The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Libby's Lodge | TravelGround
+31

Libby's Lodge

113 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 113 reviews for Libby's Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Denwyne J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denwyne J
With spouse/partner

Beautiful. Tranquil. Tastefully decorated.

Thank you Libby for your friendly hospitality. After a long drive, the calm and tranquillity was just what we needed.

Richard D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard D
With spouse/partner

Excellent value for money. Efficient and friendly staff.

Very good value for money. Rates are very good.

Lizette P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette P
Family with young children

Great reception and room suited for a family of 4.

Friendly service, clean and neat. Highly recommended. We enjoyed the swimming pool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlik verwelkom en kamer gepas vir gesin van 4.

Vriendelike diens, skoon en netjies, sal Libby's aanbeveel vir kort of langtermyn verblyf. Ons het swembad ook baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta M
With spouse/partner

Very pleasant.

All the people were very friendly. Felt like home away from home. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Al die mense was baie vriendelik. Het gevoel soos home away from home. Sal beslis weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M
With spouse/partner

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly en geslaap. Ons het die mooi skoon linne baie gewaardeer.

Bill J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bill J
Family with teenagers

Baie oulike plekkie.

Baie nice plek met 'n lekker groot swembad! Net een probleem, wanneer jy die waterverkoeler aan het raas dit verskriklik in die hoofslaapkamer. Sit jy dit af vrek die ander ou in sitkamer van warmte. Vervang met aircons asb. .

Gerhard U - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard U
With spouse/partner

Puik, netjies, privaat en skoon.

Van die beste wat ons al besoek het. Dankie aan die eienaars.

Sanette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette V
Family with young children

Heerlik!

Hierdie pragtige plek het ons alreeds 3 jaar gelede besoek en nou weer, ons sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik. Skoon, netjies, rustig, vriendelike personeel, warm ontvangs deur eienaars. Die heerlikste ontbyt kan ook hier geniet word teen 'n minimale koste. Libby's, julle is puik!

Mandi L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mandi L
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

Libby's is pragtig, goed geleë, netjies en skoon met 'n weelderige tuin en heerlike swembad. Diens was puik en almal baie vriendelik. Ons sal dit beslis kan aanbeveel!

Judith K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith K
Family with teenagers

Neat and clean accommodation with friendly staff.

A perfect stopover in our way to Kgalagadi. Would definitely stay here again.

James V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James V
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Maklik om te kry. Maklike proses. Geen klagtes.

Annelies D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelies D
With spouse/partner

Ons het net een nag oorgeslaap.

Ons is opgegradeer na 'n selfsorg-eenheid. Plekkie was baie netjies en gerieflik ingerig. Baie bedagsaam is daar vir ons 'n nota neergesit met beplande loadshedding-tye en daar was olielampies en vuurhoutjies ook. Bonus was 'n bekertjie vars melk vir ons koffie en tee in die yskas! Veilige parkering by die kamer. Ons sal hul beslis aanbeveel!

David B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David B
With friends

Excellent.

Will be back for sure when next in Upington.

Adriaan S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan S
Individual traveler

Neat, clean and conveniently located.

We were very kindly received and the rooms are very comfortable and clean. There is also a nice big, clean pool!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en gunstig geleë.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamers is baie gerieflik en skoon. Daar is ook 'n lekker groot, skoon swembad!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie D
Family with teenagers

Goed geleë, lekker gerus.

Baie netjies, lekker ontbyt.

Willie S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie S
With spouse/partner

Betrokke eienaars met ongelooflike werknemers, asook plasing en gerief.

Die ontvangs was onbeskryflik. Plek het aan verwagtinge voldoen. Alles wat nodig is vir heerlike verblyf vir mense wat selfsorg verkies.

Uncial H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uncial H
With friends

Home away from home.

Libby's was the perfect overnight stay for us on our route. We stayed there again afterwards.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg vanaf die huis.

Ons was op pad om die Vis te gaan stap en Libby's was die perfekte oornagplek vir ons groep. Ons het ook na die tyd weer daar oorgebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelius O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius O
On business

Traveller friendly!

