LizAris
Review Summary
Cj V - Jul 2022
Overall score
Uit die boonste gestoeltes.
LizAris 's response
Thank you, it was wonderful having you stay with us and we look forward to your next visit to Cape Town.
Arie and Liz.
Dotti H - May 2021
Overall score
Baie gemaklik.
LizAris 's response
Baie dankie Dottie. Ons is so bly jy kon ontspan hier by ons, ons sien uit na jou volgende kuier.
Monique K - Mar 2021
Overall score
Skoon en netjies. Lekker naby aan die medi-kliniek.
LizAris 's response
Baie dankie, ons hoop om julle te huisves wanneer julle weer 'n Kaapse draai kom maak.
Kimberlin W - Feb 2021
Overall score
Loved the place and would definitely go again.
Grobler A - Mar 2020
Overall score
Uitstekend! baie lekker gebly sal enige tyd weer daar tuisgaan en vir seker aanbeveel!
Pierre G - Mar 2020
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Uistekende waarde vir geld. Diens is onberispelik en voorsien in elke benodigheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LizAris 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit doen ons harte goed om te weet julle het so lekker by ons gebly. Ons sien uit na julle volgende oorbly, julle is uitstekende gaste!
Arie & Liz
Jan M - Feb 2020
Overall score
Warm unobtrusive hospitality.
Sonja B - Feb 2020
Overall score
Skoon, vriendelik, gasvry. Perfek vir oorslaap naby Kaapstad.
LizAris 's response
Baie dankie Sonja, dit was lekker om sulke gawe gaste te huisves, ons hoop om julle weer te sien.
Arie en Liz
Marinia J - Mar 2019
Overall score
They were very hospitable and the place very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hulle was baie gasvry en die plek baie netjies.
Die verblyf was baie lekker, nou wel nie toesluitplek vir motor nie, maar die area is baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LizAris 's response
Baie dankie vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie. Daar is wel toesluit onderdak parkering, baie van ons gaste verkies om sommer buite hul kamer te parkeer. Ek vra om verskoning dat ek nie vir julle dit genoem het nie.
Mooi groete,
Arie & Liz
Ida K - Mar 2019
Overall score
We got a hospitable reception and the room was very well appointed, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was gasvry ontvang en die kamer is baie goed ingerig, skoon en netjies.
Gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Baie hulpvaardig en gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Indien ons weer Kaap toe gaan sal ek definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LizAris 's response
Baie dankie vir jul goeie verwysing. Ons hoop om julle weer te huisves.
Mooi groete,
Liz
Petra S - Nov 2018
Overall score
Excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Lizaris is alles wat mens wil hê weg van die huis af en kry by ons 'n 15 uit 10. Daar is voorwaar in elke moontlike behoefte voldoen. Ons kan die plekkie onomwonde aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LizAris 's response
Baie dankie vir die mooi verwysing, dit is altyd lekker om aanbevelings te kry en om te hoor dat ons gaste lekker bly by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Arie en Liz
Caren L - Sep 2018
Overall score
Baie goed en netjies.
LizAris 's response
Baie dankie Caren, ons sien uit na die volgende besoek.
Mariette M - Aug 2018
Overall score
Net wat jy wil hê: ruim, netjies en baie gasvry.
LizAris 's response
Dit was heerlik om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende kuier. Baie dankie vir die posietiewe terugvoer, dit beteken baie. Volgende keer moet julle gerus julle motor in die motorhuis parkeer, die is altyd beskikbaar.
Beste groete, Arie & Liz
Susan B - Jun 2018
Overall score
Value for money due to the location, attractions only a few kilometers in perimeter.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld as gevolg van ligging, besienswaardighede slegs paar kilometers in omtrek.
Die gasvryheid van egpaar, netheid van kamer, spesiale aandag om ons verblyf te vergemaklik met melk, eetgoed, ens. het die verblyf baie spesiaal gemaak. Ons kan Lizaris met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal definitief weer by hul oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LizAris 's response
Duisend dankies vir julle mooi resensie, ons sien uit na julle volgende besoek.
Dewaal C - Mar 2017
Overall score
Heerlike verblyf met 'n wonderlike gasvrou - beste waarde vir geld.
LizAris 's response
Groot waardering vir die mooi terugvoer, hoop julle kom maak gou weer so Kaapse draai.
Delarey T - Mar 2017
Overall score
Awesome people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome mense.
Wat 'n nice plek en awsome mense. Liz en Arie het ons week gemaak. Sal Lizaris beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leone G - Feb 2017
Overall score
Like coming home.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Soos om tuis te kom.
Ons het toevallig op die dag besluit om nog aan te bly in die Kaap. Het Liz geskakel d.m.v. LekkeSlaap se webtuiste en het dadelik terugvoering ontvang. Die kamer is besonders groot met al die bykomstighede om verblyf heerlik gemaklik te maak, selfs persoonlike items soos 'n weggooi-skeermes, tandeborsel ens. ingeval 'n mens nie voorbereid was nie. Liz en haar man se gasvryheid was besonders en hul het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom en tuis te laat voel! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LizAris 's response
Baie dankie, dit was vir ons baie lekker dat julle hier by ons oorgebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom in pragtige Kaapstad.
Mooi groete
Arie & Liz
Romeo A - Jun 2016
Overall score
Perfect hosts.
LizAris 's response
Many thanks Romeo. We are looking forward to seeing you when you visit our beautiful Cape Town again.
David K - May 2016
Overall score
Absolute waarde, vyf-ster-gasvryheid en skoon.
LizAris 's response
Dankie David, ons sien uit na jou volgende besoek.
Faan M - Apr 2016
Overall score
Accommodation and hosts perfect.
Johan R - Mar 2016
Overall score
'n Groot "high five" vir Arie en Liz. Sal nie ander verblyf oorweeg nie.
LizAris 's response
Ons is so bly julle het lekker gebly en dat julle weer veilig by die huis is. Sien julle in 2017! XOX
Jolene L - Mar 2016
Overall score
Baie netjies plek.
LizAris 's response
Dankie Jolene, ons sien uit na julle volgende kuier.
Dirk D - Mar 2016
Overall score
Lekker geslaap sal weer daar gaan bly.
LizAris 's response
Dankie Dirk, hoop om jou binnekort weer te sien.
Wilna V - Feb 2016
Overall score
Skoon, netjies, ruim, sentraal en in 'n rustige area.
LizAris 's response
Baie dankie Lynette, ons sien uit na julle volgende besoek.
vriendelike groete
Arie & Liz
Wilma S - Feb 2016
Overall score
Heerlike ervaring.
LizAris 's response
Baie dankie Wilma, dit was lekker om julle hier by ons te laat bly en sien uit na julle volgende besoek hier by ons.
mooi groete,
Arie & Liz
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: van der Spuy Street, Monte Vista, Cape Town, 7460, Western Cape
- All ages welcome