The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Little Sanctuary | TravelGround
+88

Little Sanctuary

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews for Little Sanctuary
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Allistar A - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Allistar A
With spouse/partner

Peaceful place, extremely friendly customer service, very neat, my stay was great!

Peaceful place I will definitely go there again, and adding a warm bath to the place can be very nice.

Brad P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brad P
With spouse/partner

Asemrowend.

Dit was die regte wegbreek vanaf die besige Kaap af. Ek kan ontspan en afgeskakel het. Die weer was lekker warm om te swem en te ontspan op die deck. Alles in plekkie was netjies, werkend en skoon. Sal hoogs aanbeveel vir enige paartjie wat alleentyd nodig het.

Jodie F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jodie F
With spouse/partner

Rustig, beeldskoon en beslis 'n wegbreek wat moet herhaal word.

Ons het 'n baie goeie ontvangs gehad deur Hilton. Die plekkie was veilig, en die atmosfeer was ongelooflik lekker en rustig, net wat ons nodig gehad het. Die natuurlike swembad was die kernpunt van die naweek, ons wou nie totsiens se nie. Ek beveel dit grootliks aan vir almal wat 'n goeie wegbreek benodig uit die daaglikse gejaag van werk "deadlines' en ander verantwoordelikhede.

Maretha K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha K
With spouse/partner

Gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het.

Ons het die pragtige uitsig en die swembad baie geniet. Die rustige atmosfeer was heerlik.

Adrian K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian K
With spouse/partner

Just what we needed to end off the crazy 2020.

The description of the place is all in the name. Definitely a little sanctuary!

Lauren J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lauren J
With spouse/partner

Peaceful, restful, picturesque, tranquil.

I thoroughly enjoyed my stay at Little Sanctuary, it was just what the body needed. A cute, neat place ideal if you'd like time away from the busy city. Enjoyed it so much that we checked to see if another night was available to stay a bit longer. I will definitely be back.

Johan V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan V
With spouse/partner

Baie lekker. Stil en rustig. Mooi uitsig.

Geen TV opvangs. Advertensie lees Tv, maar net n USB stokkie. Was bietjie misleidend. Vir die tarief is dit nie waarde vir geld nie.

Pieter K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter K
With spouse/partner

Lekker wegbreekplekkie.

Dit is 'n rustige wegbreekplekkie waar jy kan uitrus, dalk 'n voorstel is om 'n rusbank in te sit eerder as 2 stoele by die TV.

Kuaan V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kuaan V
With spouse/partner

Asemrowend, stil en rustig.

Tuin is fantasties uitgelê. Uitsig is asemrowend en die lieflike stilte gee die perfekte atmosfeer vir rustige wegbreekkans.

Luca H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luca H
With spouse/partner

Rustig, vredevol, snoesig.

Pragtige ligging net buite die Badkloofvallei. As klimmers het ons dit geweldig geniet om so naby aan die berg te bly.

Andre P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
With spouse/partner

What a treat. It is in a clean and neat area.

Every expectation was met.

Little Sanctuary's response

Dear Andre.
We are thrilled to hear that you enjoyed your stay with at Little Sanctuary. Thank you for taking the time to review your stay. We look forward to hosting you again very soon. Kindest regards, All here at Little Sanctuary.

Little Sanctuary
Stephanus V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus V
With spouse/partner

Lovely. Peaceful. Tranquil. Beautiful.

We can only compliment Hilton on how Little Sanctuary is run. The place is beautiful. We stayed in Unit 10 which offers an absolutely breathtaking view of the valley while having privacy. I will go back there anytime soon. If you want to stay in Montagu, you have to stay in Little Sanctuary!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik. Vreedsaam. Rustig. Pragtig.

