The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Loch'nest | TravelGround
+13

Loch'nest

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 19 reviews for Loch'nest
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Jessika V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessika V
With spouse/partner

Blyplek soos jou eie weg van die huis af.

Wow! Die ontvangs was regtig wonderlik en verrassend baie dankie! Soveel klein verrassinkies wat nie verwag is nie, meer as genoeg privaatheid asook alles en meer as wat die foto's wys. Soveel ekstras wat gerus self gesien moet word. Ek sal ter enige tyd die plek aanbeveel vir 'n lekker uitrus of sommer net oornagplekkie in die Strand, maar ook loopafstand vanaf die strand asook Spar, apteek haarkapper en bottelstoor! Baie privaat, netjies en skoon! Marietjie is voorwaar 'n baie goeie gasvrou wat mens privaatheid gun en van tyd tot tyd seker maak mens is gemaklik en het alles wat jy nodig het! As jy kyk na waarde vir geld is die ver bokant verwagting!

Corlia D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia D
With friends

Wat 'n ongelooflike ervaring. Die stilte, die pragtige tuin, die heerlike koffie, witter as wit beddegoed en handdoeke wat heerlik ruik. Wat 'n bederf.

As daar meer sterre was het ek dit vir die gasvrou gegee. Sal nie weer op 'n ander plek wil bly as ek in haar area is nie.

Sumarie K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumarie K
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid. Enigste klagte is dat daar nie 'n stortdeur is nie so dit was bietjie morsig, maar dit het glad nie ons tyd daar belemmer nie. Ons sal dit definitief aanbeveel!

Michaela S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michaela S
With spouse/partner

Die area was baie rustig en stil. Ons het dit baie geniet.

Die eienaar was baie vriendelik ons het baie tuis gevoel. Sy was ook baie behulpsaam. Ons sal enige tyd weer gaan, die plekkie was baie netjies ook!

Tom S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom S
With spouse/partner

Very comfortable.

Very good all round. Friendly owner.

Loch'nest's response

Thanks, Tom. I appreciate the positive feedback! Hope to see you soon!
Kind regards,
Marietjie

Loch'nest
David M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David M
Individual traveler

The finer detail, the welcome, the perfection, the presentation, I have never experienced better than this and I will return again.

Highly recommended, the unit is well presented and spacious, the décor and furnishings ad the finishing touch of ambiance, very clean, I will look no further, this was indeed value for money. Thank you to the host for delivering a wonderful and professional service.

Loch'nest's response

Thank you so much, David, for your great review!
Hope to see you again!
Marietjie

Loch'nest
Elise G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elise G
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly.

Die eienares het uit haar pad gegaan om vir ons tot laat in die nag te wag en ons verwelkom met heerlike muffins en beskuit! Loch'nest definitief aan te beveel!

Marianna B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna B
With spouse/partner

Was baie beïndruk deur die netheid en ruimheid van kothuis. Alles is van uitstaande gehalte. Marietjie was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer terugkom.

Aanbeveelbaar, netjies.

Loch'nest's response

Baie dankie, Marianna.
Kom kuier gerus weer! Julle is baie welkom!
Vriendelike groete,
Marietjie

Loch'nest
Rista B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rista B
On business

Home away from home.

Marietjie is the perfect hostess. She is more than accommodating. Clean, good quality, privacy, security - can't ask for more. A caring hostess. Would recommend her stay to anyone and will definitely go back again. Thanks for the personal attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home away from home.

Marietjie is die perfekte gasvrou. Sy is meer as tegemoetkomend. Netheid, goeie kwaliteit, privaatheid, veiligheid - kan nie vra vir meer nie. 'n Gasvrou wat omgee. Sal haar verblyf aanbeveel vir enige iemand en sal beslis self weer terug gaan. Dankie vir die persoonlike aandag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loch'nest's response

Baie dankie, Rista!
Jy is meer as welkom! Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Marietjie

Loch'nest
Ellie D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellie D
With spouse/partner

Peaceful safe environment.

