The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Linkside 1 | TravelGround
+27

Linkside 1

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Linkside 1
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Ilze B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
Family with young children

Baie mooi.

Stil en rustige area. Baie vriendelike diens van Stephanie ontvang. Kamers lyk soos op die foto's, baie netjies en mooi dekor en in veilige en rustige stil area, naby genoeg aan die strand en ander aktiwiteite.

Anscha Z - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anscha Z
With friends

Mooi woonstel met sonnige stoep.

Ons was in die winter by Linkside 1 en het heerlik in die son op die stoep en mooi tuin gesit. Die tuinwoonstel is baie goed ingerig, modern, ruim, skoon en baie veilig. Ons het niks gekort nie en baie lekker oorgebly. Vir voornemende gaste kan ek net sê dat hulle in ag moet neem dat daar nie 'n sitkamer/leefvertrek is nie, maar daar is 'n ruim voorportaal met 'n tafel waar jy kan sit en eet as jy wil. Verder het elke kamer 'n TV en elke kamer loop uit op 'n stoep so dit is nie regtig 'n probleem nie.

Cleveland L - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cleveland L
With spouse/partner

Het dit geniet.

Baie mooi en netjies plek en mev Minnaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Mariaan S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan S
With friends

Was 'n wonderlike ervaring. Netjiese plek ten volle toegerus.

Baie sentraal om na nabye besienswaardighede te gaan kyk. Rustige omgewing.

Susan B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Skoon, netjies, veilig en alles wat jy nodig het.

Kan dit met ope hart aanbeveel.

Mieke L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mieke L

Classy, fully equipped and homely.

Would definitely stay here again. The space is tranquil, modern and wonderful for a peaceful holiday stay.

Denicia M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denicia M
Family with young children

Alles was perfek.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Baie goeie diens.

Cliff J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cliff J
With spouse/partner

Fantasties.

Linkside 1: Net die regte plek om te ontlaai van die stadsgeraas. Pragtige woonstel, skoon en netjies, kindervriendelik. Mooi dorp, naby winkels, see.

Madeleine M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madeleine M
Family with teenagers

Skoon, netjies, gerieflik.

Vriendelike, behulpsame gasvrou. Verblyf was netjies, gerieflik, skoon en baie gemaklik. Pragtige uitsig, mooi tuin, ens. Sal dit definitief aanbeveel.

Tina D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina D
Individual traveler

Very pleasant. There is everything you need.

Beautiful view and friendly reception. Everything is very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam. Daar's alles wat jy nodig het.

Mooi uitsig en vriendelike ontvangs. Alles is baie keurig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renee P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee P
Individual traveler

A lot of attention to detail.

Friendly reception, room very comfortable, top notch breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aandag aan detail.

Vriendelike ontvangs, kamer baie gerieflik, ontbyt uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edmund R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edmund R
On business

Fantastic B&B with an amazing breakfast.

Excellent B&B. We will definitely stay there again.

Denise O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise O
With spouse/partner

Dit was fantasties en as ons weer daardie kant toe gaan, sal ons definitief weer kom.

Ons het dit vreeslik geniet. Die akkommodasie is fantasties, baie netjies en mooi. Die kos was uit die boeke! En dan natuurlik, die gasvryheid. Petra en Stephanie het ons soos ou familie laat voel. Dankie!

From
R1 100
per night (sleeps 4)
From
From R1 100
per night (sleeps 4)
From
R1 100
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 53, 21st Avenue, Corner of Church Street, Linkside Unit 1, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7799511b435021cb395c34ad9d13333511a919ba8ba77005ab29d46da9577347eca8699271d209fa4cd43dc8aa1f1ad71ddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night (sleeps 4) 13 5 1 5 53, 21st Avenue, Corner of Church Street Linkside Unit 1 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -34.189895649178 22.138062715531
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!