The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Levubu Junction | TravelGround
+11

Levubu Junction

Review Summary

4.4 out of 5from 14 reviews for Levubu Junction
Cleanliness
4.6/5
Service
4.1/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Janine B - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine B
Individual traveler

Baie lekker rustig.

Ek sal beslis weer hier kom bly.

Nolan S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nolan S
With spouse/partner

Kort dog aangenaam. Baie netjies, rustige omgewing, besonder vriendelike, hoflike en gasvrye Marinda gasvrou.

Ons het net een nag oorgebly om ons ander week te verleng, met hierdie nag en nog een, die dag daarna. Die natuur is baie mooi. Ons het net die volgende gevind vir positiewe en konstruktiewe terugvoer : (1) Die R 534 pad tussen Makhado (Louis Trichardt) en Thoyando was 'n nagmerrie so gevaarlik bestuur mense. (Dis egter nie Levubu Junction se skuld nie). (2) Die TV kon ons nie gebruik nie en was verwarrend hoe dit werk, dit lyk asof slegs mense met DSTV, Netflix, ens dit kan kyk? So ons het die groot Bulls wedstryd moes opoffer. (3) Die gas geiser stort het, selfs soos vooraf beskryf, slegs yskoue water verskaf, ons het agterna gedink dalk was sy toevoerpyp toegedraai? Na die week in Limpopo weet ons nou (eers) ietwat meer van gastoestelle af.

Levubu Junction 's response

Baie dankie vir julle terugvoer.
Besoek ons gerus weer en onthou, daar is 24 uur personeel aan diens wat kan help sou daar weer enige probleme opduik.
Groete
Marinda

Levubu Junction
Anneli S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli S
With spouse/partner

Heerlik! Heerlik! Heerlik!

Dit was so lekker om na 'n lang dag by ons woonplek aan te kom, ingeklok te word sonder enige oponthoud en in 'n skoon, ruim, gemaklike huisie in te stap.

Levubu Junction 's response

Baie dankie Anneli, besoek ons gerus weer.
Groete

Levubu Junction
Wendy C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wendy C

Very nice, clean tidy all you need from a self catering stay. Friendly and helpful.

Had a bit of trouble with the shower keeping the correct temperature. Spoke to Marinda, she was getting someone to attend to it. Marinda was extremely helpful and accommodating a great host.

Levubu Junction 's response

Thank you, please visit again!

Levubu Junction
Elmarié H - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarié H
With friends

Heeltemaal gerieflik en was perfek vir ons doeleindes.

Ons is voëlkykers en Levubu Junction was perfek geleë vir die doel. Wooneenhede het al die basiese geriewe gehad wat ons benodig het en was skoon en gerieflik.

Levubu Junction 's response

Baie dankie vir jou terugvoer Elmarie. Besoek ons weer!

Levubu Junction
Marinel G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marinel G

Gerieflik.

Dis baie goed geleë en baie skoon behalwe die kombuiskaste en die area waar die asblik gebêre word. Die ontvangs was swak, daar's geen aanduiding deur die hele proses oor hoe dit werk nie en waarheen om te gaan nie. Die personeel wat ons ingecheck het was ongeskik en dit het gevoel of ons vir hulle werk maak. Maar andersins was alles reg, skoon en gerieflik.

Levubu Junction 's response

Marinel
Dankie vir u resensie, u terugvoer is belangrik.
Ek is jammer om te hoor dat u 'n frustrerende ervaring gehad het, maar ek waardeer dit opreg dat u hierdie kwessie onder my aandag gebring het.
Levubu Junction

Levubu Junction
Sandrie D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sandrie D
On business

Was goed en netjies

Sou graag koffie wou gehad het en vadoeke kort in die kombuis.

Levubu Junction 's response

Sandrie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek gee dadelik aandag aan jou versoeke.
Marinda

Levubu Junction
Andre F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre F
On business

Was well positioned and enjoyable stay close to amenities.

Good value for money and enjoyable stay.

Marius M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius M
Individual traveler

Die plek is baie netjies en skoon.

Dis tipiese selfsorg, maar daar is ’n winkel wat pizza verkoop baie naby. Die plekkie is smaakvol en skoon. Lekker vir oornag.

Levubu Junction 's response

Baie dankie Marius, besoek ons gerus weer.

Levubu Junction
Pieter V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter V
With friends

Safe, quiet, neat and spacious unit.

Units were clean, neat and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, stil, netjies en ruim eenheid.

Eenhede was skoon, netjies en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Moses M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moses M
Individual traveler

Good, quite area. Safe, clean and well looked after. A relaxed environment. Please check shower for unit 1: no hot water.

Liked it. Good for a family outing. Fire for a braai always ready outside. Beautiful garden for outdoor. Nice patio to relax outside. Bed comfortable. Good linen and towels. Will call again.

Ronel D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
Individual traveler

Excellent stay.

Very nice stay! Inside door locks could use some attention, as the shower drainage since water runs out onto bathroom floor, but all in all excellent place to stay. Would go again.

Beauty S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beauty S
With spouse/partner

Lekker.

Levubu is a nice place to relax and experience nature.

Mirna V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mirna V
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie netjies en gerieflik. Net die braai is nie baie effektief nie - sukkel om vleis te braai.

From
R900
per night (sleeps 2)
From
From R900
per night (sleeps 2)
From
R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R524, Levubu, Thohoyandou Road, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7d360073fef7bc094bf6e40fd1f9952ff31d87e08314fd89c43bc088fbee3ae49ce4ad9031b2b346634f10d58d264645709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 R524 Levubu, Thohoyandou Road 0929 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.069091371063 30.229345858098
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!