Very neat and quiet, safe and friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige veilige omgewing.

Baie netjies rustig veilig vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loch'nest's response

Dankie Ellie,
Was heerlik om jul weer hier te hê!
Sien hopelik Desember weer!
Vriendelike groete.
Marietjie

Loch'nest
Ellie D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellie D
With spouse/partner

Peaceful, safe environment.

Very nice environment, friendly reception, excellent facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, veilige omgewing.

Baie mooi omgewing, vriendelike ontvangs, geriewe uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loch'nest's response

Hi Ellie,
Baie bly julle het jul tydjie hier geniet!
Hoop ek sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Marietjie

Loch'nest
Alexander C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alexander C
With spouse/partner

Rustig.

Eienaar sal die spoelmeganisme van die toilet moet herstel. Irriterend dat jy tot 5 keer moet spoel om die corpus delictum te verwyder. 'n TV wat die nuus kan wys kan verblyf verbeter.

Frikkie M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie M
Individual traveler

Fantastiese verblyf, vriendelike en pragtige gasvrou.

Absoluut waarde vir geld. Van die vriendelike ontvangs by die hek, kort stappie deur die goedversorgde tuin, in 'n skoon, netjiese en stil eenheid met puik diens. Dankie, Marietjie. Jy en jou verblyf is vyfstergehalte.

Natasha V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Ons wegbreek was uitstekend, plek was netjies.

Hierdie nessie word definitief aanbeveel vir enige paartjie wat stilte soek. Verblyf was ruim, netjies en skoon. Dankie Marietjie vir die uitstekende diens wat jy lewer. Hoop om gou weer te kom inklok?

Chloe K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chloe K
With spouse/partner

Relaxing. Peaceful.

Home away from home.

Loch'nest's response

Thanks Chloe,
So good to hear.
Hope to see you soon!
Kind regards,
Marietjie

Loch'nest
Pieter Louw K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter Louw K
With spouse/partner

Very neat apartment with a very good hostess.

We had a great stayed with Marietjie. The apartment is very tidy and neat! Her standard is very high. There was a bowl full of fruit upon our arrival. Also the tea, coffee, sugar salt and pepper are of very good quality, none of the standard bags. She is very friendly and really helpful. I can highly recommend Loch'nest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie keurige woonstel met 'n baie goeie gasvrou.

Ons het baie lekker gebly by Marietjie. Die woonstel is baie keurig en so netjies! Haar standaard is baie hoog. Daar was 'n bak vol vrugte met ons aankoms. Ook die tee, koffie, suiker sout en peper is van baie goeie gehalte, niks van die standaard-sakkies nie. Self is sy baie vriendelik en regtig behulpsaam. Ek kan Loch'nest sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Xavier C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xavier C
Family with young children

Amazingly private and quiet with amazing customer service!

Brilliant stay! Thanks!

Loch'nest's response

Thanks again, Xavier! Hope to see you soon!

Loch'nest
Preston P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Preston P
With spouse/partner

Best place for a couple.

Beautiful place to be at and a good host neat and tidy place. I will definitely be going back there in the near future.

Loch'nest's response

Thank you Preston. You're more than welcome! Hope to see you soon.

Kind regards.
Marietjie

Loch'nest
Wilna K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna K
Family with teenagers

Loch'nest ticked all the boxes for us!

We enjoyed our stay at Loch'nest tremendously! Marietjie gave attention to small things, like a bowl of freshly baked rusks on the kitchen table! The place is neat as a pin and the area very quiet. Close to beach and shops! We will definitely stay there again on our next visit to the Cape!

Loch'nest's response

Hi Wilna,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Marietjie

Loch'nest
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 5 Kalden Street, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiaXzqpFLoSEQLE28Y8saxUpMd5H1gARmxapi3LWbxWBoTxOdYy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R680  per night (for 2 people) 19 5 1 5 5 Kalden Street Strand 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -34.105442588137 18.831988681506
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!