The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lions River Country Cottages | TravelGround
+16

Lions River Country Cottages

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for Lions River Country Cottages
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Adri F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri F
Family with teenagers

Netjiese, goed geleë verblyf.

Ons het ons tyd by Lions River Country Cottages baie geniet. Die Protea-eenheid het ‘n mooi uitsig, die eenheid was goed toegerus, netjies, skoon. Die verblyf is goed geleë in die Natalse Middellande. Sal vir seker weer daar bly.

Sandra J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra J

Best place to go and have a rest.

The owners are friendly and the place is very nice.

Dirk K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk K
With spouse/partner

Pragtige, ruim en goed ingerigte chalet in 'n lieflike omgewing en baie sentraal geleë.

Die Protea-eenheid waarin ons gebly het is 'n baie ruim en volledig toegeruste woonstel, skoon met baie gemaklik baddens en goeie kwaliteit linne en elektriese komberse vir koue wintersaande. Dis geleë in 'n lieflike tuin en baie sentraal vir lekker rondry en naby baie besienswaardighede en interessante snuffelwinkels. Volkome voldoen aan al ons verwagtinge.

Eric C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric C
With spouse/partner

We enjoyed our stay.

Very nice unit. Attractive views and well equipped with good service.

Lindy N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lindy N
With friends

Lovely, spring clean accommodation.

Enjoyed it a lot, quiet and peaceful environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, silwerskoon verblyf.

Het dit baie geniet, stil en rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patricia S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia S
Family with teenagers

Beautiful area and surroundings.

House that we had was really good.

Mariska M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariska M
Family with teenagers

Heerlike rustige kuierplek met baie vriendelike diens.

My seun het sy 21ste verjaardag gevier en ek moet sê dit was 'n spesiale bederf vanaf Lions om vir hom 'n bottel JC le Roux en glase gereed te hê met ons aankoms.

Lucy B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucy B
With spouse/partner

Snoesig, rustig en sielsverrykend.

Dit was my derde besoek aan die betowerende plek. Die verblyf was soos gewoonlik van hoogstaande gehalte. Die natuurskoon, die privaatheid van elke huisie en geriewe was onverbeterlik. Sterk aan te beveel.

Lions River Country Cottages's response

Thank you for your positive review. We look forward to welcoming you again!

Lions River Country Cottages
Natasha C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Natasha C
Family with teenagers

Rustigheid en saligheid.

Ons het baie lekker gebly, die huisie is baie goed uitgelê en alles was daar wat ons nodig gehad het! Ek kan dit grootliks aanbeveel! Een versoek asseblief: die skrywe oor die huisie moet opdateer word, daar is nie ondervloerse verhitting nie. Een aanbeveling, vervang die hoofslaapkamer se matras, dit is al uitgelê en duik in die middel in.

Surette M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Surette M
Family with young children

Hartlik ontvang by moderne verblyf in 'n pragtige omgewing.

Definitief die sterre werd! Dit is pragtig, rustig en privaat! Het die heeltyd gereën wat ons daar was, maar dit was geen probleem aangesien hulle sorg vir lekker vuurhout! Daar was aangename bederfies en die mooiste vars blomme! Die personeel is baie behulpsaam en is sommer vinnig in en uit om die plekkie skoon te maak. Net die regte plek vir 'n lekker wegbreek uit die stad. Ry sou dalk bietjie moeilik gewees het met 'n gewone motor (ons het 'n bakkie gehad) op die modderige paaie met al die reën wat hierdie week geval het, alhoewel die grondpaaie in 'n baie goeie kondisie is!

Lions River Country Cottages's response

Hi Surette

Thank you for your review.
We try hard to please our guests and keep our establishment in top condition, and when we hear how people have enjoyed their stay, it makes our efforts all worthwhile.

We hope to see you again.
Regards
Debbie

Lions River Country Cottages
Neels P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels P
With spouse/partner

Absolutely beautiful, clean and great value for money.

We enjoyed every minute of our stay and will recommend Lions River to any one who wants to listen.

Johan F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Rustige omgewing, net die stilte waarvoor ons gesoek het.

Met ons aankoms in die namiddag het ons gasheer reeds vir ons gewag. Kamer was skoon en privaat, alhoewel dit deel uitmaak van die hoofwoning. Ons het nooit gevoel ons is nie privaat genoeg nie. Geriewe was puik, skoon en gemaklik. Ons sal weer hiereen gaan, maar sal dan in een van die cottages wil bly.

Gerrit T - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit T
Family with young children

We will go again!

We really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal weer wil gaan!

Dit was baie lekker daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard P
Family with young children

Netjies, rustig en mooi.

Baie lekker gebly. Sal dit verseker sterk aanbeveel.

Sandra G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra G
With spouse/partner

Pragtige, netjiese plek.

Ons het net een aand oorgeslaap op pad na ons strandhuis, maar sou graag langer wou bly. Baie netjiese plekkie met mooiste tuin en grasperke.

Wendy A - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy A
Individual traveler

Comfortable, clean and well appointed.

I was met by my friendly and helpful hostess. The cottage was clean and comfortable with a wonderful view. I can recommend this venue very happily. Thank you.

Jaco B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco B
With spouse/partner

Baie mooi en privaat.

Baie rustige atmosfeer. Huisie was skoon en baie goed toegerus met al die nodige. Ons het baie lekker gebly.

Ben En Ansie S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben En Ansie S
With spouse/partner

Soveel aandag aan detail, so goed toegerus.

Sien die sterre hieronder.

Liedie H - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Liedie H
With spouse/partner

Die chalets is baie netjies en goed toegerus.

Ons het 'n derde volwassene gehad wat in die woonkamer moes slaap, maar ook die volle tarief moes betaal.

Japie G - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie G
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekend, gasvry en die uitsig is asemrowend!

Lisa D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa D

Fantasties!

Tony en Anne was baie vriendelik en behulpsaam! Ons sal beslis weer terug gaan en DIE keer sal ons bly vir ontbyt. 'n Pragtige plek en aangename mense. Enige een sal dit daar geniet as jy 'n blaaskansie nodig het.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: #17, Lions River, Natal Midlands, 3260, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNGM3OTAwLWUxYTYtNDhiMi05ZGNhLWU5NjNhOTNmOTdmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 21 5 1 5 #17 Lions River 3260 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.434714402275 30.147313602183
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!