It was the second time I stayed here. The place is neat and affordable. Personally, I enjoy the neighbourhood because it is close to the main road and is walking distance from the canal with beautiful walking trails.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Reisiger-vriendelik!

Dit is tweede maal dat ek hier bly. Die plek is netjies en bekostigbaar. Persoonlik geniet ek die buurt omdat dit naby aan hoofpad is en is stapafstand vanaf die kanaal met pragtige stap-opsies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Verieta K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Verieta K
With spouse/partner

Very happy with choice of accommodation.

Clean, comfy accommodation with friendly service.

Linda V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda V

Rustig, netjies, skoon en veilig.

Libby’s Lodge is 'n baie mooi rustige gastehuis. Die personeel is behulpsaam en baie vriendelik. Ons kamer was heerlik ruim en het my en my seun baie tuis laat voel. Ek sal die gastehuis vir enkelreisigers en gesinne aanbeveel.

Daniël J. P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniël J. P
With spouse/partner

Skoon, netjies en gerieflik.

Ontvangs was hartlik en behulpsaam. Verblyf is gerieflik met 'n goeie ontbyt.

Lindy V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy V
Family with young children

Clean and neat, will stay there every time we travel through Upington.

Good value for money! Clean, neat and very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon netjies sal elke keer daar gaan bly as ons deur Upington ry.

Goeie waarde vir geld! Skoon netjies en baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michiel L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel L
With friends

Was heerlik! Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Vriendelike ontvangs en personeel, kamers is gerieflik en netjies, en ontbyt was heerlik! Goeie waarde vir geld, sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Steyn V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steyn V
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik, pragtige tuin.

Netjiese en gerieflike akkommodasie, goed toegerus ook met lugversorger (wat 'n noodsaaklikheid is in Desember). Pragtige tuin en swembad. Vriendelike en aangename atmosfeer, 'n mens voel welkom na lang reis. Sal vir seker weer by Libby's Lodge bly.

Lizzie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizzie B
With spouse/partner

'n Welkom oasis.

Ons het by Libby's Lodge oorgebly op pad Kgalagadi toe. Dit was heerlik om na 'n hele dag se ry aan te kom by netjiese, skoon plek in 'n pragtige groen tuin. Aangesien dit 42 Grade was het ons sommer dadelik gebruik gemaak van die heerlike swembad! Ons het so tuis en welkom gevoel. Die eienaars het tot van hul kole vir ons gegee om mee te braai! Ons sal beslis weer van Libby's lodge gebruik maak. Dankie vir 'n baie aangename verblyfondervinding.

Louisa B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa B
Family with teenagers

Pragtige oase.

Liesel, jou plek is pragtig. Die tuin is besonders mooi en skep 'n atmosfeer waar enige reisiger tot rus kan kom. Die kamers is netjies en stylvol. Personeel baie vriendelik en die ontbyt is heerlik. Voorwaar 'n oasis in die woestyn.

Estelle P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle P
With friends

'n Paradys.

Pragtige tuin wat jou onmiddellik laat welkom voel. Eenheid was baie netjies met spierwit beddegoed. Lieflike groot swembad om in af te koel.

Lize V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize V

Pragtige verblyf.

Baie netjies en skoon kamers. Alles wat nodig is en nog meer. Die kamers is pragtig en gerieflik. Die Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die tuine en buite-areas gee 'n huis-gevoel. Ontbyt was onverbeterlik. Sal beslis aanbeveel en self ook weer daar oornag.

Yvonne N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne N
Family with young children

Very impressed and enjoyed accommodation.

Staff was very friendly, felt at home, enjoyed the facility of the swimming pool. Would definitely stay there again.

Isabel S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel S

Neat accommodation and friendly service.

Pretty, neat accommodation and very friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf en vriendelike diens.

Mooi, netjiese verblyf en baie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Inge T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Inge T
With spouse/partner

Very neat and friendly service.

Very friendly service. Units are very neat and the surroundings are very quiet. We will definitely book here again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelike diens.

