The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Living at Large | TravelGround
+53

Living at Large

21 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 21 reviews for Living at Large
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.9/5
Shannon K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon K
With friends

Rustige plekkie met alles wat jy nodig het. Lekker entertainment-area met 'n ongelooflike uitsig.

Waarde vir jou geld. Baie netjies met vriedelike stafpersoneel. Sal beslis weer gaan.

Living at Large's response

Baie dankie Shannon. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ria & personeel

Living at Large
Hennie J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie J
With spouse/partner

Heerlike ervaring.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ‘n mens voel sommer dadelik tuis. Die omgewing is baie rustig en die ligging is sentraal. Alles is baie skoon en netjies.

Living at Large's response

Baie dankie Hennie. Ek hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Ria

Living at Large
Ebenhaezer O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ebenhaezer O
With friends

Puik diens en vriendelike personeel

Dadelik tuis gevoel.Netjiese goed versorgde eenheid waarin ons tuis gevoel het

Magda J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda J
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Mens voel baie tuis by Living at Large.

Living at Large's response

Baie dankie julle.
Hoop om julle weer te sien.

Living at Large
Kobus M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Kobus M
With spouse/partner

Goed geleë en baie gerieflik.

Ontbyt was goed. Ons kan hulle aanbeveel.

Santie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V

Netjies en lekker atmosfeer!

Lekker kuier- en braairuimte buite en buitedeur toegang tot jou kamer. Bied meer as genoeg vir oorslaap met kollegas. Let daarop ontbyt is R80 addisioneel.

Madelein M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein M
Family with teenagers

Awesome.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir alles, ek sal dit baie beslis weer doen. Dié keer gaan ons bietjie langer kuier.

Monique T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique T
With friends

Service was friendly.

The house owners were friendly and welcoming. The accommodation was excellent.

Chris W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chris W
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir jou geld.

Fantastiese vakansiegeriewe.

Living at Large's response

Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Ria

Living at Large
Nicolien W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolien W
Family with teenagers

Indescribably beautiful.

Wow, wow, wow we were so blessed to have my daughter's 21st there and it was quite an experience for her with her 12 friends. We were welcomed with so much hospitality, love and immediately felt so welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik mooi.

Wow, wow, wow ons was so geseënd om my dogter se 21st daar te kon hou en dit was omtrent 'n belewenis vir haar gewees met haar 12 vriendinne. Ons was ontvang met soveel gasvryheid, liefde en dadelik so welkom gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Living at Large's response

Baie dankie Nicolien en familie. Dit was heerlik om julle hier te kon hê. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Almal by Living@Large

Living at Large
Winston J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winston J
Family with teenagers

The stay was brilliant.

The stay at Living at Large was awesome. I highly recommend the venue to others. My family was amazed at the room itself. The room was neat and tidy.

Living at Large's response

Thank you so much Winston and family.
It was only a pleasure having you here and hope to see you again soon.Thank you for your kind words.

Kind regards
Ria and staff

Living at Large
Daniel M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel M
With spouse/partner

Verblyf was baie aangenaam.

Het baie tuis gevoel en meublement was keurig en van goeie gehalte. Aanbeveling: Verskuif die spieël langs die TV na die blad tussen venster en klerekas. Die wasbak in die badkamer is te hoog en kan versink word.

Gail D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail D
Family with young children

You feel right at home with the friendly manager, Ria, and the owner's wife, Coosie.

If you are a musician or love music and singing, this is definitely the place to be. Coosie loves jamming on her guitar and singing and you can join her. If you need anything from the kitchen, you are most welcome to help yourself.

Hennie B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
Family with teenagers

Puik, puik, puik!

Mens kan soveel goeie dinge sê oor Living@Large en die mense, maar dit gaan afbreuk doen aan die uitstekende plek en mense. Soveel gasvryheid en diens het ons nie verwag nie, maar wel ontvang. Die hele span mense is vriendelik en gaan uit hul pad om alles in hul vermoë te doen om die verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Sal ek die plek aanbeveel? Sal ek weer daar gaan bly? Sonder twyfel!

Charl E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl E
With spouse/partner

It’s fantastic.

Great place to relax in a family atmosphere.

Living at Large's response

Hi Charl,
Thanks so much. It was great having you guys with us. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Ria

Living at Large
Jannie F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie F
On business

Uitstekend.

Uitstekend soos altyd en baie vriendelike personeel.

Living at Large's response

Good afternoon Jannie,
Thank you so much.
It was a pleasure hosting you.
Hope to host you again soon.
Kind regards,
Ria

Living at Large
Ria V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ria V
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf sentraal in Langebaan en vriendelike diens.

Pragtige gastehuis met baie netjiese kamers en heerlike kuier-areas. Kevin en Ria altyd vriendelike en byderhand om by te staan.

Norman F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman F

Fantasmagories, vriendelik en waarde vir geld, 100% met geen twyfel.

Die plek is in 'n rustige area gelëe en veilig ook, want ons motors het buite gestaan regdeur die nag, hulle sien my beslis weer en die mense is so vriendelik dit maak jou sommer voel jy's tuis.

Living at Large's response

Goeiedag Norman,

Dankie dat julle die tyd geneem het om 'n resensie te los. Julle groepie was fantastiese mense. Sien uit na die volgende kuier.

Kevin

Living at Large
Henk V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henk V
Family with young children

Baie waarde vir geld.

Baie gasvry, baie netjies en regtig waarde vir geld.

Living at Large's response

Goeiedag Henk,

Dit was lekker om julle hier te hê. Het die kort tydtjie met julle baie geniet. Sien uit na 'n langer kuier.

Kevin

Living at Large
Avinesh P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Avinesh P
With spouse/partner

Very neat and clean. Exceptional host.

We only spent 2 nights at Living at Large, but the welcome and living area was fantastic. Kevin is an exceptional host. Unfortunately we only slept there and chose to spend more time out and about. But the room was great, the sleeper coach was adequate but probably better for only one child not 2. Room was very neat and Kevin's team makes sure that there is coffee, tea and nice rusks for breakfast. There is also a fridge in the room and he offered us free rein of the huge communal kitchen area. The room also had a side sliding door so we could come and go as we pleased without disturbing others.

Living at Large's response

Dear Avinesh. It was great having you and your spouse here. You're a very interesting person and we really enjoyed the little time we had with you. Thank you for the review.
Kevin

Living at Large
Andries D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andries D
Family with young children

Uitstekend.

Kevin het ons baie welkom laat voel met aankoms. Dit was so warm, hy het uit sy pad gegaan om vir ons 'n fan te bring. Kamer was baie netjies en skoon. Living Large neem die droogte in die Kaap op harte, in die stort was 'n emmer om water op te vang om vir die spoel van die toilette te gebruik. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Living at Large's response

Baie dankie dat u die tyd geneem het om ons plekkie te hersien. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om 'n lugverkoeler te installeer binnekort.
Ons hoop ons sien julle weer.
Kevin

Living at Large
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 12:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 46 Fairway Road, Country Club, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4WgPzfmAgLP2oALh7FRvsCtUH6h1J2szekPd4HbFRDZb8Gc1aV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 21 5 1 5 46 Fairway Road Country Club 7357 Western Cape 0860 022 102 12:00-23:00 10:00 -33.08335 18.04414
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!