George Accommodation at Lientjies Overnight | TravelGround
+15

Lientjies Overnight

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 31 reviews for Lientjies Overnight
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Kobus V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
Individual traveler

Uitstekende verblyf met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Baie gerieflike kamer met alles wat nodig is, met die ekstra bonus van 'n motorhuis met direkte toegang tot die kamer.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Kobus.Jy was ook n besondere en netjiese gas.

Lientjies Overnight
Emma P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma P

Tannie Lientjie is die beste!

Baie vriendelik ontvang. Die garage was 'n groot pluspunt. Alles was skoon en netjies. Wens ons kon langer kuier.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie julle was ook baie aangename gaste.

Lientjies Overnight
Jurie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurie S
With spouse/partner

Lien laat jou op jou gemak en tuis voel.

Haar kliëntediens is briljant. Sy stap meer as net die ekstra myl om kliënte gelukkig te hou.

Lientjies Overnight's response

Dankie, julle was ook baie aangename gaste.

Lientjies Overnight
Rika D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika D
With spouse/partner

Cost-effective for the purpose we've needed it for.

Thank you for a nice stay. The attached locak-up garage is a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Koste-effektief vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het.

Dankie vir 'n aangename verblyf. Die aangrensende toesluitmotorhuis is 'n bonus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Dankie Rika. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Hoop julle kom weer.

Lientjies Overnight
Graham P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham P
On business

Highly recommended!

Lientjies Overnight is highly recommended. It is spotlessly clean and has all the necessary conveniences for a short or medium stay away from home. From the first contact to the last I felt like a long time friend! The use of the garage for the vehicle was an added benefit!

Lientjies Overnight's response

Thanks, Graham much appreciated.
Highly recommended you to any other hosts.
You were an awesome guest. Hope you visit soon.

Lientjies Overnight
Julie H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julie H
With spouse/partner

Friendly hostess and a very neat stay.

Convenient and safe parking in a lock-up garage with direct access to the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike gasvrou en uiters netjiese verblyf.

Gerieflike en veilige parkering in toesluitmotorhuis met direkte toegang tot kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Julie. Julle was baie aangename netjiese gaste.Hoop julle kom weer.

Lientjies Overnight
Jan K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
Individual traveler

Goeie oornag.

Goeie oornag vir reisiger.

Lientjies Overnight's response

Dankie Jan. Jy was n aangename netjiese gas hoop jy kom weer.

Lientjies Overnight
Avoney B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Avoney B
Individual traveler

Was pleasant and peaceful.

The owner was very dear, friendly and helpful. Had a wonderful time in this tranquil environment. A bonus was that my car could be parked in the garage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was plesierig en rustig.

Die eienaar was baie dierbaar, vriendelik en behulpsaam. Het 'n wonderlike tydjie gehad met die rustigheid van die buurt. 'n Plus punt was dat my motor in die motorhuis kon slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Beste Avoney,

Baie dankie, jy was 'n aangename en netjiese gas. Hoop jy kom weer.

Vriendelike groete
Tannie Lientjie

Lientjies Overnight
Delene N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene N
Individual traveler

Uitstekende verblyf.

Baie netjies, skoon en baie goeie diens. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Lientjies Overnight's response

Dalene, baie dankie vir pragtige kommetaar. Ek hoop jy kom weer. Jy was 'n netjiese en aangename gas.

Lientjies Overnight
Delene N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene N
With friends

Uitstekende verblyf.

Baie netjies en gerieflik. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Lientjies Overnight's response

Dankie Dalene, jy was ook uitstekende netjies gas. Ons hoop jy kom sommer gou weer.

Lientjies Overnight
Deon S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon S
With spouse/partner

Comfortable, clean and neat. Friendly hostess!

Would really recommend it. Also received extra power for travel freezer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou!

Wil dit regtig aanbeveel. Ook ekstra krag gegee vir reisvrieskas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Deon, julle was pragtige gaste.

Lientjies Overnight
Marthie H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie H
With spouse/partner

Friendly, hospitable, clean, neat and safe!

Thank you to Helena for your care, friendliness and hospitality. Will definitely sleep there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, gasvry, skoon, netjies en veilig!

Baie dankie aan Helena vir jou omgee, vriendelikheid en gasvryheid. Sal beslis in die toekoms weer daar slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie julle was baie aangename en netjiese gaste. Ek hoop julle kom gou weer.