Baie vriendelike diens. Eenhede is baie netjies en omgewing is baie rustig. Ons sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ignes I - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ignes I
With friends

Gemaklike verblyf.

Baie netjiese woonstel met die nodige geriewe. Interessante "Curio Shop" met Marlene wat baie ingelig is. Sal weer van julle gebruik maak.

Casper D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper D
Individual traveler

Huis weg van die huis af.

Ek kan regtig aan geen iets negatief dink aangaande my verbyl by Libby's nie. Baie dankie, sal weer kom kuier.

Heleen S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen S

Mooi, groen, versorgde plek.

Plek is soos 'n oase wanneer jy daar instap. Oulike kothuisstyl kamers. Gerieflik, skoon en netjies. Lekker gebraai en personeel is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, dit was uit die boeke.

Leoné G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leoné G
Family with young children

Very neat and clean.

Quaint accommodation if you're travelling through the Kalahari. Well equipped for the whole family. There were enough heaters so we weren't cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Oulike slaapplek as jy deur die Kalahari reis. En goed ingerig vir 'n hele gesin. Daar was genoeg verwarmers, so ons het glad nie koud gekry nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenneken S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenneken S
With spouse/partner

Oorslaap op pad na Kgalagadi.

Ons het slegs een aand oorgebly. Eenheid was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ons is hartlik welkom geheet met ons aankoms en die ontvangsdame was vriendelik en professioneel.

Dominique W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dominique W
With spouse/partner

Very nice stay in good accommodation.

The stay at Libby's Lodge was very good. The service was excellent. The unit we stayed in was of excellent quality and convenient. Will recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker oorgebly in goeie verblyf.

Die oornag by Libby's Lodge was baie goed. Die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Die eenheid waarin on sgebly het was van uitstekende gehalte en gerieflik. Sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wim B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wim B
With spouse/partner

Baie aangenaam. Lekker eenheid.

Aangename en baie vriendelike ontvangs. Veilige parkering langs eenheid. Oorgeslaap op pad na Kgalagadi. Eenheid gemaklik.

Danie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie S
Family with teenagers

Lovely.

We had a nice stay and got a friendly welcoming.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het baie lekker oorgebly en is baie vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda M
With friends

Fantaties.

Vriendelik ontvang, kamers was skoon en gasvrou baie behulpsaam en die dame wat in die winkeltjie werk was net so vriendelik. Sal dit aanbeveel, ons verblyf was fantasties.

Eunice N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice N
Family with young children

Gerieflik en netjies en privaat.

Gerieflik, baie netjies en skoon, lekker swembad en braaigeriewe en privaat. Skoonmaakdienste ingesluit, baie lekker. Naby aan Oranjerivier Wynkelders se tasting room. Lekker lugversorgers en DStv en WiFi.

Antoinette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

Ouwêreldse sjarme.

Liesel was baie gasvry en baie hulpvaardig gewees. Dankie dat jy ons op kort kennisgewing en op oukersaand geakkommodeer het. Die voorstel van 'n eetplek was uitstekend gewees. Ons sal enige tyd weer by jou kom kuier.

Nadia P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia P
Family with young children

What a friendly little town!

Incredibly nice stay. The pool is large and clean, and towels are provided. The room is beautiful and tidy and the air conditioner a real lifesaver. Children could watch TV and enjoy the free Wi-Fi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n vriendelike klein dorpie.

Ongelooflik lekker verblyf. Die swembad is groot en skoon, en handdoeke word voorsien. Die kamer is pragtig en netjies en die lugversorger red 'n mens. Kinders kon lekker TV kyk en hulle het die gratis WiFi baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie V
Family with teenagers

Puik.

Mobile lugversorgers nie so effektief in die gedeelde kamers nie. Baie lekker gebly en sal die plak aanbeveel.

Wikus B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus B
With spouse/partner

Verrassend verfrissend.

Personeel laat jou tuis en gemaklik voel van jy daar aankom, beslis weer op my lys.

Tiaan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan V
Family with young children

Skoon, gerieflik en bekostigbaar. Dit is ons "go to" verblyf in Upington!

