The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Little Karoo Dream | TravelGround
+34

Little Karoo Dream

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Little Karoo Dream
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Henlie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henlie S
With spouse/partner

Ongelooflik.

Met die intrapslag was dit baie meer as wat ons verwag het. Dit was skoon, netjies en ongelooflik mooi. Die rustigheid het ons regtig lekker laat rus. Eers het die gedagte dat daar nie 'n TV of WiFi is nie ons nogal gepla, maar soos die tyd aangegaan het was dit eintlik baie lekker. Ons kan dit regtig vir mense aanbeveel wat lief is vir die natuur en wat wil afskakel van al die gejaag. Jy kan regtig hier "recharge".

Little Karoo Dream's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Daar is nou 'n “Casserole”, grater en deksel vir die pan in die huis soos aan beveel.
Groete
Reuben

Little Karoo Dream
Hennie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Stil, rustig en gerieflik.

Die gasheer was uitstekend en altyd beskikbaar. Hulle doen baie moeite en gee aandag aan die klein dingetjies. Laat hom gerus vir julle iets maak vir ete, dit was heerlik. Die huis is pynlik netjies en skoon met pragtige slaapkamers en badkamers. Sal beslis weer hier oorbly.

Little Karoo Dream's response

Baie dankie Hennie. Mense soos julle maak my taak n plesier. Daar was bykans niks om skoon te maak na jul vertrek.
Tot ons weer ontmoet.
Groete
Reuben en Kaeren

Little Karoo Dream
Stoffel C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stoffel C
With spouse/partner

So lekker gebly mens sal weer wil gaan.

Pragtige mense met 'n lieflike plekkie om in te gaan wegbreek en rus en vrede vind. Hulle laat jou dadelik welkom voel en is passievol en uitstekend ingelig oor hulle dorpie en alles wat dit bied. Vra net. Die afwesigheid van 'n TV was vir ons 'n pluspunt. Ons merk op dat daar maar min resensies oor 'Little Karoo Dream' op die webwerf is, en dit is jammer. In die gasteboek in die huisie is daar nou 29 inskrywings en almal baie positef! Net twee negatiewe dinge oor Barrydale: die vuurmaakhout te koop op die dorp is nie iets om oor huis toe te skryf nie. As jy dus nie van klam wattel hou nie, bring jou eie van elders. En dan is die Barrydale Wynkelder ook nou net geskiedenis. Dis ’n baie droë put.

Trevor D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor D
With spouse/partner

Die rustigheid self.

Uiters netjies en goed toegerus. Die oond ín die kombuis was egter problematies tydens ons besoek. Die eienaar was egter bewus van die probleem en is besig om dit op te los. Alhoewel ons vooraf bewus was dat daar nie 'n TV is nie sou ons 'n TV verwelkom het. Dit sal 'n welkome toevoeging tot 'n alreeds wonderlike woning wees.

Gerhard S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard S
With friends

Baie lekker geslaap en gekuier.

Ruim, oop vertrekke, mooi uitsig oor die dorpie en veilige omgewing. Baie netjies en skoon.

Little Karoo Dream's response

Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Besig met u voorstel van n kruie tuin.

Little Karoo Dream
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 High Level Street, Barrydale, 6750, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsF7ykCrSvVB6v6sS4mF4W8VOiS2zYSwYSkp2EOjvniCMKTOocF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 4 people) 5 5 1 5 22 High Level Street Barrydale 6750 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.908002421421 20.727017915344
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!