Lientjies Overnight
Jasper V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasper V
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Baie mooi en 'n rustige omgewing.

Lientjies Overnight's response

Rensia baie dankie vir die mooi review.Julle was pragtige netjiese gaste. Hoop julle kom gou weer.

Lientjies Overnight
Pieter P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
With spouse/partner

Excellent overnight stay.

Fully equipped with even rusks and a variety of coffees for the following morning. Very neat. Pampered with delicious chocolate on the bed as well as in the drawer with cups. Fruit juice and water bottles in the fridge - perfect for the trip! Lien was even willing to let us out! Thank you Lien, we can highly recommend it for overnight!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende oornagverblyf.

Volledig toegerus met selfs beskuit en 'n aantal soorte koffies vir die volgende oggend. Baie netjies. Bederf met heerlike sjokoladetjies op die bed asook in die laai met bekers. Vrugtesap en waterbotteltjies in die yskas - perfek vir die reis! Lien was selfs bereid om ons 04:00 te laat uitboek! Baie dankie Lien, ons kan dit baie sterk aanbeveel vir oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir julle mooi resensie, ek probeer altyd om gaste gelukkig te hou. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Julle was wonderlike gaste.

Vriendelike groete,
Lientje
Lientjies Overnight

Lientjies Overnight
Morne V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne V
With spouse/partner

Aangenaam verras.

'n Lekker kamer met 'n privaat ingang. Met alles binne die kamer wat jy nodig het.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Morne, hoop julle kom weer.

Lientjies Overnight
Tinkie S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinkie S
With spouse/partner

Puik verblyf met n wonderlik gasvrou.

Skoon en netjies met n wonderlike gasvrou wat altyd beskikbaar is en help. Dankie Lien, jy is n gasvrou duisend.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Tinke julle was self pragtige netjiese gaste.

Lientjies Overnight
Elize P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize P
With spouse/partner

Everything you need is there!

Convenient. Bonus that the garage is adjacent to the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy nodig het bymekaar!

Gerieflik. Bonus dat garage aan kamer grens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Elize. Julle was oulike gaste. Hoop julle kom kuier weer.

Lientjies Overnight
Riana G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana G

Was te kort.

Sal Lientjies Overnight enige tyd aanbeveel. Die rustige omgewing. die kamer self baie netjies en die ontvangs was vriendelik. Dankie vir 'n kort awesome verblyf.

Lientjies Overnight's response

Dankie Riana jy n aangename vriendelike en betjiese gas. Dit was n voorreg om jou as gas te ontvang.

Lientjies Overnight
Jan D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Neat and clean overnight accommodation at a good price.

This room is especially neat as well as the bathroom. The dry kitchen is a plus point for making a sandwich or heat something up in the microwave. Safe area and close to the city centre and shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en skoon oornagverblyf teen goeie prys.

Die air B&B-kamer is besonders netjies en die badkamer ook. Die "dry kitchen" is 'n pluspunt om 'n broodjie te maak of iets warm te maak in die mikrogolfoond. Veilige omgewing en naby die middedorp en winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjies Overnight's response

Dankie Jan. Jy is n aangename gaste. Ons hoop julle kom defnitief weer. Groete Lientjie

Lientjies Overnight
Annemarie L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie L
Individual traveler

Knus en gerieflik.

Ek het 'n heerlike verblyf gehad met 'n elektriese kombers en beskuit, koffie en vrugtesap. Ek sal weer daar oornag as ek George toe gaan. Baie gasvry en vriendelike ontvangs.

Lientjies Overnight's response

Beste Annemarie,

Baie dankie, jy was ook 'n netjiese en aangename gas. Hoop jy kom weer.

Vriendelike groete,
Lien - Lientjies Overnight

Lientjies Overnight
Noel B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Noel B
On business

Aangename tuiste.

Sal weer van Lientjies gebruik maak.

Lientjies Overnight's response

Dankie Noel, jy was ook oulike/netjies gas. Hoop jy kom weer. Opreg waardeer.

Lientjies Overnight
Hannett H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannett H
With spouse/partner

Very nice, so much more than expected.

We were greeted by such a friendly Lientjie. What a lovely place! We will definitely visit again.

Lientjies Overnight's response

Thank you, much appreciated. You also were awesome people. Hope you come again.

