Suiderstrand Accommodation at Linga Longa Beach Cottage | TravelGround
+46

Linga Longa Beach Cottage

26 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 26 reviews for Linga Longa Beach Cottage
Cleanliness
4.0/5
Service
4.2/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Jacobus L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus L
Family with teenagers

Baie lekker ruim kuierplek, mooi en alles wat nodig is.

Ons het die tydjie daar baie geniet. Die huisie het alles wat nodig was in. Mooi netjies en lekker ruim kuierplek met binnebraai. Baie dankie, dit was baie lekker om daar te bly.

Karen D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Karen D
Family with teenagers

Baie rustig.

Linga Longe Beach Cottage is baie ruim en netjies. Daar is 'n stukkie gras aan die kant van die huis waar kleintjies lekker kan speel. Dit is baie lekker stil en rustig. Die enigste nadeel vir my is die ligging. Daar is 'n 5 km grondpad van Agulhas tot in Suiderstrand waar Linga Longa geleë is. Daar is geen winkeltjie in Suiderstrand. Winkels en restaurante is in Agulhas en Stilbaai geleë. Die ander nadeel is dat daar geen strand naby is. Ons moes Stilbaai toe ry om by 'n strand te wees.

Annemart H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemart H
With friends

Baie mooi en gemaklike huis.

Huis baie mooi skoon en ligging perfek. Ons het altyd veilig gevoel en kon heerlik saam met ons 19 maande seuntjie balspeel op die gras. Privaat badkamer vir elke kamer maak 'n groot verskil. Braaikamer baie lekker kuier- en braaiplek! Sou dalk net 'n groter oond wou gehad het, maar die braaiplek in die kombuis het net so goed gewerk!

Sakkie J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Sakkie J
With spouse/partner

Baie teleurstellend en sal nie weer gebruik maak van hulle nie.

Linga Longa se dekor is pragtig, maar dit maak net nie genoeg op vir die feit dat die huis vreeslik vuil en verwaarloos was nie. Die breekware is op oop rakke gepak en ek moes alles was voordat ons dit kon gebruik het. Al die ander kombuistoestelle bv. ketel, rooster en muurproppe was ook vuil. Het ook 'n vuil koppie, met iets verdags wat daarin groei, in die mikrogolf gekry. Daar is 'n gasstoof, maar geen oond nie. Een van die plate was ook stukkend. Die tweeplaatstoof wat daar is, was onbruikbaar vuil en geroes. Daar is ook geen bakkies om jou oorskietkos in uit te skep om te bêre nie. Rasper en potjiekoslepel is ook stukkend. Die potte en panne was darem genoeg en in goeie toestand. Kombuiskaste vuil en deurmekaar van eienaar se goed. Die beddegoed wat voorsien is se kleur is lankal af en was ook nie skoon en gewas nie. Daar is ook enkelbedduvets in die ¾-bed- duvetoortreksels gesit, wat slaap nogal ongemaklik gemaak het, deurdat die "inner" altyd in die een hoek gaan sit het. Twee van die en suite-badkamers beskik oor privaatheid, maar die kamer met die bad beskik oor geen privaatheid nie - daar is geen deur nie, want die bad is teen die muur van die kamer ingebou. Die toilet het darem 'n deur. Daar is ook geen badkamerkabinette nie. Waterskade laat ook die kaste ruik na muf. Parkeerplek is slegs beskikbaar in die kort oprit na die huis en net genoeg vir een motor. Die ander moes in die pad parkeer. Linga Longa het soveel potensiaal, maar tans is dit regtig nie die moeite werd om al daardie geld te betaal om daarheen te gaan vir 'n wegbreeknaweek nie. Met 'n bietjie TLC kan Linga Longa egter omskep word in 'n juweel.

Lourens V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lourens V
Family with teenagers

Aangenaam.

