Little Forest Guest House
Review Summary
Etienne B - Dec 2020
Overall score
Vriendelike gasvryheid, fantastiese verblyf.
Little Forest Guest House's response
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Etienne. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense vir 2021.
Nicole M - Feb 2020
Overall score
Perfect location to explore Parkhurst.
Chris V - Jan 2020
Overall score
Nie geskik vir sakereisigers of mense met hul eie voertuie nie.
Read moreLittle Forest Guest House's response
Ons waardeer die positiewe terugvoering en neem wel kennis van die parkering.
Little Forest geleë in Parkhurst, is 'n baie gesogte area waar die standaard eiendom parkering bied vir hoogstens 2 karre.
Ons het wel 'n garage met 'n elekroniese hek wat veilige parkering bied aan 5 karre, meeste kere geskik vir al ons gaste maar in Chris se geval was dit een van die mindere kere wat die voertuie te groot was.
Ons is werklik jammer oor die ongerief Chris, maar verkies dat al ons gaste se karre binne parkeer as om die risiko te neem van buite in ons parkering spasie
Die meerderheid van ons gaste is wel sakereisigers, veral van die Kaap aangesien ons gelee is na aan besigheids hubs soos Rosebank, Sandton ens.
Danelle T - Aug 2019
Overall score
Pragtige verblyf. Heerlike beddegoed. Lekker ontbyt en uitstekende diens van Lynda. Ons was baie beïndruk. Baie dankie!
Maryke D - May 2019
Overall score
Klein boompie paradys in die stad.
Annemieke O - Aug 2018
Overall score
Slept well, always sleep well on white bedding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker geslaap, slaap altyd lekke in wit bedegoed.
Pragtige plek, mooi na gekyk en goed versorg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renier S - Apr 2018
Overall score
Lieflike, rustige verblyf in die hartjie van Parkhurst.
Read moreRegina B - Apr 2018
Overall score
Geen klagtes, baie gasvry!
Lize B - Feb 2018
Overall score
Aan te beveel! Wonderlike diens!
Little Forest Guest House's response
Baie dankie Lize, ons sien uit na julle volgende kuier.
Annerine M - Aug 2017
Overall score
Thank you, Betsie and Lindie, we had a wonderful time last week. See you again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie Dankie Betsie en Lindie, ons het n wonderlike tyd by julle gehad laas week! Sien julle weer!
Fantastiese diens, mooiste kamers! Dankie Betsie en Linda, ons sien julle def weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annerine M - Aug 2017
Overall score
Best guesthouse!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gastehuis!
Baie dankie, Betsie en Linda, ons geniet elke oomblik by julle! Die mooiste gastehuis en beste diens ooit!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Little Forest Guest House's response
Baie dankie Annerine, kom kuier gou weer!
Nolan H - Jul 2017
Overall score
Baie goeie verblyf.
Tacha M - Mar 2017
Overall score
Comfortable and neat rooms with well equipped bathrooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjiese kamers met goed toegeruste badkamers.
Ons het 'n heerlike naweek in Johannesburg gehad. Die gastehuis was baie gerieflik, en naby plekke waar ons moes wees. Betsie en Linda se gasvryheid is tops! En die weelderige tuin het ons weggevoer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Little Forest Guest House's response
Baie dankie Tacha, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ek is bly ons kon deel wees van al die feesvieringe!
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 41 5th Street, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
- All ages welcome