tweede keer by Letsatsi Lodge. Ek sal definitief weer gaan. Mens word hartlik ontvang met ontvangs, tesame met 'n koue bottel water (baie welkom in die hitte van die dag!). Die hele lodge is baie mooi uiteengesit en ook goed onderhou. Kamers is prakties uitgelê met alles wat mens nodig het in die kombuis area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Le Roy L - Oct 2017
Overall score
Uitstekend!
Willemina D - Sep 2017
Overall score
Baie goeie oorblyplek indien jy op pad Kaap toe is.
Linita A - Sep 2017
Overall score
Wonderlike ervaring van rustigheid!
Andrew M - Sep 2017
Overall score
Wonderful staff and very good accommodation.
Morny L - Sep 2017
Overall score
Despite other good reviews, we seemed to be unlucky with our stay.
Read moreAlison D - Aug 2017
Overall score
Fabulous gem of a stopover where staff, food and attention to detail is perfect.
Lynelle S - Jul 2017
Overall score
Gerieflike skoon kamers, heerlike restaurant.
Read moreSonja E - Jul 2017
Overall score
Oasis na die stofpad.
Carin G - Jul 2017
Overall score
Best getaway ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die heerlikste wegbreek ooit!
Ons het die tydjie by Letsatsi Lodge baie geniet. Almal so behulpsaam en vriendelik, die buffet ontbyt was die hoogtepunt van elke oggend. Moenie by Letsatsi verbyry op pad Namibië toe nie, stop en geniet die lieflikste verblyf, baie dankie aan die personeel, julle is "tops".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marieta O - Jul 2017
Overall score
Outstanding - value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend - waarde vir geld.
Vriendelike ontvangs. Luuks, skoon, netjies. Hulpvaardige, vriendelike personeel. Heerlike bederftyd tydens verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra T - Jun 2017
Overall score
Memorable experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlike ervaring.
Baie mooi kamer en heerlike ontbyt. Baie vriendelike personeel wat absoluut op die kliënt se behoeftes gerig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Letsatsi Lodge's response
Beste Sandra
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Marina L - May 2017
Overall score
Pleasant surprise in the middle of no where.
Erika J - May 2017
Overall score
Fantastiese verblyf en waarde vir geld.
Read moreLetsatsi Lodge's response
Beste Erika
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Sonja P - Apr 2017
Overall score
Pragtige, uiters netjiese verblyf!
Letsatsi Lodge's response
Beste Sonja
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Leandrie B - Apr 2017
Overall score
Heaven in the countryside.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hemel op die platteland!
Ons het ons eerste twee aande van ons honeymoon by Letsatsi gebly. Beslis waarde vir geld. Baie netjies en skoon, heerlike atmosfeer. Sal beslis weer 'n draai daar gaan maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Letsatsi Lodge's response
Beste Leandrie
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Danas Erika L - Mar 2017
Overall score
Alles is absoluut puik en dit is voorwaar heerlike verblyf!
Naidoo R - Jan 2017
Overall score
Great stay at Letsatsi.
Isabel M - Jan 2017
Overall score
Modern and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Modern en gerieflik.
Baie mooi, moderne plekkies. Baie gerieflik en lekker privaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya F - Dec 2016
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Pragtige lodge, wonderlike diens en fantastiese kos!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reg B - Nov 2016
Overall score
Beautiful place with delicious food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek met heerlike kos.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip B - Oct 2016
Overall score
Waarde vir geld en uiters netjies!
Renier J - Sep 2016
Overall score
What an experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Belewenis.
Alles perfek, mooiste berguitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jerry B - Sep 2016
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend lekker.
Baie lekker gebly, baie lekker geslaap en geëet. Sal weer daar oorbly in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha M - Sep 2016
Overall score
Pragtige nuwe lodge.
Martin P - Sep 2016
Overall score
Met aankoms 16:00 was kamer nog nie gediens nie.
Jannes M - Sep 2016
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Letsatsi is puik.
Pragtige inheemse tuine en omgewing. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Chalets gemaklik en uitstekend toegerus. Lieflike uitsig oor die dam en tuin. Restaurant bedien heerlike, plaaslike disse en 'n groot verskeidenheid keuses vir ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk K - Aug 2016
Overall score
Stunning lodge, spacious and clean, lovely patio.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige lodge, ruim en skoon, en heerlike stoep.
Lodge is pragtig, maar onprakties as twee paartjies die eenheid deel t.o.v. badkamergeriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ajr V - Aug 2016
Overall score
Ons verblyf was besonder aangenaam!
Read morePhil G - Aug 2016
Overall score
Clean and fresh!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en vars!
Baie vriendelik ontvang. Eenheid was redelik gerieflik met 'n paar basiese elemente in die eenheid wat ontbreek. Alles is baie skoon en netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie en veilige fasiliteit. Etes by die Red Ox is baie goed, maar ontbyt is uitstekend!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Norman & Antoinette S - Aug 2016
Overall score
My husband and I really enoyed staying there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek en my man het dit baie geniet om daar te bly.
Nuwe plekkie en moet nog vir die personeel by die restaurant baie touwys! Ek is seker dit is nog babatreetjies op hierdie stadium.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
G I V - Aug 2016
Overall score
Puik.
Cora C - Jul 2016
Overall score
Perfekte oornagstop.
Jacoba M - Jul 2016
Overall score
Gorgeous place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek!
Was ons eerste keer daar en sal beslis weer daar oorbly. Die kerk op die perseel is pragtig en maak dit ekstra spesiaal. Letsatsi skep die gevoel van 'n luukse plaas, in 'n baie mooi omgewing. Verblyf is mooi skoon en netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thelma B - Jun 2016
Overall score
Ek was aangenaam verras deur die lodge asook deur die Red Ox Restaurant op die perseel.
Bennie V - May 2016
Overall score
Baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Anna-mart M - Apr 2016
Overall score
Fantastiese akkomodasie, uitstekende restaurant wat goed vergelyk met die bestes in Kaapstad.
Read more- Capacity: 86 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Western Cape
- All ages welcome