The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Living Waters | TravelGround
+51

Living Waters

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 6 reviews for Living Waters
Cleanliness
4.3/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Unette S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Unette S
With friends

Pragtige, rustige verblyf. Groot woning ingerig met alles en nog meer.

Heerlike boma vir kuier om die vuur asook onderdakbraai ingeval dit reën. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan. Die omgewing is mooi en rustig en mens kan regtig ontspan en afskakel. Sal 'n skottelgoedwasser aanbeveel in plaas van 'n wasmasjien.

Corrie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corrie V
With friends

'n Lekker naweek met 'n gerieflike huis.

Ek voel dat die eienaars self toiletpapier kan verskaf.

Elaine V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elaine V
Family with young children

Perfect for a cold winter break.

We had a wonderful time at the lovely, cosy home. There was plenty of wood to make a fire inside and outside to keep us warm. The view of the dam is picturesque! We even caught a fish! We would have preferred a dishwasher rather than a domestic worker and the crockery might also have to be replaced as many of the cups were cracked. We would like to stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek vir 'n koue winterwegbreek.

Ons het heerlik gekuier by die lieflike, gesellige woning. Daar was oorgenoeg hout om binne en buite vuur te maak om ons warm te hou. Die uitsig oor die dam is prentjiemooi! Ons het selfs 'n vis ook gevang! Ons sou wel 'n skottelgoedwaser verkies het eerder as 'n huishulp en die breekware moet dalk ook vervang word aangesien baie van die bekers gekraak was. Ons wil graag weer gaan kuier daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudi H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi H
Family with young children

Baie rustig en baie mooi!

Ek kan die blyplek regtig aanbeveel. Die foto's is presies hoe dit lyk en die gasvrou hou jou die hele tyd op hoogte en is baie vriendelik. Die pad deur Belfast is vol slaggate, so vermy maar om in die donker te ry. Ons sal vir seker weer daar 'n draai maak in die toekoms.

Living Waters's response

Baie dankie julle. Waardeer dit baie en kom kuier gou weer.

Groete,
Annalize

Living Waters
Marietjie L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie L
Family with young children

Peaceful, relaxing 3 days with family.

Living Waters is really worth it. Would love to go there again in winter for a different atmosphere. Thank you for this special treat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en ontspanne drie dae saam met familie.

Living Waters was voorwaar die moeite werd, sal dit graag weer wil besoek in die winter vir 'n ander atmosfeer. Baie dankie vir 'n besonderse plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Living Waters's response

Baie dankie Marietjie vir die mooi terugvoer. Hoop.om julle gou weer te sien - veral in die winter.

Living Waters
Lydia V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lydia V
Family with young children

Mooiste uitsig!

Ons het baie lekker gekuier!

From R2 800
per night (sleeps 6)
From R2 800
per night (sleeps 6)
From R2 800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R33, The Lochs, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAprNYWjdKJ9OnW5wCke8tEPPe32xRH6PFX7tQlVNU5ieREK9jwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 800  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 R33 The Lochs 1100 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.598567727339 29.998409856271
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!