Listen to the Waves
Review Summary
Frits Z - Dec 2020
Overall score
Baie aangename, netjiese verblyf met see-uitsig.
Ronél V - Mar 2020
Overall score
Convenient accommodation with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf met mooi uitsig.
Die eenheid is gerieflik en goed toegerus met 'n lekker braaiplekkie. Lugversorging sou egter welkom gewees het. Die 'off street parking' wat in die advertensie genoem word, is misleidend, want dit is net op die sypaadjie en nie agter 'n hek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie D - Jan 2020
Overall score
Wou nie terugkom huis toe nie.
Deon B - Oct 2019
Overall score
We felt uncomfortableat Listen to the Waves.
Corné L - Sep 2019
Overall score
Affordable, clean, neat, quiet, close to the beach. Had everything we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar, skoon, netjies, stil, naby die see en alles wat nodig was.
Het heerlik gebly in die skoon, netjiese, veilige en naby-die-see-huisie. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linette L - Mar 2019
Overall score
Baie netjiese woonstel, toegerus met alle benodigdhede vir verblyf.
Ben F - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflik vir 'n kort verblyf.
Hennie R - Mar 2018
Overall score
So neat and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en behulpsaam.
Baie dankie vir 'n lekker verblyf, netheid van die kamer en vriendelike ontvangs asook bottel "bubbly".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolande K - Feb 2018
Overall score
Netjies, goed toegerus, veilig, goeie ligging en vriendelikste diens.
Margaret H - Jan 2018
Overall score
Very neat and tranquil. Lovely visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en rustig. Lekker gekuier.
Sou daarvan gehou het dat ons see toe kon stap in plaas daarvan om te ry. Dit is ook ver van Melkbos af. Verder was dit perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania V - Jan 2018
Overall score
Heerlik en rustig.
Leon W - Dec 2017
Overall score
Heerlike ervaring.
Magda M - May 2017
Overall score
Very peaceful and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en sentraal.
Dit was regtig besonders netjies en verwelkomend, veilige woonbuurt en 'n pragtige uitsig, baie behulpsaam en vriendelike mens mense. Kan regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Isaac S - Apr 2017
Overall score
I like the peace and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hou van die rustigheid.
Plek is pynlik netjies. Gasvryheid uitstekend. Het die rustigheid baie geniet. Vriendelike ontvangs. Het baie tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie S - Feb 2017
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Die woonstel is baie skoon en netjies. Eienaar doen moeite om haar gaste tuis te laat voel en om te verseker dat hulle gemaklik is. Moontlik moet die beskrywing dit net duideliker stel dat dit 'n Bachelors woonstel is en nie 'n huis nie. Ons het andersins heerlik daar gebly en sal dit aanbeveel indien jy vir kort tye Melkbos toe wil gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Listen to the Waves's response
Hallo Elmarie.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te kon hê. Baie dankie dat u my aandag hierop gevestig het, ek sal dadelik weer deur die advertensie gaan en sorg dat daar meer duidelikheid hieroor is. Ons wil onder geen omstandighede ons gaste mislei nie.
Baie dankie weereens.
Ek waardeer dit opreg baie.
Lizelle C - Jan 2017
Overall score
Fantastic!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Daar is met 'n groot passie, baie moeite en deeglike dinkwerk ingesit toe die plekkie oor gedoen was. Dit is perfek vir 2 mense en alles wat ons benodig het was daar en aan gedink. Dit is baie naby aan die strand en die perfekte strand vir swem. Die eienaars is stunning mense en het ons baie bederf met gereelde skoon handdoeke en skoon beddegoed. Dit is 'n awesome plek om vakansie te gaan hou! Ons was baie gemaklik daar en dis baie stil. Die plekkie is aan die eienaars se huis, maar nogsteeds baie privaat. Was baie hartseer om terug te kom Jhb toe na mens daai stilte en vrede ervaar het. Charles, Maryke, Oom Sakkie en Tannie Heleen, baie baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek glo regtig dat julle nog baie gaste sal kry in die toekoms want julle is puik en julle diens is puik! Ek stel hierdie plek aan ander gaste voor met die diepe rustigheid in my hart dat julle nie teleurgesteld sal wees nie! Plek is netjies en baie mooi binne. Ek en my man kom verseker weer vir julle kuier! Keep up the good work! Tot later.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Listen to the Waves's response
Hallo Lizelle en Louis
Dit was so lekker om jul hier by ons te hê. Baie dankie vir die stunning resensie - ek waardeer dit vreeslik baie.
Ons sien uit om jul gou weer te sien!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 59 Charles Hoffe Avenue, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Western Cape
- No children under 18