Review Summary
Tyrell P - May 2022
Overall score
Perfect.
Linda se Dop 's response
Thank you so much for this lovely review.
Gary V - Jan 2022
Overall score
Neat and pleasant setting.
Linda se Dop 's response
Gary, thank you for taking the time to submit a review. Your comments are valued as a respected guest at our establishment. It is sad to see that you and your girlfriend feel offended. As per my phone call earlier today with you I have explained that we adhere to strict table e-ticket and will only touch a plate if the knife and fork are put next to each other, indicating to the waiter that we may remove the plate.
We do however regret that this ever happened and respectfully offer our sincere apologies and did not in any way or respect wanted to offend you or your girlfriend in any way whatsoever.
Enjoy a wonderful 2022 and please pop in again in the future even if it is just for a coffee.
Henk P - Jan 2022
Overall score
Elegant en gemaklik.
Linda se Dop 's response
Hallo Henk, baie dankie vir die pragte resensie, dit word altyd waardeer. Dit was ook vir my 'n voorreg om julle te kon ontmoet en ontvang.
Kirné V - Dec 2021
Overall score
Aan te beveel. Heerlik.
Linda se Dop 's response
Baie dankie vir hierdie mooi resensie, dit was so lekker om julle by my te kon ontvang het.
Dries B - Sep 2021
Overall score
Uitstekend! Onvergeetlik!
Linda se Dop 's response
Sjoe! Baie, Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Dit word sooooo waardeer. Julle was ook net sulke wonderlike gaste gewees, en n voorreg om julle te kon ontmoet.
Riaan S - Sep 2021
Overall score
Hierdie is 'n baie netjiese blyplek, waar ons net die beste gekry het.
Linda se Dop 's response
Baie dankie Riaan, vir jou mooi woorde en resensie. Dit was so aangenaam om julle te kon ontvang het by my huis.
Irida S - Sep 2021
Overall score
Onverwags, rusoord pragtig!
Linda se Dop 's response
Baie dankie vir hierdie resensie dit word hoog waardeer. Dit was net so lekker om gasvrou vir julle te kon wees.
Werner N - Sep 2021
Overall score
Uitstekend, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Linda se Dop 's response
Baie Dankie vir so n Baie mooi resensie, julle was sulke gawe gaste om te ontvang en so lekker gewees om julle by my te kon bederf.
Nallie B - Sep 2021
Overall score
Gasvrou kon meer innemend gewees het. Gevoel gekry sy doen ons 'n guns om daar te laat bly. Puik geriewe.
Linda se Dop 's response
Beste Nallie
Baie dankie vir jou eerlike en ooregte resensie.
Graag wil ek verskoning maak en my opregte jammerte uitspreek dat julle so onwelkom gevoel het. Ek is nie seker hoekom julle so gevoel het nie en dat ek dalk julle afgeskeep het. Indien wel vra ek om verskoning en wil ek julle graag uitnooi om gerus weer te kom kuier en dat ek hoop julle sal dan meer tuis hier in my huis sal voel.
Vriendelike en baie warm groete, Linda.
Manie V - Aug 2021
Overall score
Stylvol, gesellig.
Linda se Dop 's response
Baie dankie Manie, was lekker gewees om julle te kon ontmoet.
Mariet V - Aug 2021
Overall score
Onvergeetlik.
Linda se Dop 's response
Mariet, Baie dankie vir jou ongelooflike mooi woorde en komplimente. Lekker gaste soos julle is so maklik om gasvrou voor te wees.
Marina R - Aug 2021
Overall score
Rustig, veilige omgewing, baie netjiese en moderne verblyf.
Linda se Dop 's response
Sjoe! Baie dankie vir hierdie kosbare en pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg.
Talitha C - Apr 2021
Overall score
Heerlik!
Linda se Dop 's response
Vreeslik baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit word hope waardeer. Ek wil ook byvoeg dat dit vir my ook 'n groot plesier was om julle te huisves en om gasvrou te kon wees. Baie dankie.
Alta C - Apr 2021
Overall score
Gemak op die platteland.
Linda se Dop 's response
Baie dankie, hoop om gou weer te sien.
Rudy G - Oct 2020
Overall score
Great stay.
Linda se Dop 's response
Hello Rudy, thank you so much for your kind review. Next time pick the kingsize bedrooms, we have 6 kingsize bedrooms and 2 with double beds, I agree kingsize is just absolutely better. Hope to see you soon.
Johan F - Oct 2020
Overall score
'n Ware juweel in Nieuwoudtville!
Linda se Dop 's response
Johan, baie dankie vir hier pragtige resensie, jou woorde word hoog waardeer. Ja ek voel al klaar met die 2de deel. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Collette B - Sep 2020
Overall score
Uitstekend, ek baie lekker gebly.
Linda se Dop 's response
Vreeslik dankie vir julle resensie, dit word hoog waardeer. Dit was ook n groot plessier om julle by my te huisves.
Henning M - Sep 2020
Overall score
Baie netjiese, moderne en gerieflike gastehuis.
Linda se Dop 's response
Baie, baie dankie vir jul pragtige resensie, dit word waarlik opreg waardeer.
Sariaan W - Aug 2020
Overall score
Pragtig maar kos was teleurstellend.
Elsabet B - Aug 2020
Overall score
Pragtige netjiese gastehuis wat ons welkom laat voel het!
Read moreLinda se Dop 's response
Sjoe, wat sê 'n mens na so 'n pragtige resensie. Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Martie G - Oct 2019
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
Linda se Dop het al ons verwagtinge oortref, Linda het ons laat welkom voel, vertel van al die bysienswaardighede in die omgewing. Die akkommodasie was 5-ster!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda se Dop 's response
Baie dankie vir hierdie pragtige en baie waardeerde resensie.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Northern Cape
- No children under 18