Ons het die familie-eenheid baie geniet. Gerieflik met ons 2 klein kinders ingepas. Sou graag 'n bad wou hê in die eenheid vir die kinders, maar die swembad het opgemaak daarvoor! Sal vir seker weer hier oorslaap!

Karen L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen L

Gemaklik, veilig, mooi en gerieflik geleë.

Ek sal beslis Libby's Lodge vir enigiemand aanbeveel. Ons het as gesin in een van die eenhede met slaapplek vir drie geslaap. Die eenheid was heel gerieflik en ons het baie lekker geslaap. Die swembad en parkering was ook 'n bonus.

Anelda L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anelda L

Had a nice stay, comfortable and clean.

Would've liked KykNet and the rest of the DStv channels. Otherwise everything else was a 100%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het lekker gebly, is gerieflik en skoon.

Sou net graag KykNET en res van TV-kanale ook wou gehad het. Verder was alles 100%.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Libby's Lodge's response

Dit was vir ons heerlik om julle by Libby's Lodge te kon verwelkom, ons hoop om julle weer te sien. Ons gastehuis beskik oor die premium kommersiële DStv pakket. Alhoewel al die kanale nie beskikbaar is nie, is daar 46 kanale om van te kies. Aangesien ons gastehuis deur 'n wye spektrum gaste besoek word, besef ons dat ons nooit 100% aan almal se smaak en voorkeure sal kan voldoen nie. Alhoewel KykNet dus nie beskikbaar is nie, hoop ons julle kon steeds heerlike TV vermaak geniet.

Mooi wense,
Liesel

Libby's Lodge
Leoni L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leoni L
With spouse/partner

Lovely, well located.

Thanks Liesel for the lovely stay. The apartment had everything we needed. Will definitely recommend to anyone. PS What a lovely dog you have!

Dirk V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
With spouse/partner

Uitstekend, sal weer gebruik.

Mooi en skoon. Dankie vir lekker bederf.

Liza V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liza V
Family with young children

Lekker gekuier, rustige buurt met gasvrye eienaars.

My seuntjie was omtrent bederf met aandag. Hy het veral lekker gespeel met die vriendelike 'woef-woef' en was braaf genoeg om die koue water in die swembad aan te durf!

Johan M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Fantastic.

Very friendly and thoughtful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies.

Baie vriendelik en bedagsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Louis S
With spouse/partner

Friendly reception, facilities were clean. Safety can improve where cars are parked.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik ontvang, geriewe was skoon. Veiligheid kan verbeter word waar motors parkeer word.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Libby's Lodge's response

Beste Mnr Smuts,

Dit was heerlik om u as gaste by ons te kon hê. Ek wil u graag gerus stel dat ons baie aandag en moeite aan beveiliging van al ons parkeerareas spandeer het. All parkering is agter elektroniese hekke en elektriese heinings op ons perseel. Toegang tot ons gastehuis word streng beperk tot inwonende gaste en daar is altyd iemand op die perseel om 'n wakende ogie te hou, Kasper help ook in hierdie verband en sal blaf indien daar enige beweging snags op sy terrein is! Ons het ook die dienste van 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy wat patrolleer terwyl u 'n welverdiende nagrus geniet.

Upington is steeds 'n heerlike veilige toeristebestemming en ek kan u verseker dat waar u voertuig parkeer was in 15 jaar van ons bestaan nog nooit probleme ondervind is nie.
Indien u enige ander voorstelle of bekommernisse het, is u welkom om my persoonlik te kontak.

Ons hoop om u gou weer by Libby's Lodge te verwelkom.

Mooi wense,
Liesel Gerber

Libby's Lodge
Maryna P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryna P
With friends

Very neat, relaxing atmosphere with delicious food.

Great, relaxing overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, rustige atmosfeer met heerlike kos.

Was heerlike, rustige oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Noeline B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Noeline B
On business

The beautiful garden and the room that was cooled before our arrival was like an oasis after a day in the hot Northern Cape sun.