Die ruimte van die huis is heerlik. Wat ons so klein bietjie geknaag het was die feit dat die borde, koppies, potte, panne ens. baie vuil ontvang was, so ook die badkamers. Ek moes alles was voor ons dit kon gebruik. Die hele huis was met aankoms vol spinnerakke veral in die badkamers. Die cornice trek los en kom daar geweldig baie spinnekoppe uit en dit was so bietjie senuterggend aangesien die 1 tipe spinnekop 'n Brown Callus was, wat ons gesien het. Die basiese toerusting wat mens daagliks gebruik, was maar bitter skrams, bv. as mens pot maak is die enigste houtlepel tot mens se beskiking 15 cm lank. Mens kan nie enige kosse stoom bv. rys warm hou, aangesien daar slegs 'n plastiek vergietes is. Die skuifdeure en vensters moet gediens word, aangesien die rollers almal gaar is en dus het ons geweldig gesukkel om dit oop en toe te maak. Ek moes die gasbottel omruil en die kas waarin dit staan is ook vol spinnerakke en Knopiespinnekoppe, wat natuurlik kon nagegaan word voor gaste inkom. Dan staan daar dat jy moet jou eie dekodeerder saambring, wat ons gedoen het, maar vanaf aankoms tot en met die vertrek het ons elke dag vir die TV gesoek, want daar was nie 'n TV in enige vertrek nie. Verder het ons baie lekker gekuier by die huis.

Adrie D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie D
Family with young children

Dit was heerlik!

Ek, my man en ons 4 jarige dogter het baie lekker gebly! Heerlike nagte voor die kaggel deurgebring! Sal beslis weer hier bly!

Kristen L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kristen L
Family with young children

Stunning place, a little further out than expected.

The house and the area was stunning. Didn't expect it to be so far out from everything, but it was an amazing location.

Anya C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anya C
With spouse/partner

Incredibly tranquil.

Linga Longa is an amazing getaway for someone who wants peace and quiet with beautiful views.

Desiree D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Desiree D

Baie aangename verblyf en kuierhuis.

Heerlike verblyf vir natuur- en stilteliefhebbers. Ruim kuierhuis wat goed toegerus is met al die basiese toebehore. Besoekers moet net bewus wees dat 'n kort stuk pad grondpad is en dat natuurlike gediertetjies soms hulle veskyning maak.

Inge V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge V

Dit was 'n rustige familie wegbreek, almal kon ontspan en die tyd saam geniet.

Dit was regtig lekker om ons twee groot honde te kon saam neem, daar is nie 'n hek nie, maar darem gelukkig nie baie verkeer nie. Die plek is baie groter as wat die fotos dit laat lyk, ons was verbaas met die mooi uitsig wat mens glad nie sien op die foto's van die webtuiste nie. Ons sal vir seker weer soontoe gaan, dit is soo rustig en die see is pragitg. Die huisie het 'n baie gesellige gevoel en daar is 'n paar vertrekke om van te kies om in te sit. Daar is lekker baie spasie en yskaste en groot tafels. Ons was aangenaam verras en sal verseker weer gaan. Die mense was baie gaaf met ons, en vriendelik. Die "dishwasher" is ek baie dankbaar voor gewees.

Bronwyn K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bronwyn K
Family with teenagers

Lekker ruim huisie met al die nodige geriewe.

Ons was vir 'n week lank by Linga Longa, het lekker gebly. Die huisie het al die nodige geriewe en is in 'n stil omgewing geleë. Ongelukkig was die huisie baie vuil op aankoms en ons moes al die breekware en eetgerei eers was, die yskas/vrieskas en mikrogolf eers skoonmaak binne voor gebruik, die hare, vlermuis mis en sand op die vloere skoonvee (ek het nie eers geraak aan die wat onder die beddens was nie), die toilet se sitplekke eers skoonmaak en die eetkamertafel ordentlik skoonmaak voor gebruik. Daar was 'n probleem met die DStv-konneksie maar die huisoppasser het vinnig ingespring en 'n professionele installeerder ingekry om reg te maak. Ons het 'n noue ontkoming met 'n pofadder gehad by ons kar, al het ons geweet hulle is volop daar - so besoekers met honde moet rerig op pas. Dankie Linga Longa vir 'n lekker vakansie!

