Pietermaritzburg Accommodation at Lincoln Cottages | TravelGround
+52
+52

Lincoln Cottages

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 12 reviews for Lincoln Cottages
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Francois C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois C
With friends

Ons was in PMB vir die Midmar Myl.

Lincoln Cottages is baie bekostigbaar, skoon en die eienaars is baie vriendelik. Ons het 2 dae daar spandeer, ons het elke oggend ons ontbyt op tyd gekry en dit was heerlik. Inklok en uitklok was vinnig en maklik. Ons sal hulle volgende jaar weer sien.

Fanie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie V
With spouse/partner

Netjiese verblyf.

Baie netjiese plek met ruim vertrekke, baie goeie ontbyt wat in jou gastehuis bedien word deur baie gasvrye personeel.

Gert D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert D
With spouse/partner

Beste gastehuis waar ons al ooit tuis gegaan het.

Huisvesting was gerieflik, alles was skoon en netjies. Dekorasie uit boonste rakke. TV volgens my smaak beskikbaar. Etes is volgens bestelling in wooneenheid op bepaalde tyd afgelewer. Eienaar en gade was altyd vriendelik en hoflik. Veiligheid was meer as voldoende. Geen onnodige reƫls wat verblyf versuur het nie. Ek kan dit met die grootste vertroue aanbeveel, veral vir groter groepe. Oorsese besoekers sal dit baie geniet en besonders bekostigbaar vind. Dankie aan die bestuurder en sy gade vir uitsonderlike diens. Sal beslis, as die geleentheid hom voordoen, weer daar tuisgaan.

Annelene K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annelene K
With spouse/partner

Verblyf was netjies en het aan ons behoeftes voldoen.

Die verblyf self was netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Ongelukkig was die area en tuin rondom die woonstel/cottage nie netjies nie. Ons wou nie buite sit nie want dit was eenvoudig nie netjies en kook genoeg nie. Dit het eintik slordig vertoon en was daar 'n tipe container wat teenaan die cottage geplaas was en regtig nie vars gelyk het nie. Die spasie tussen die container en die cottage was so klein dat vroeg die volgende ogend het 'n werker/ tuinwerker teen ons venster verbygeloop om tussen die container en die cottage verby te kom.

Lyn K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lyn K
On business

Dit was baie lekker en gerieflik.

Die vriendelikste mense. So accommodating!

Sunette B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette B
Family with young children

Excellent!

Loved every minute there!

Ameldie D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ameldie D
Family with teenagers

Very neat accommodation and friendly staff.

Everything was neat and clean. The cottage was well equipped. Breakfast was delicious and wonderfully prepared. Will definitely recommend Lincoln Cottages.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese verblyf en vriendelike personeel.

Alles was baie netjies en skoon. Die kothuis was baie goed toegerus. Ontbyt was heerlik en baie keurig voorberei. Sal Lincoln Cottages definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lincoln Cottages's response

Dear Ameldie,
Thank you for the amazing review!
We hope to have you and your family stay here with us again.
Take care and kind regards,
Dominique

Lincoln Cottages
Adrinette M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adrinette M
Family with teenagers

Vriendelike mense. Kothuise baie skoon met alles wat jy nodig het.

Alles was baie netjies en skoon. Kothuise baie goed toegerus, selfs 'n wasmasjien! Sal Lincoln Cottages definitief aanbeveel.

Kerry U - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kerry U
Family with teenagers

Outstanding

Awesome place to stay with great facilities and close to where we needed to be.

Daryl B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daryl B

Enjoyed the stay

Hosts were very accommodating and went out of their way to help, it was a pity about the weather, but enjoyed the time spent here regardless. Must be great to be here when the weather is good.

Hermien V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hermien V
With spouse/partner

Ideaal vir ons kort verblyf van een nag met alles wat ons nodig gehad het.

Sien die sterre hieronder.

Marianne V - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marianne V
With spouse/partner

Clean and tidy

Clean and tidy. Nice kitchen and well within the traveling distance of the city and the school we needed to be at.

From R910
per night (for 2 people)
From R910
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R910
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YzFmNDEzLTViZjEtNGM5ZC04MDE2LWRkNzM2MmIyNTA0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R910  per night (for 2 people) 12 5 1 5 20 Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.620555555556 30.429166666667
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com