Beautiful garden. Hostess was helpful. Everything was neat, should consider providing shower caps for the ladies. Breakfast was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die pragtige tuin en vooraf-verkoelde kamer was soos 'n oase na 'n dag in die warm Noord-Kaapse son.

Pragtige tuin. Gasvrou was behulpsaam. Alles netjies, moet oorweeg om stortkappie/s te voorsien vir dames. Ontbyt was goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tonie En Linda S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tonie En Linda S
With spouse/partner

Very peaceful area. Very comfortable beds.

Libby's Lodge is a very nice family guesthouse. We were comfortable, very friendly staff, and we were met in a good and friendly manner. The rooms are clean and convenient. The only thing that bothered us a bit was that breakfast was very expensive for what you got. At the other guesthouses we've stayed at, the breakfast was half as expensive with more variety to choose from.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing. Baie gerieflike beddens.

Libby's Lodge is 'n baie lekker gesins gastehuis. Ons was gemaklik, baie vriendelike personeel, ons was goed en vriendelik ontvang. Die kamers is skoon en gerieflik. Al wat ons so effens gepla het was dat die ontbyt baie duur was vir dit wat jy kry. By die ander gastehuise waar ons tuis was was die ontbyt die helfte goedkoper met meer verskeidenheid om van te kies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanette V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette V
Family with young children

Een woord: Heerlik!

Ons sal beslis weer hier oorslaap! Hier is gasvryheid en vriendelikheid nog bo-aan die lys. Dit was skoon, netjies en gemaklik. Baie dankie!

Marleen C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marleen C
Family with teenagers

Perfect.

It was a lovely surpise walking into Libby's Lodge. Friendly staff who shared information in a jiffy. Neat, clean, the atmosphere calm and peaceful. Will recommend with confidence.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Dit was 'n heerlike verrassing om by Libby's Lodge in te stap. Vriendelike personeel wat inligting in 'n japtrap gedeel het, netjies en skoon, die atmosfeer is kalm en rustig. Met groot vrymoedigheid sal ek dit vir ander aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nelle O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nelle O
Family with teenagers

Comfortable and great location.

We stayed here on our way to the West Coast. We booked the family unit, very spacious, could have lingered for a few days. Only improvement I can think of is a bigger bed in the main bedroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en goed geleë.

Ons het hier oornag op pad Weskus toe. Ons het in die familie-eenheid gebly, wat heerlik ruim is, en waarin mens gemaklik sou kon bly vir 'n paar dae. Die enigste verbetering wat ek sou aanbring is om in die hoofslaapkamer 'n groter bed te sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter R
With spouse/partner

Very pleasant surrounds.

Comfortable with superb service.

Rudolph C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rudolph C
With spouse/partner

Very comfortable and neat.

Very friendly reception and great service. Comfortable room and very clean. Good location with regards to mall and other attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gerieflik en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang en die diens was verder baie goed. Kamer was gerieflik en baie skoon. Die gastehuis is baie gerieflik geleë t.o.v. die mall en ander besienswaardighede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
With spouse/partner

Hemels lekker.

Libby's Lodge was 8 jaar terug vir ons erg aangenaam. En nou, in 2016, het die kwaliteit van die akkommodasie nie verminder nie. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, die kamers is so skoon soos my eie huis, daar is handdoekrelings in die kamers! (Yes - die enigste akkommodasie wat daaraan dink). Geen ander van die 4 plekke waar ons oorgebly het, het handdoekrelings nie. Die akkommodasie is smaakvol ingerig, en alles wat ons vir selfsorg nodig gehad het, was beskikbaar. Ons kon ons motor langs ons kamer parkeer en die yskas in die motor met 'n verlengingskabel aan die gang hou. Dit was nie nodig om die lomp yskas uit die motor te haal nie. Vir my was die wonderlike tydskrifte oor Namibië onweerstaanbaar. Oh ja, die prys vir oornag is baie billik! Ek sal ENIGE tyd weer daar oorslaap en dit aan ENIGIEMAND aanbeveel. Dis 'n ware oase!

Mariana B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B
Family with teenagers

Value for money.