Esme D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme D
With spouse/partner

Holiday by the sea!

We had a lovely stay with our two little dogs. Close enough to walk to the beach and enjoy the National Park. Very cosy kitchen area with braai. Rooms have a nice atmosphere. Next year we will be there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vakansie by die see!

Ons het heerlik gebly met ons twee klein hondjies. Naby genoeg geleë om baie by die see te stap en Nasionale Park te geniet. Baie gesellige kombuisarea met braaiplek. Vertrekke het lekker atmosfeer. Volgende jaar is ons weer daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waleed G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Waleed G
Family with teenagers

Lekke.

Baie netjies en rustig. Enige tyd weer daar.

Jacques P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques P
With spouse/partner

Comfortable house on picturesque beach.

Linga Longa is a well-equipped house with a sea view. The beach and surroundings are picturesque. Shops, restaurants and coffee shops are located nearby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike huis op skilderagtige strand.

Linga Longa is 'n ruim goed toegeruste huis met 'n see-uitsig. Die strand en omgewing is prentjiemooi. Winkels, restaurante en koffiekroeë is naby geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steve V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve V
Family with young children

Perfekte gesinsvakansie!

Dit was 'n lekker kuier vakansie waar die manne kon hengel terwyl die kinders swem en die vroue "tan"! Die verblyf is ook perfek vir 'n gesin met klein kinders, met genoeg gerieflike slaapplek, badkamers en braai en kuierplek! Ek sal Linga Longa ten sterkste aanbeveel!

Inge V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge V
With friends

Heerlik!

Linga Longa is 'n lekker plek vir 'n vakansie!

Jane V - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jane V
With friends

Aangename, rustige verblyf.

Oulike plekkie met alles wat nodig is. 'n Vorige resensie het ook genoem van die klein wasbakkies in kombuis. Dit werk regtig nie baie lekker nie. Hele oppervlak om die wasbakke is sopnat. Die skottelgoedwasser is 'n groot pluspunt. Pad tussen Agulhas en Suiderstrand is nie in 'n goeie toestand nie.

Linga Longa Beach Cottage's response

Dankie vir die terugvoering en ons is baie bly dat julle die besoek hier geniet het. Ons is bewus van die wasbak in die kombuis wat 'n bietjie klein is en ons beplan om voor die einde van die jaar 'n paar veranderings aan te bring; wat 'n groter wasbak insluit. Die Suiderstrandpad kan soms 'n probleem wees, dit is in 'n Natuur Reservaat maar SanParke is in die proses om die pad te verbeter. Ons sien uit daarna om julle weer in ons paradys te verwelkom.

Linga Longa Beach Cottage
Riaan E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan E
Family with young children

Heerlike familie huis met tonne rus en vrede.

Ideale plek vir gesin om te ontspan en die mees suidelike punt van Afrika te geniet en te verken. Die huis se woon-area en kombuis, met kaggel, maak vir lekker lui middae, terwyl die slaapkamers 'n snoesige hawe verskaf as die koue wind waai. Die huis is 'n entjie weg van die strand maar heeltemal binne loop afstand om die klippies-strand se rol-lied te gaan luister. Daar is ook 'n lekker kuier area waar die kinders kan tafel-sokker speel en TV kyk. Genoegsame restaurante en winkels in die omgewing van Agulhas en Struisbaai vir die geharde winkelsentrum afhanklike. Paar voorstelle vir aktiwiteite: Spandeer 'n lekker middag op die klippie-strand en luister na die klippe se kabbel-sang. Besoek die mees suidelike punt in Afrika en neem 'n spesiale foto. Gaan kyk na die manta-pylsterte in die Struisbaai hawe en gee hulle 'n vissie. Verken die grot by Waenhuiskrans, Arniston, maar maak seker jy is daar op lae gety!

Linga Longa Beach Cottage's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die tyd hier geniet het en dat julle ons weer sal besoek om die area verder te verken.

Linga Longa Beach Cottage
Heidi V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Heidi V
Family with young children

Baie lekker verblyf, veral met klein kinders, maar moet wel bietjie beter skoongemaak word ten opsigte van nare goggas (spinnekoppe en skerpioene).

