The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 2 | TravelGround
+8

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 2

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 2
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Leana V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leana V

Mooi woonstel met pragtige uitsig.

Ons het lekker gebly in hierdie goed ingerigte woonstel, met veilige parkering en goeie sekuriteit. Die woonstel het ook 'n pragtige uitsig oor die see en ons sal dit beslis aanbeveel.

Julius L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julius L
Family with teenagers

Luukse waarde vir goeie geld.

Dit was in vergelyking met ander akkommodasie wat ons voorheen in die Strand gehuur het, baie goed, aangenaam en vir seker ons volgende keuse.

Dune E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dune E
With friends

It was fantastic.

Thank you so so much for the friendly reception from Johan. The flat was excellent. Thank you. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Baie, baie dankie vir die vriendelike ontvangs van Johan. Die woonstel was uitstekend. Baie dankie. Sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With spouse/partner

Lekker ruim en voldoen aan ons behoeftes.

Miskien dalk net die deurknip regmaak, veral nou dat dit kouer is.

Les Loffstadt L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Les Loffstadt L
Family with teenagers

Het eenheid geniet. Pragtige ligging en goed ingerig.

Die eenheid beskik oor alles wat nodig is. Pragtige ligging. Goeie diens van personeel.

Salomé V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomé V
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Ons het lekker gebly. Die plek was ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Was verras met 'n gratis ontbyt. Ek was nie bewus daarvan dat ek R275 ekstra moes betaal vir skoonmaakdienste nie. Die eenheid word net skoongemaak as jy inkom en vertrek. Die eienaar wou ons beboet oor sigaretstompies in die asblik alhoewel niemand in die eenheid gerook het nie. Ons waarsku toekomstige besoekers om liefs die stompies buite te gooi anders is jy jou R1000 kwyt.

Lizelle K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
With friends

Uitstekend!

Die woonstel het 'n pragtige uitsig en alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Johan was besonders gasvry en hulpvaardig. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Jo-Anne V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-Anne V
Family with teenagers

Heerlike, goed-versorgde woonstel met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Wat my beïndruk het was al die 'ekstras' - badsepies, sjampoe en lyfroom, tee, koffie, beskuit en selfs 'n bottel wyn op die huis. Johan het ons ingewag en verwelkom en sommer laat tuis voel. Ons en die kinders het die verblyf hier terdeë geniet, veral die stap langs die see elke oggend. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Margaret C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret C
With spouse/partner

Uitstekend en billike pryse.

Wonderlike ervaring. Dit was aangenaam om daar tuis te gaan. Vriendelikheid en gasvryheid was onvergeetlik. Beslis weer ons vakansie tuiste binnekort.

was R3 090
From R2 318
per night (sleeps 4)
was R3 090
From R2 318
per night (sleeps 4)
was R3 090
From R2 318
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 902 Ocean View, Beach Road, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYTUyZTkwLThjMTYtNDg1ZS04ZTY3LTFiNTAyNTc2ZGZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 090, now From R2 318  per night (sleeps 4) 9 5 1 5 902 Ocean View Beach Road 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.123891 18.831899
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!