Little Piece of Sea Heaven
Review Summary
Hernus L - May 2022
Overall score
Rustige en veilige omgewing.
Karen B - Apr 2022
Overall score
Lieflike, veilige kuierhuis in 'n pragtige dorp.
Debbie H - Feb 2022
Overall score
Pragtig ingerigte huis in sekuriteitskompleks. Alles wat daar wat ons nodig gehad het.
Debbie H - Dec 2019
Overall score
Fantastic indeed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, voorwaar.
Ons was regtig beïndruk met ons verblyf en sal beslis weer gebruik maak daarvan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aidene V - Oct 2019
Overall score
We enjoyed ourselves. Just very difficult with a small baby and children with no TV.
Lizelle B - Jul 2019
Overall score
Peaceful! The ideal place to get away from the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig! Die ideale plek om weg te kom van die stad.
Ons tweede keer hier. Weereens ongelooflik lekker! Yolandi laat mens gasvry voel en die huis het alles wat jy benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Naomie B - May 2019
Overall score
Perfect getaway to quiet coastal village.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte wegbreek na stil kusdorpie.
As jy op soek is na 'n kusdorpie om af te skakel en kwaliteittyd saam met vriende en familie te spandeer, is hierdie stukkie heaven die moeite werd. Alles is netjies en die plekkie het alles wat jy nodig het vir n rustige wegbreek. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer n draai gaan maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 709 Voortrekker Street, Gouritsmond, 6696, Western Cape
- All ages welcome