Ons kan net vir Hilton komplimenteer vir die wyse waarop Little Sanctuary bestuur word. Die plek is pragtig. Ons was tuis in Eenheid 10 wat 'n absolute asemrowende uitsig oor die vallei bied terwyl ons privaatheid gehad het. Ek sal enige tyd weer teruggaan soontoe. As jy wil bly in Montagu, bly jy in Little Sanctuary!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Little Sanctuary's response

Geagte Gaste,
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Dit is altyd wonderlik om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by ons geniet het.
Ons hoop dat julle binnekort weer, hier by ons 'n paar dae van rustigheid sal kom geniet.
Vriendlike groete,
Almal hier by Little Sanctuary

Little Sanctuary
Gertrude N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertrude N
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike naweek, pragtige plek.

Als wat jy nodig het om bietjie weg te breek. Asemrowende uitsig oor die vallei. Rerig 'n luukse plekkie, stoomstort en spabad 'n wenner.

Little Sanctuary's response

Goeiedag Gertrude,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeur dit opreg. Ons is verskriklik bly dat julle die wegbreek hier by ons geniet het.

Ons hoop dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier.

Vriendelike groete
Darlene en almal by Little Sanctuary

Little Sanctuary
Istvan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Istvan M
With spouse/partner

Hidden gem in the Klein Karoo.

Die beste plek om te gaan ontspan en ontsnap van die alledaagse stadsgejaag. Geniet die asemrowende mooi uitsigte van die natuur met jou lewensmaat/eggenoot of selfs met die familie. Baie privaat en netjies. Uitstekende diens en Wi-Fi opvangs. Hoop om gou weer terug te gaan!

Little Sanctuary's response

Hello Istvan,
Dit was rerig 'n plesier om julle te ontmoet het, en ons is so bly dat julle die tyd hier by Little Sanctuary geniet het.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Laastens, baie dankie vir u terugvoering, ons waardeur dit opreg.
Groete en alles van die beste.
Darlene

Little Sanctuary
Karen S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
With spouse/partner

Ontspannend en asemrowend mooi view.

Die cottage was skoon en netjies. Ons was so vriendelik ontvang. As jy uitstap op balkon was dit die mooiste view van die pragtige natuur en berge. Dit was stil, presies wat ons gesoek het. Sal dit definitief aanbeveel.

Little Sanctuary's response

Baie dankie vir u mooi woorde! Ons waardeur dit opreg dat u die tyd gemaak het om vir ons terugvoering te gee.
Ons is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Almal hier by Little Sanctuary.

Little Sanctuary
Beverley S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley S
With spouse/partner

Would recommend it for during the week, not over weekends.

We had a bad experience over our stay, as the Montagu Springs had a massive group of young party people and never stopped. Noise travelled over to us at the Little Sanctuary. The staff and place is very good, just wished for us over the weekend, less noise from the other holiday resorts.

Johan S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Value for money, fantastic experience.

The unit is very clean and tidy. Lovely spa bath and steam shower. We enjoyed it very much. It's very relaxing. I'd love to stay much longer next time. Hilton received us very kindly. Everything was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld, fantastiese ondervinding.

Die wooneenheid is baie skoon en netjies. Heerlike spabad en stoomstort. Ons het dit baie geniet. Dis baie ontspannend. Ek sal graag volgende keer baie langer wil bly. Hilton het ons baie vriendelik ontvang. Alles was uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alfonzo B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfonzo B
With spouse/partner

Peace and quiet!

We had a very relaxing break away from our business lives. Hilton make it possible for me to propose to my fiance and arranged for an extra personal touch wish she loved. Thank you Hilton and staff for going the extra mile for me. Beautiful drive from Cape Town, will definitely be going back.

Leandre V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandre V
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike naweek om weg te breek van realiteit en die besige stadslewe.

Ek en my man het ons een jaar huweliksherdenking gevier by Little Sanctuary en kon nie beter gekies het nie. Die diens was uitstekend en ons het so welkom en veilig gevoel. Ons sien uit om weer daar te gaan kuier. Definitief waarde vir geld. Ons stel wel voor dat daar naamborde moet op kom om rigting aan te dui waar alles op die plot is.

From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdm6hh48aaQPsx8p4ytXeg5jSrg7Ltu6saOT1oH406vD8KIcwzT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 27 Uitvlucht Street Bergsig 6270 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.765226891199 20.119445419296
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!