Lientjies Overnight
Clifford B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clifford B
With spouse/partner

Gentle, cosy and lovely place to overnight.

This place actually blew me away, beautiful and spacious, the room looks even better than the pics. I would recommend Lientjies Overnight anytime. The owner is such a sweet and friendly person, makes you feel at home. Safe and secure and I loved the indoor garage for your vehicle, and quick easy entry to your room. I will definitely make use of Lientjies Overnight when I'm off to George again.

Lientjies Overnight's response

Dankie vir julle mooi kommentaar oor my plekkie. Julle was pragtige netjies gaste, en julle moet definitief weer kom.

Lientjies Overnight
Esther F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther F
Individual traveler

Verwelkomend en behulpsaam.

Lientjies Overnight was perfek na 'n lang reis. Sy was baie vriendelik en gasvry. Lekker veilig met toesluitmotorhuis.

Lientjies Overnight's response

Dankie Esther. Jy was ook 'n baie netjiese en vriendelike gas.

Lientjies Overnight
Nathan C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nathan C
With spouse/partner

Dit was awesome.

Lientjies Overnight was baie gerieflik, netjies en sy haarself is baie versorg.

Lientjies Overnight's response

Dankie julle waardeer. Julle was oulike gaste.

Lientjies Overnight
Christopher L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christopher L
With spouse/partner

Dus 'n lekker plekkie, maar die bure lawaai heel naweek tot 5 uur in die oggende.

Ek het nie met Lientjies self 'n probleem nie, maar die bure het nie respek vir die ander inwoners nie. Ek en my vrou het die Vrydagaand 8 uur daar aangekom toe is die bure se paartie al aan die gang. Daai heel nag kon ek nie slaap weens die geraas. Saterdagoggend 5uur toe paartie daai mense nog en die Saterdagaand was dit maar dieselfde. Maar dankie aan Lientjies vir die gasvryheid.

Lientjies Overnight's response

Jammer Chris vir die ongemaak met geraas van die bure.Julle was oulike en baie netjiese gaste.Dit is gewoonlik baie stil.Ek uitgevind dit was hulle verjaars dae.

Lientjies Overnight
Maureen M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen M
Individual traveler

A tip-top overnight stay.

Lientjies is the perfect overnight stop and I will certainly stay there again. The room was clean and tidy and perfectly stocked with tea, coffee, soap, etc. My car was safe in a locked garage too. No, I couldn't find anything to complain about. Lientjie herself is very friendly and hospitable. Thank you all!

Lientjies Overnight's response

Maureen, you were an awesome, warm and much needed guest. Thank you, is it much appreciated. We hope you come again. Lientjie

Lientjies Overnight
Jennifer Z - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer Z
On business

Wat 'n ongelooflike oornag ervaring!

Vriendelike ontvangs by 'n pragtige en netjiese plek met alles wat jy nodig het!

Lientjies Overnight's response

Beste Jennifer,

Julle was ook baie vriendelike en netjiese gaste en dit was vir my 'n groot eer om julle as gaste te kon ontvang.

Hoop julle kom gou weer.

Groete,
Lientjie

Lientjies Overnight
Johan S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Onbeperkte gasvryheid met 'n pragtig, netjiese, skoon blyplek, net 'n plesier om hier te bly.

Lien is 'n kampioen in wat sy doen. Hoop om volgende keer langer te bly. Hier kry jy meer as net waarde vir jou geld.

Lientjies Overnight's response

Johan julle ook wonderlike/netjiese/vriendelike gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir julle pragtige komplimente. Dit word opreg waardeer. Groete, Lien Lientjies overnight

Lientjies Overnight
Johan S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Individual traveler

Baie goeie waarde vir geld.

Die verblyf was skoon en netjies en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die toesluitmotorhuis met direkte toegang na kamer is 'n groot bonus.

Lientjies Overnight's response

Dankie Alastair vir die goeie resensie. Ek hoop jy kom weer.

Lientjies Overnight
Annelize G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelize G
Individual traveler

Baie netjiese verblyf, goeie waarde vir geld, lekker stil.

Sal akkommodasie aanbeveel!

Lientjies Overnight's response

Baie dankie Annelize

Lientjies Overnight
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Woodpecker Street, George, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYjA2ZGI1LTMzMDEtNDc5Mi05ZTQ4LWRiMjg5MjQwODA5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 31 5 1 5 32 Woodpecker Street George 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.9788503 22.443362
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com