Suiderstrand is 'n baie lekker, rustige omgewing. Die uitsig vanuit die leefarea is lieflik. Dit is ook kindervriendelik. Ongelukkig het ons 'n knopiespinnekop teëgekom wat homself aangekondig het deur onder die eetkamerstoel uit te voorskyn te kom, asook 'n reënspinnekop, twee klein skerpioene, 'n dooie kokkerot of twee en nog 'n dooie reënspinnekop in 'n hoek en baie geitjie/muis-"agterblyfsels". Die onderkant van die eetkamerstoele het ook 'n paar spinnekopneste gehad (ons moes toe maar ondersoek waar die knopiespinnekop dan vandaan kom). Dit het ons verblyf 'n klein bietjie minder aangenaam gemaak.

Peggy V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Peggy V
With friends

Glad nie wat ons verwag het nie!

Die foto's is misleidend. Beddegoed is skoon, maar oud. Die huis is vol muise en hul urine loop teen die mure af. Ons het gedurende ons vakansie by verskeie plekke gebly. Hierdie was die swakste en ook die duurste. Ons het baie meer verwag. Die prys is onaanvaarbaar.

Benice E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Benice E
With spouse/partner

Rustig, groot en troeteldiervriendelik.

Het abei kere hier gebly. Die plek is lekker groot en dis lekker dat elke kamer sy eie badkamer het. Het regtig elke keer baie lekker daar gekuier. My gunstelinge: die wasmasjien, twee yskaste, binnebraai, dis troeteldiervriendelik en daar is 'n see-uitsig. Sal definitief weer terugkom!

Karen D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
Family with young children

Midweek-wegbreek saam met kinders en kleinkinders.

Ons het heerlik gebly en die plek is regtig kindervriendelik. Het baie gehou daarvan dat een slaapkamer apart is - kon bietjie privaat wees. Die groot kaggels maak kuier baie lekker. Enigste ding wat pla is die klein wasbakkie in die kombuis. Gelukkig is daar 'n skottelgoedwasmasjien! Die huis is baie privaat maar mens moet ry na die strand.

Johann B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Baie lekker verblyf as jy wil ontspan of Agulhas verken.

As jy hou van rustigheid, vuur maak, die see, visvang en ontspan is Linga Longa vir jou!

Stanley S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanley S
Family with teenagers

Dit was verruklik.

On het Linga Longa baie geniet .

Kashiefa S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kashiefa S
Family with young children

Linga Longa is surrounded by beauty and tranquility.

It was spacious and safe enough for my kids to play and equipped with more than I expected for self-catering. The fireplace inside keeps everything nice and cozy and the electric blankets in every bed makes sure you don't go from cozy to icy when calling it a night. Another weekend of amazing memories with my family and the comfort of Linga Longa made it awesome.

Jomari S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jomari S

Baie goed toegerus! Sal definitief terugkeer!

Linga Longa is baie goed toegerus met twee binnebraaie, lekker groot tafel vir 8 mense, 3 en suite-slaapkamers (2 driekwartbeddens elk). Die plek was skoon en die eienaar se goeie aanwysings het gehelp om dit maklik te vind. Hy het ook aangebied dat ons later kan uitklok omdat hulle nie die volgende dag iemand ontvang het nie. Dit is die perfekte plek om weg te breek vir 'n naweek of selfs langer - ons was drie getroude paartjies. Suiderstrand is 'n stil plekkie en lekker naby die natuur. Wees bewus dat jy 'n entjie grondpad sal ry, maar dit is die moeite werd. Ons sal definitief terugkeer! Dankie vir 'n heerlike tyd.

From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Boegoe Avenue, Suiderstrand, 7285, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMzA4Yjg5LTQwOGItNGYwOC1iMWI1LTYyZjUxZTE5YjZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 6) 26 5 1 5 18 Boegoe Avenue Suiderstrand 7285 Western Cape 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -34.812587429119 19.96004879471
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com