Second time we stayed at Libby's Lodge and we were impressed again. Relaxing and neat accommodation with friendly staff. A favourite in Upington!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Dit is die tweede keer wat ons as gesin by Libby's Lodge bly en weereens was ons beïndruk. Akkommodasie is ruim en netjies en personeel is almal so vriendelik. Sal 'n gunsteling bly in Upington.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle W
With friends

Goeie verblyf.

Hond oorkant die straat van verblyf blaf aanhoudend deur die nag en versteur dus slaap.

Pieter V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with young children

Baie baie baie lekker.

Netjies en skoon. Wou nie Upington verlaat nie. Baie dankie.

Derek M - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derek M
With spouse/partner

A well-run establishment.

Lovely place for overnight. They even have a curio shop with lots of goodies, my wife went mad. Will be back there soon.

Marcel U - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marcel U
With spouse/partner

Rustig, skoon fasiliteite.

Vriendelike ontvangs. Skoon fasiliteite en aangename verblyf.

Ilse B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse B

Dit was 'n aangename ervaring.

Voorwaar 'n heerlike plek om te bly! Vriendelike ontvangs en lieflike verblyf!

Gerrit M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerrit M

Baie aangenaam met 'n gasvrou wat jou sommer gou tuis laat voel.

Die kothuis is ruim, netjies en gerieflik. Die gasvrou is baie vriendelik en die gasheer baie behulpsaam, want toe ons 'n probleem met die badkamerlig ondervind het, het hy dit onmiddellik uitgesorteer.

Calvin E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Calvin E
Family with young children

Die rustigheid is waarna ek kom soek het.

Persone wat net 'n bietjie weg wil breek en alleen met sy familie wees kan gerus Libby's Lodge probeer. Ek waarborg u 'n fantastiese verblyf.

Fanie A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Fanie A
Individual traveler

Nie vir besigheidpersone nie.

Ek maak staat om my besigheid na-ure by die gastehuis te doen deur die WiFi. Die WiFi ontvangs was nie beskikbaar nie, ook nie by die "hotspot" nie. Ek het dus met groot frustrasie geen rekenaarwerk gedoen nie, wat ek dus verloor het met die dag se reis. Hul sê wel WiFi op die inligting van die gastehuis, maar daar bestaan geen WiFi nie! Swak gastehuis vir besigheid besoekers wat op rekenaar wil werk!

Libby's Lodge's response

Beste Fanie,
Ons is jammer om te hoor van jou frustrasie. Ek kan jou egter verseker dat talle besigheidsbesoekers aan Libby's Lodge met groot sukses van ons Wi-Fi gebruik maak. Ek het met ontvangs 2 x gratis 100MB vouchers (elk met sy unieke toegangskodes) aan jou oorhandig en jou versoek om my direk te kontak indien jy enige probleme sou ondervind. Ek is 24 uur op die perseel en reageer altyd vinnig en met groot graagte op enige versoeke deur gaste (ek het genoem met ontvangs dat jy my enige tyd telefonies kan kontak). Ek kan jou verseker dat professionele dienslewering hoog op ons prioriteitslys is! Ek was ongelukkig nie bewus daarvan dat jy probleme ondervind het nie en kon jou dus nie behulpsaam wees nie.
Ons nooi jou egter vriendelik uit om ons weer te besoek sodat ons aan jou kan bewys dat die Wi-Fi stelsel wel goed werk en soos vir talle ander besoekers van groot waarde en hulp is.
Beste wense,
Liesel Gerber

Libby's Lodge
Julie A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Julie A
Family with teenagers

Die swembad en lugversorging was ons redding vir die Desember hitte!

Die slaapkamers naby die pad sou my gepla het, maar waar ons geslaap het was dit doodstil.

Clive H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clive H
With spouse/partner

Really enjoyable!

We would have liked to stay another day!

Ria F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ria F
With spouse/partner

Ek het dit geniet.

Alles was goed en reg, daar kort net bietjie onderhou aan die badkamer deur.

Estie M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estie M
Family with young children

Heerlike, skoon en netjiese selfsorgverblyf.

Vriendelike ontvangs. Heerlike buitesitplek met braaigeriewe. Heerlike swembad om in af te koel!

