Review Summary
Vernita W - Dec 2020
Overall score
Highly recommended.
Linkview Home's response
Hi Vernita and Ian, it was lovely to have you with us.
Hope to see you soon.
Kind Regards
Corneel
Michael V - Dec 2020
Overall score
Verblyf om aan ’n adventure race deel te neem.
Linkview Home's response
Dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien. Kyk mooi na julle self.
Vriendelike Groete
Corneel Meyer
Ben W - Jan 2020
Overall score
Big surprise in Frankfort!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Groot verrassing in Frankfort!
Die plek is pragtig gerestoureer! Die kamer is gerieflik ingerig en baie skoon en netjies. Die ontbyt was 'n fees en is baie mooi voorgesit! Ons het dit baie geniet en die gasvrou verdien 'n groot pluimpie! Ellen is 'n groot bonus vir die gastehuis en het 'n borrelende persoonlikheid wat ons sommer dadelik laat tuis voel het. Ons sal definitief weer by Linkview Home tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linkview Home's response
Goeie middag Joa,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit doen n mens goed as gaste sulke
terugvoer stuur.
Waardeer dit, en hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Ellen en Corneel
Danie G - Dec 2019
Overall score
Puik.
Fransie W - Oct 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie netjies, veilig en maklik te vind in Frankfort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jana B - Sep 2019
Overall score
Excellent facilities and hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende fasiliteite en gasvryheid!
Hoe skryf mens 'n resensie vir gehalte en gerief wat ervaar moet word? Ek en my man oornag gereeld, hetsy vir besigheid of 'n geleentheid in gastehuise en hoewel ons 99% van die tyd baie tevrede is met ons verblyf, is daar sekere plekke wat kop bo skouers uitstaan. Hierdie is een van die gastehuise wat uitstaan - vir styl, gerief en gasvryheid. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarien C - Aug 2019
Overall score
Wens die plek was myne.
Charl V - Jul 2019
Overall score
Baie vriendelike personeel, slaapplek baie skoon en netjies.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 28 Mark Street, Frankfort, 9830, Free State
- All ages welcome