Little Portofino
Review Summary
Bessie V - Jan 2021
Overall score
Fantastiese wooneenheid! So netjies en skoon, met alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike vakansie!
Little Portofino's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Bessie. Ons waardeer dit opreg baie en hoop julle kom gou weer kuier.
Ansa & Brand
Daniel T - Dec 2020
Overall score
Fantastiese wegbreek, alles wat mens nodig het.
Little Portofino's response
Baie dankie Daniel. Ons waardeer julle mooi resensie.
Lidy-anne V - Nov 2020
Overall score
Idyllic and beautiful detail.
Little Portofino's response
Thank you for the lovely review Lidy-anne. Your kind words are much appreciated. We hope to welcome you back at Little Portofino in future. Ansa and Brand.
Diederi L - Nov 2020
Overall score
Ons het heerlik by Little Portofino gekuier. Sal definitief weer bespreek.
Little Portofino's response
Baie dankie vir jou baie mooi en positiewe resensie Diederi. Dit was lekker om te lees. Ons waardeer dit opreg baie.
Isak H - Oct 2020
Overall score
Baie lekker
Little Portofino's response
Baie dankie Isak. Ons waardeer die mooi resensie. Ons hoop julle kom gou weer by Little Portofino kuier.
Groete, Ansa en Brand.
Tania W - Oct 2020
Overall score
Very cute apartment with everything you need for a comfortable stay.
Little Portofino's response
Baie dankie, Tania, en julle is meer as welkom.
Jonathan H - Oct 2020
Overall score
Dit was wonderlik om in so eenheid te bly.
Little Portofino's response
Ons hoop julle kom gou weer by Little Portofino kuier. Baie dankie vir jou terug Jonathan. Ons waardeer dit baie.
Groete,
Ansa & Brand.
Christo K - Aug 2020
Overall score
Lekker naweekwegbreek in 'n prentjiemooi omgewing!
Little Portofino's response
Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg baie. Ons hoop julle kom gou weer by Little Portofino kuier.
Baie dankie, Christo.
Groete,
Ansa & Brand.
Inge V - Aug 2020
Overall score
Rustige wegbreek.
Little Portofino's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Inge. Ons waardeer dit opreg baie. Dit laat ons harte warm klop wanneer gaste lekker gekuier het by Little Portofino. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Groete, Ansa & Brand.
Jean Z - Mar 2020
Overall score
We had one unforgettable, amazing weekend.
Little Portofino's response
Baie dankie, Jean, ons waardeer julle positiewe terugvoer opreg baie. Ons hoop julle kom gou weer kuier by Little Portofino.
Groete,
Ansa & Brand
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Triton Avenue, 2B Ships Bell, Port St Francis, 6312, Eastern Cape
- All ages welcome