Braam M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam M
With spouse/partner

Uitstekende verblyf, lekker braai-areas en groot swembad.

Die mense is BAIE vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is uitstekend toegerus en privaat. Die braai-areas is goed geleë en die swembad is heerlik vir afkoel na lang reis.

Ilze B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B

Huis van jou huis af.

Netjies toegerus met die nodigste vir gemaklike verblyf.

Andrea W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea W
Family with teenagers

Waarde vir geld, netjies, skoon, vriendelike personeel.

Presies soos op webwerf geadverteer, geen onaangename verrassings!

Raymond B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Raymond B
With spouse/partner

Clean, comfortable and peaceful.

This was our 3rd visit to Libby's Lodge and we will be back should we need accommodation in Upington.

Linda S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda S
Family with teenagers

Ons was beïndruk en gelukkig. Sal graag weer daar slaap!

Baie mooi verblyf!

A M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
A M
With spouse/partner

'n Goeie oorblyplek met netjiese akkommodasie.

Ons het ons besoek aan Upington en Libby's Lodge baie geniet. Libby's Lodge kan met groot vrymoedigheid aan ander toeriste aanbeveel word. Upington is 'n netjiese dorp en beslis 'n besoek werd. Moenie die mooi standbeelde van die donkie en die kameel mis nie. Helaas is die museum 'n teleurstelling.

Randall S - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Randall S

Vriendelike ontvangs, fantastiese kamers.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Dan W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dan W
With friends

Room fresh and modern, beautiful garden and friendly hostess

A great place to stay. Excellent friendly service, most helpful. The rooms were clean and fresh with all amenities required. A beautiful well maintained garden and pool area, along with plenty of safe parking made this a good stay. Will certainly return.

Magriet B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magriet B
With spouse/partner

Die vriendelikheid en gasvryheid was eg en oortref alle ander plekke waar ons oornag het.

Sien die sterre hieronder.

Chanè K - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chanè K
With friends

Super!

Die kamer is pragtig en gerieflik, en ons het 'n heerlike ontbyt geniet (baie goeie diens)!

Anett F - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anett F
On business

Baie tevrede!

Baie tevrede, het al op 'n vorige geleentheid ook daar gebly. Geen klagtes!

Salome V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome V
With spouse/partner

Dis 'n skoon, netjiese en rustige gastehuis.

Dis die perfekte plekkie om te ontspan na 'n lang dag op die pad. Die honde is lieflik en die swembad is heerlik. Hou so aan.

John F - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John F
With spouse/partner

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Mariette E - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette E
With spouse/partner

Uitstekend! Als!

In die rustige omgewing met vriendelike diens het ek tuis gevoel.

Bernard S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard S
Family with young children

Absoluut fantasties!

Dis 'n lekker rustige atmosfeer en omgewing. Ons het dit werklik geniet en is jammer dat ons nie langer kon kuier nie. Die diens was uit die boonste rakke. Dankie Liesel.

Cecile V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Cecile V
With spouse/partner

Gerieflik en netjies!

Netjiese, rustige verblyf wat bekostigbaar is.

Cois D - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cois D
With spouse/partner

Waarde vir geld!

Baie gemaklike en gerieflike eenhede. Waarde vir geld. Vriendelike diens.

Maurits H - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maurits H
With spouse/partner

Die personeel en eienaar gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Die akkommodasie is baie goed, veral die hoë kwaliteit bed en beddegoed. Die ontbyt is baie smaakvol en goeie waarde vir geld. Selfs toe ons die enigste gaste was, was die diens topgehalte.

Elmarie P - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie P
With spouse/partner

Baie bevredigend en professionele diens.

Ons moes oornag tydens ons reis en het dié oornagplek uiters goed en reg geleë gevind. Die diens was vriendelik en professioneel en die klein ekstras was uitstekend (soos die lekkertjie op die kussing, persoonlike aandag van eienaar, ens.) Ons sal die plek aanbeveel vir enigiemand wat wil oornag in 'n skoon en netjiese plek. Die braaigeriewe, ens. maak ook voorsiening vir gaste wat langer wil bly.

