The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lions Rest Guest House and Conference Centre | TravelGround
+29

Lions Rest Guest House and Conference Centre

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Lions Rest Guest House and Conference Centre
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Carla V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carla V

Perfek vir atlete of swemmers wat in Delville deelneem!

Ons was 'n groep swemmers en hul ouers wat verblyf naby Deliville-swembad vereis het en ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Slegs 5 minute se ry vanaf die swembad, en ons is almal saam in een area met gemeenskaplikke leefarea geplaas en kon dus perfek saam kuier in die leefarea, of privaat in ons kamers verkeer. Die kamers was netjies, skoon en gemaklik. Die kos was heerlik en aandetes word sterk aanbeveel vir 'n lekker bord kookkos. Verder kon ons ook die eetsaal gebruik om gesonde midagetes vir ons kinders voor te berei. Ons sal beslis nie op enige ander plek tuisgaan as ons weer Germiston toe moet reis nie. Die diens was puik, bestuur was tegemoetkomend rondom datums rondskuif en laat uitklok, en ons het baie veilig gevoel by Lion's Rest.

Lions Rest Guest House and Conference Centre's response

Baie dankie Carla vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg en glo ons sien jul met die volgende Gala weer.

Lions Rest Guest House and Conference Centre
Kathleen S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathleen S

Die eienaar en haar span het uit hulle pad gegaan om ons tydens 'n nasionale swemgala te akkommodeer!

Die personeel was gasvry en professioneel. Hulle het ons privaatheid en vreemde ure ten opsigte van die swemgala gerespekteer en so ver moontlik geakkommodeer.

Lions Rest Guest House and Conference Centre's response

Goeie middag Kathleen,

Wil net vreeslik baie dankie se vir jou terugvoer. Ons waardeer opreg. Glo ons sien jul met die volgende Gala.

Lions Rest Guest House and Conference Centre
Riana S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana S

Netjies, gerieflik.

Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Jaco B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Excellent.

We were very kindly welcomed and they made an effort to meet our extraordinary requests. The room was spacious and very neat, as was the whole premises. It worked out really well for the purpose of why we stayed there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Ons was baie vriendelik ontvang en moeite was gedoen om aan ons buitengewone versoeke te voldoen. Die kamer was ruim en baie netjies, so ook die hele perseel. Dit is werklik uitstekend uitgewerk vir die doel hoekom ons daar tuisgegaan het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
With friends

Lekker gerus in pragtige venue.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Patricia. Kamers was pragtig en netjies. Die lugversorger op 'n baie koue aand was baie welkom. Ontbyt was 7:00 gereed en baie smaaklik. Tuin is pragtig. Baie positiewe ervaring.

Lions Rest Guest House and Conference Centre's response

Goeie middag Ronel,

Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer. Patricia is 'n sterretjie. Ons glo ons sien jul verseker met die volgende gala.

Lions Rest Guest House and Conference Centre
Abrie J - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie J
With spouse/partner

Baie netjies en lekker ontbyt!

Baie lekker gebly by die gastehuis! Ek sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Marinda V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda V

Dit was 'n wonderlike ervaring van begin tot einde!

Ons was verras om te verneem dat hulle 'n gebedskamer vir ons beskikbaar stel, en het dit onmiddelik gebruik. Die atmosfeer van vrede begin by die kantoor, en eindig in die kombuis. Die werkers glimlag altyd, en ons het die persoonlike diens waardeer.

From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Anderson Lane, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3YWQ0ZjljLTI4MjktNDYyNy1iODdiLWZkODkwMjYxYjE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R990  per night (for 2 people) 7 5 1 5 6 Anderson Lane Lambton 1401 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.239599758743 28.170404434204
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!