The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Little Fern and Peace Lilly | TravelGround
+57

Little Fern and Peace Lilly

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 12 reviews for Little Fern and Peace Lilly
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Prudence T - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prudence T

Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie met die mooiste tuin en dekor. Vriendelike diens.

Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie met die mooiste tuin en dekor. Dankie Verna en Marius vir alles. Ek wens ek kan gou weer kom kuier.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie Prudence, waardeer dit.

Little Fern and Peace Lilly
Nick D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nick D
With spouse/partner

Baie lekker en was nog nooit in George nie en moes maar van my GPS gebruik maak om rond te beweeg.

Wel, ek is nie 'n persoon wat graag kla nie, maar ek het gevra vir 'n selfsorgeenheid wat ek nie gekry het nie. Daar was nie 'n wasbak om skottelgoed te was nie en al die afval wat vir 'n asdrom bedoel was moes ek in my voertuig laai en by my huis in die drom kom gooi. So wat ek wou sê is daar was nie eers 'n drom nie. Die weer was baie sleg, soos julle almal weet, en ek kon nie kos gaarmaak nie, want daar is ook nie 'n stoof nie, maar net 'n mikrogolfoond en yskas. Wel, ek sal nie weer daardie eenheid gebruik nie.

Little Fern and Peace Lilly's response

Beste Nick, as jy opgelet het na die eenheid se foto’s, sou jy opmerk dat daar nie 'n oond of stoof teenwoordig is nie. Daar is aanwysings op skrif- uitgedruk en gelamineer in die eenheid, waar ek vriendelik versoek dat gaste hul vuil skottelgoed elke oggend buite op die patio plaas. Hul kry dit dan die middag silwerskoon terug. Indien jy al die kaste oop maak, sou jy ‘n asdrom daarin kry. Ekstra swartsakke ook binne in kas. Aan die ongure weersomstandighede kon ek ongelukkig niks doen nie.

Little Fern and Peace Lilly
Erica K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica K
Individual traveler

Back soon.

Goeie waarde vir geld. Baie smaakvol en netjies ingerig. Pragtige area en baie stil.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie Erica!

Little Fern and Peace Lilly
Marli F - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli F
Individual traveler

Apartment was fully equipped and environment so peaceful.

Apartment was modern, spacious and beautifully decorated. Everything you might need, was thought of. My apartment looked out on pool; beautiful garden and so peaceful.

Little Fern and Peace Lilly's response

Thank you Rene!

Little Fern and Peace Lilly
Ben C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben C
Family with young children

Heerlik en gerieflik gebly.

Die verblyf was mooi en gerieflik. Motors was veilig en gasheer vriendelik. Ons het lekker gebraai. Swembadarea is pragtig.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie Ben!

Little Fern and Peace Lilly
Lisa B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa B
Family with young children

Great value for money!

Little Fern suited our young family perfectly! Trendy decor and all amenities made this stay pleasant and good for a stopover in travelling the Garden Route. Secure parking too!

Little Fern and Peace Lilly's response

Thank you, Lisa!

Little Fern and Peace Lilly
Eduan N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduan N
With friends

Ontspannend, beeldryk en baie pret.

Ons het ons tydjie regtig baie geniet. Dis 'n baie netjiese plekkie en het al die geriewe wat mens kan vra.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie Eduan!

Little Fern and Peace Lilly
Roelof S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roelof S
With spouse/partner

Lekker gebly

Tuin kort aandag en kan verbeter.

Little Fern and Peace Lilly's response

Beste Roelof, ons het op daardie stadium verbouings en verbeteringe aan die hoofhuis aangebring.
Jy is welkom om ons tuin te kom besigtig, het nuwe saailinge aangeplant vir die lente, kunsmis en kompos ingewerk ens. Die tuin is nou n ware lushof!

Little Fern and Peace Lilly
Letasha A - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letasha A
With spouse/partner

Dit is mooi, baie stil en ook 'n rustige omgewing om in te ontspan.

Ons het by Peace Lilly gewoon en daar het ons onsself tuisgemaak. Alle benodighede is daar wat enige reisiger sal nodig hê, die plek is mooi en het 'n lieflike stil omgewing om in te ontspan.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie Letasha

Little Fern and Peace Lilly
Anastatia B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anastatia B
With friends

Wonderlik.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie Anastasia, julle altyd welkom by ons!

Little Fern and Peace Lilly
Elton P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elton P
Family with young children

The stay was warm and perfect

I would definitely go there again with my family or even alone with my wife.

Little Fern and Peace Lilly's response

Dankie vir jou resensie Elton. Waardeer dit.

Little Fern and Peace Lilly
Vannesa M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vannesa M
Family with young children

Waarde vir geld.

Sal dit enige tyd vir enige persoon aanbeveel. Dis asof jy in 'n hotel slaap, alles wat jy sou verwag van 'n hotel was daar. Beslis waarde vir geld.

Little Fern and Peace Lilly's response

Baie dankie, Vanessa. Waardeer jou resensie!

Little Fern and Peace Lilly
From
R550
per night (sleeps 2)
From
From R550
per night (sleeps 2)
From
R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 1st Avenue, Fernridge, George, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4efe010bd6c4e070692870700428e8c56547cb4aa732487c2c04a8c9a9f1def03391152dfe60b7faaa2bdef25cfe90f7434d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night(sleeps 2) 12 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.943607426147 22.466454884656
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!