Liebestraume Selfsorg Huis

Add to Favourites

Self Catering 4 Ds Df Du Toit Street, Loeriepark, George, 6529, Western Cape

Map of the Area

Local Area

George is 'n pragtige veilige dorp aan die voet van die Outeniqua berge. 'n Ideale toerustebestemming vir die wat naby aan die see wil wees, maar tog die woud en omgewing beter leer ken.
George het vele te bied: 'n transport museum, die ou kerk, aarbeiplaas, Harold wynlandgoed, die old car show elke jaar, museums ens.

Bergfietse, 'trail running' en buitelug is sinoniem met George!

DIs sentraal geleë sodat gaste al die beste tuinroete strande kan verken, naby genoeg aan die binneland om gou oor te kry KKNK en bereikbaar van bykans enige plek in SA danksy ons lughawe.



Nearby Attractions

Guests that viewed Liebestraume Selfsorg Huis also viewed:

From R1 400 per night (sleeps 6)

Accepts online payment through TravelGround.com   
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]