The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Linduli Lodge | TravelGround
+27

Linduli Lodge

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Linduli Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
5.0/5
Begbie H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Begbie H
With friends

Lekker afgeleë en rustig en baie stil.

Bietjie van 'n veldmuisprobleem vir enige mense wat 'n fobie het daarvoor, sakspinnekop omtrent hele blik op uitgespuit, maar vir my uistekende aand gehad!

Michele V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele V
Family with teenagers

Heerlik met genoeg geriewe en die omgewing is asemrowend mooi.

Linduli is veilig en die omgewing is mooi. Heerlik geslaap onder die Karoo-sterre.

Linduli Lodge's response

Hi Michele, baie dankie. Ons is bly jul het die kort kuiertjie geniet. Dit was 'n voorreg om jul hier te hê.

Karoo Groete
Koot van der Merwe

Linduli Lodge
David R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
With spouse/partner

Stilte en vrede.

Goeie diens, kom as gaste en vertrek as vriende. Goed geleë en afgesonder, tog naby Cradock. Kan Linduli regtig aanbeveel.

Linduli Lodge's response

Baie dankie David, julle was maklike gaste. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang, ons wag vir julle om die "night drive" te doen.
Linduli Groete
Koot en Anne-Marie

Linduli Lodge
Frederick G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick G
With spouse/partner

Fantasties - hierdie plek sien ons vir seker weer!

Die Berghut. Wat ‘n ongelooflike plek om ‘n jaar van buitengewone omstandighede mee af te sluit. Jy word omring met ongerepte natuurskoon, grasvlaktes, berge en stilte. Voeg daarby die warm gasvryheid van die gashere Koot en Annemarie wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak; en jy weet jy het die regte keuse gemaak. Vanaf jou aankoms tot en met jou teësinnige vertrek word jy op die hande gedra en vind jy rus vir jou siel. Indien jy opsoek is na ‘n unieke ervaring is Linduli Lodge se Berghut die plek om te wees. Indien jy twyfel; gaan maak nog steeds ‘n draai, jy sal nie spyt wees nie. Jy ontmoet vir Koot en sy gesin as vreemdelinge en gaan uit mekaar as vriende.

Linduli Lodge's response

Baie dankie, julle was wonderlike gaste wat dit vir ons maklik gemaak het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Karoo Groete,
Koot en Anne-Marie

Linduli Lodge
Michane L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michane L
With spouse/partner

Gerieflik en prettig.

Wonderlike gashere en blyplek.

Linduli Lodge's response

Baie dankie Michane, hoop ons sien jul weer.
Groete, Koot.

Linduli Lodge
Lourien M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourien M
Family with teenagers

Baie lekker naby natuur.

Baie lekker en stil. Alles wat jy nodig het. Sal weer daar gaan slaap. Diens puik. Van die dag wat jy bespreek weet jy wat alles daar te doene is. Sal weer daar gaan oornag.

Linduli Lodge's response

Baie dankie, dit was net n plesier. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Karoo Groete

Linduli Lodge
Johan C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With friends

Baie mooi plek. Goeie ligging en eienaar is baie behulpsaam.

Sterk aan te beveel. Mooi ligging. Eienaar baie behulpsaam en slaapplekkies is skoon en mooi. Sal beslis weer daar gaan kuier. Karoo ondervinding 1000%.

From R350
per night (sleeps 2)
From R350
per night (sleeps 2)
From R350
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R390, Langhoek, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!