Libra Holiday Flats Unit 7
Review Summary
Davie O - Jul 2022
Overall score
Netjies, skoon, goed geleë en ruim.
Riekert V - Jun 2022
Overall score
Uitstekend toegeruste woonstel met puik see-uitsig en ingeboude braai op die balkon.
Read moreSuven M - Mar 2021
Overall score
Beautiful views and walking distance to the beach.
Louis V - Sep 2020
Overall score
Netjies, mooi uitsig, rustig.
Johan J - May 2019
Overall score
Fantastiese woonstel.
Marietha D - Nov 2018
Overall score
What a view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n uitsig.
Behalwe vir baie trappe, was verblyf heerlik. Kon van die balkon die walvisse sien speel in die see, kon doen met 'n verkyker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cp V - Jul 2018
Overall score
Heerlik ontspan.
Karien C - Mar 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Ida D - May 2017
Overall score
Good rest for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rus vir die siel.
Ons het vir 8 mense bespreek en daar was net 7 beddens wat 'n bietjie van 'n probleem was. Andersins was dit regtig baie lekker en 'n goeie plek vir 'n familie met kinders. Sal weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandi S - Mar 2016
Overall score
Dis 'n baie lekker plek, sal niks verander daar is al wat jy sal nodig hê met baie ekstras.
Martie G - Aug 2015
Overall score
Glad nie veilig nie!
Libra Holiday Flats Unit 7 's response
Gun my die geleentheid om te reageer op die kommentaar gelewer deur Martie om moontlike wanindrukke by voornemende gaste uit die weg te ruim.
Ek wil net benadruk dat vir die afgelope 30 jaar was alle veiligheidsinstallasies en -maatreëls voldoende, naamlik: nagwag, elektriese spitspaalheinings, veiligheidshekke by elke woonstel asook diefwering.
Die inbrekers het toegang verkry tot eenheid 7 wat op die derde vloer is, deur die opening waar die lugversorging geinstalleer is. Selfs die polisie se opinie was dat die gat onmoontlik is vir mense om te betree. Twee weke na die voorval is verdere veiligheidsinstallasies deur ‘n kontrakteur geinstalleer.
Die bestuur en ontvangs het ondersteuning gegee na die voorval. Die klagte het dit laat klink asof daar nie eintlik iets aan gedoen is nie. Gedurende die nag van die voorval is die polisie ontbied en die bestuursagent het hom na die toneel gehaas, dit kan bevestig word deur die mede-eienaar van Libra 6 wat toevallig ook deur dieselfde persoon besteel was.
Die persoon wat die klagte ingedien het, is ook die volgende oggend gekontak om interim reëlings te tref vir die vasskroef van die venster. Ek, as eienaar van woonstel 7 en die voorsitter van die beheerliggaam, het onmiddellik opgetree en die volgende oggend kwotasies gekry om alle openinge in die gebou met spitspaaltjies toe te maak. Na dit geinstalleer was, was daar nog nie weer inbrake nie.
Die gas beweer ook dat daar niks aan die veiligheid gedoen word nie, wat in my opinie nie waar is nie. Die gas het die volgende dag opgepak en vertrek en is dus nie bewus van die opskerping van ons veiligheidsmaatreëls nie. Ek het foto’s aan LekkeSlaap gestuur as bewys van die optredes en installasies wat aangebring is om die perseel absoluut veilig te maak.
Ons het regtig alles in ons vermoë gedoen en hoop dat die gas sal sien dat ons innig jammer is oor die voorval en dat ons alles gedoen het waaraan ons kon dink om dit in die toekoms te vermy.
Jenny S - Aug 2014
Overall score
Waarde vir geld en 'n pragtige uitsig met 'n puik eenheid. Sal dit met graagte aanbeveel en weer gaan!
Eugene D - Dec 2013
Overall score
Best holiday stay ever.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Libra Flats Unit 7, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- All ages welcome