John W - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John W
With friends

Libby's was exactly what we were looking for, for our short stay in Upington

I highly recommend Libby's Lodge to anyone wishing to visit the area. Every thing was as we had hoped and Liesel was very accommodating. PS: the breakfast is great!

Fiona S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fiona S
Family with young children

Very pleasant quick overnight stay.

They went the extra mile by collecting dinner for us while our vehicle was out of action. Much appreciated!

Helmut F - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helmut F
With spouse/partner

Very friendly staff

Nothing wrong with the lodge, very friendly staff.

Tersia H - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia H

Uitstekend

Die kamer was uitstekend en die mense baie gaaf. Sal beslis weer daar oornag. Groete.

Hannelette W - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelette W
Family with teenagers

Baie lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Plek baie netjies en skoon. In veilige area. Personeel vriendelik en behulpsaam. Baie mooi omgewing. Tuine ook baie netjies en versorg.

Marlize N - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlize N
Family with teenagers

Good location

Good location with safe parking.

Diane G - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Diane G
With spouse/partner

Oasis oppad na Kalagadi/Botswana/Namibia

Ons was oppad na Kalagadi Wild Reservaat toe, vannaf Kaapstad. Moeg gery het ons laat die middag daar aan gekom. Sy het die sleutels gegee, verduidelik hoe die lugreelaar werk en ons dadelik ons privaatheid gegee wat ek baie waardeer het want ek was siek en moeg van al die ure in die motor. Die "huisie" het sy eie braai area gehad en 'n lekker stoep wat ons ongelukkig nie tyd gehad om te gebruik nie. Binnekant was dienkamers lekker ruim. Ons het 4 uur die volgende oggende vetrek sonder enige probleme met hekke en sleutels. Regtig waarde vir geld.

Chanique V - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanique V
With spouse/partner

Awesome

Awesome place to stay!

Graham W - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham W
Family with teenagers

This is an ideal stop over, and is highly recommended.

A welcome surprise for the weary traveller, everything was top-notch.

Verena B - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verena B
With spouse/partner

Can recommend without any hesitation

Very pleasant stay, comfortable in every way.

Vasi A - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Vasi A
With spouse/partner

Good service

Good service! Clean & friendly hosts!

Elmarie S - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With friends

It was a lovely place to relax after a day on the road.

It was a lovely place to relax after a day on the road and before we drove to Namibia the next day. Everything was just perfect. Breakfast was delicious.

Gail L - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail L
With friends

A wonderful, spotlessly clean, warm and friendly place to stay - perfect!

We arrived tired and cold to a spotlessly clean, warm (a heater was on in our room) guesthouse - friendly and safe and I would have no hesitation in recommending Libby's - such GOOD value for money.

Trudy C - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trudy C
With spouse/partner

Marvelous

Libby's Lodge was a brilliant stop over for us and we would definately use them again.

Gideon D - Oct 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon D
With friends

Very comfortable, peacful and homely!

We really enjoyed our stay and when we left the next morning we felt relaxed and refreshed!

Guillaume D - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Guillaume D
With spouse/partner

A very nice, clean and relaxed stay.

Friendly welcome to a clean and tidy flat in a quiet area. Relaxed envournment with a very good breakfast. Enoudh to do and see in Upington.

Jurgen B - Apr 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jurgen B
With friends

Neat and value for money

Neat and value for money

Dalien P - Jan 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalien P
With spouse/partner

Great stay

Ian G - Dec 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian G
With spouse/partner

Comfortable and lelaxing stay when you have travelled far.

Comfortable and relaxing stay i will recommend it

From R830
per night (for 2 people)
From R830
per night (for 2 people)
From R830
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 13:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOTA2MTcyLWRkMjYtNDc1ZS04N2NlLTIzZmFmZDY4M2ZiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R830  per night (for 2 people) 113 5 1 5 140 Schroder Road Middelpos 8801 Northern Cape 0860 022 102 13:00-22:00 10:00 -28.442628903275 21.270818710327
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!