Strand Accommodation at Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3 | TravelGround
+14

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 3 reviews for Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3
Cleanliness
3.7/5
Service
4.3/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Wilhelm C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wilhelm C
With spouse/partner

Wonderlike ligging, maar akkommodasie straal nie warmte uit nie.

Johan en sy span was baie behupsaam en vriendelik. Die linne en handdoeke was netjies en skoon, maar die volgende gebreke is onder Johan se aandag gebring: Selfsorg-eenheid maar nie voldoende eetgerei bv. geen eetvurke was voorsien nie (dit was die volgende dag reggestel), kas deur bokant mikrogolf se skannier stukkend, 2 verwarmers het nie gewerk nie (later is blaasverwarmer voorsien), balkondeurknip werk nie 100%, lek by kombuiswasbak. Wat werklik onaanvaarbaar was, was dat 'n vroue broekie bo in die hoofslaapkamerkas was, wat die vraag laat ontstaan of die plek behoorlik skoongemaak word. Alhoewel ons verblyf geniet het, het bogenoemde dinge afbreuk aan die hele ervaring gedoen. Johan het as 'n vriendelikheidsgebaar vir ons 2 bottels wyn gegee.

Wynand V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand V
Family with teenagers

Wonderful!

Johan is a great host and very friendly and helpful. Neat, clean and well equipped unit. We had a nice time, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was wonderlik!

Johan is 'n wonderlike gasheer en baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was netjies en skoon en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3's response

Baie dankie vir die oorsig.
Dit is altyd belangrik vir ons om te weet hoe die gaste voel.
Ons waardeer jul mooi woorde, en hoop ons sien julle gou weer.

Baie dankie.

Johan en span.

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3
Jannie S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie S
With friends

Convenient, luxurious, breathtaking view!

We arrived after dark. Mr Barnard took care to hand over keys. We were 4 adults and 2 toddlers. (They are from the United States.) The space, neatness and convenience was a nice surprise! The delicious bottle of wine made us feel at home! We awoke to the most amazing view of False Bay the next morning! We really wanted to stay longer and we left with heavy hearts. Our American guests were very impressed and will definitely recommend the place! Presently we are looking for an excuse to call again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en luuks met 'n asemrowende uitsig!

Ons het na donker daar aangekom. Mnr Barnard het spesiale moeite gedoen om die sleutel aan ons te oorhandig. Ons was 4 volwassenes met 2 kleuters. (Hul is VSA burgers). Die ruimte, netheid en gerief het ons lekker verras! Die heerlike bottel wyn het ons spesiaal laat voel! Toe dit die volgende oggend lig word, begroet die mooiste uitsig oor Valsbaai ons! Ons sou baie graag langer wou bly en is met swaar harte daar weg. Ons Amerikaanse gaste was hoogs beïndruk en sal ook sekerlik adverteer! Nou soek ons definitief 'n verskoning om weer te gaan en langer daar te bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd die moeite werd om mense soos julle te huisves. Kom gerus en asseblief weer, vir langer die keer.
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Johan Barnard

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3
was R2 180
From R1 526
per night (sleeps 6)
was R2 180
From R1 526
per night (sleeps 6)
was R2 180
From R1 526
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: GO4 Ocean View, 36 Beach Road, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNWQxMzc0LTZjY2EtNDZlMy05MjNiLTEwOWFlMzc3MzNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 180, now From R1 526  per night (sleeps 6) 3 5 1 5 GO4 Ocean View 36 Beach Road 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -34.123935914371 18.831671898148
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com