Review Summary
Carmen R - Dec 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Lodge Laske Nakke's response
Thank you so much, Carmen. Hope we will see you soon again here at Jacq's.
Regards from,
Chef Botha and Karin
Marcel V - Nov 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Lekker oornagverblyf, rustig, netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodge Laske Nakke's response
Baie dankie, hoop om weer van dies te wees vir julle.
Vriendelike Groete,
Gerda
Embrencia P - Oct 2019
Overall score
Baie netjies en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Janet J - Sep 2019
Overall score
Dit was baie lekker.
Tom D - May 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die verblyf was aangenaam met vriendelike en behulpsame personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodge Laske Nakke's response
Dankie vir jul terugvoer, hoop om jul weer te sien.
Vriendelik Groete,
Gerda
Jomarie B - Apr 2019
Overall score
Plekkie was oud en ou reuk in vertrek gehad.
Lodge Laske Nakke's response
Goeiedag Jomarie,
Jammer om te verneem dat jul eenheid nie voldoen het aan jul verwagting nie. Sien julle het 2 nagte geslaap. Ons sou jul graag geskuif het na n ander eenheid, as ons bewus was van die probleem. Die dubbelbed het 'n kwilt op en die enkelbed duvet en lakens in die kas, is vir die bankbed in sitkamer.
Vriendelike Groete
Gerda
Ilze R - Apr 2019
Overall score
Very accommodating, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tegemoetkomend, skoon en netjies.
Ons het heerlik gebly, als was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodge Laske Nakke's response
Dankie vir jul terugvoer, hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gerda
Erick & Corry Moll N - Nov 2018
Overall score
Ruime kamer veilig gevoel.
Lodge Laske Nakke's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van die restaurant en volg dit op.
Vriendelike Groete
Natasha P - Nov 2018
Overall score
No value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Glad nie waarde vir geld nie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodge Laske Nakke's response
Beste Natasha,
Ek is jammer om te hoor van jou ontevredenheid. U het egter geen aanduiding tydens u verblyf gegee dat u ontevrede voel nie. Ons glo egter dat ons wel goeie waarde vir geld bied, siende 13de November weer ons ster gradeering 100% geslaag het. U is welkom om my persoonlik te kontak as u my met opbouende kritiek kan help om ons plek nog beter te maak.
Vriendelike Groete,
Gerda
Marius K - Nov 2018
Overall score
The unit we stayed in was very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die wooneenheid waarin ons gebly het was heel goed.
Die lodge is na ons mening heeltemal geskik vir 'n kort verblyf. Die stapelbed vir 'n derde persoon is beslis nie bedoel vir 'n volwassene nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodge Laske Nakke's response
Dear Marius,
Thank you for your kind review. Yes, the bunk bed is the narrower version of a single bed version and more comfortable for a child.
Kind Regards,
Gerda
Chris P - Oct 2018
Overall score
The place is nice but location is not so good.
Lodge Laske Nakke's response
Thanks for your kind review. I suspect you did follow the GPS and drive on the R37.
Next time use the Belfast-Dullstroom Road R540, that is a much better road.
Kind Regards,
Gerda
Tamsin T - Oct 2018
Overall score
Was a great experience.
Chantall O - Sep 2018
Overall score
Sufficient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Genoegsaam.
Ons het slegs daar geslaap, so vir die doel was dit vir ons genoegsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannelie C - Jun 2018
Overall score
Heerlikste ontbyt!
Shelley M - Jun 2018
Overall score
A nice, clean, cosy unit.
Linda D - Jun 2018
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Net reg vir 'n vinnige oornagplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanlie V - May 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Lodge Laske Nakke's response
Middag Hanlie. Jammer oor die misverstand. Die inligtingsboekie wat in elke eenheid is, dui wel aan dat ontbyt, naweke en publieke vakansie dae vanaf 7vm is.
Maar aanvaar ontvangs het moontlik vergeet die 27ste is 'n publieke vakansiedag.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gerda
Cherie L - Feb 2018
Overall score
Enjoyed staying here.
Lodge Laske Nakke's response
Thank you for your comment, hope to see you soon.
Nicoline L - Aug 2017
Overall score
Dit was aangenaam.
Lodge Laske Nakke's response
Dankie Nicoline, hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete
Gerda
Nellie B - Jun 2017
Overall score
Well located and exceptional service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed geleë en diens uitstaande.
Lodge Laske Nakke is baie toeganklik vir persone wat na die Limpopo of Mpumalanga provinsies reis. Die kliëntediens is uitstaande en mens voel tuis. Die restaurant verskaf uitstekende etes teen 'n billike tarief. Dankie aan almal by Lodge Laske Nakke, ons het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodge Laske Nakke's response
Baie dankie Nellie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek hoop jul kuier in die wildtuin was ook lekker.
Edward R - Jan 2017
Overall score
Very pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en rustig.
Ek sal die akkommodasie weer gebruik as ek in Lydenburg is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette B - Dec 2016
Overall score
Nice weekend accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker naweek akkomodasie.
Ons het 2 eenhede bespreek. Was 'n groot groep met mense tussen 6 maande en 62 jaar. Almal het lekker gekuier. Die restaurant se ontbyt was ook heel smaaklik. Die kinders het die binneshuise swembad geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Evert D - Oct 2016
Overall score
Had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie netjies - baie vriendelike staf. Was goeie diens van begin tot einde
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda M - Oct 2016
Overall score
Vriendelikheid, hulpvaardigheid en baie netjiese plek met pragtige personeel.
Karien W - Aug 2016
Overall score
Oornagverblyf op pad Krugerwildtuin toe.
Annamarie M - Jul 2016
Overall score
The accommodation was value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyfplek was regtig waarde vir geld.
Die diens was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Patricia H - May 2016
Overall score
The place is great, close to everything and it was easy to travel to and from places.
Read moreWynand B - Apr 2016
Overall score
Baie nice!
Anneleen D - Apr 2016
Overall score
Dit was baie rustig en stil.
Lodge Laske Nakke's response
Dit is ons plesier om van diens te wees!
Janine B - Oct 2015
Overall score
Bad planning.
Read moreLodge Laske Nakke's response
There was a wedding in the banquet hall, and for that reason the hall and outside swimming pool area was reserved for the wedding guests only. The games room, undercover swimming pool, playground and the rest of the lodge grounds was available to all other guests. As the guests were informed, the restaurant was available. Unfortunately one of the temporary staff told them wrongly that it was not available. As soon as the Reception was made aware of this, the Restaurant Manager attended to the problem and the children did eat hamburgers and enjoy their milkshakes in the restaurant. Management apologises for any inconvenience experienced due to this incident.
Taaibrah W - Jul 2015
Overall score
Lekker warm en naby dorp.
Hanlie V - Jun 2015
Overall score
Uitstekend!
Jacques N - May 2015
Overall score
Relaxed.
Lizeth S - Apr 2015
Overall score
Sal die Lodge aanbeveel vir ander.
Liezel N - Mar 2015
Overall score
Baie dankie. Het dit geniet en baie rustig gevind.
Marlize B - Feb 2015
Overall score
Netjies skoon vriendelik.
Lourens G - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gebly!
Lerato S - Jan 2015
Overall score
Tranquil and family friendly place
Lancerlot R - Dec 2014
Overall score
Superb venue for a quiet break with family
Jens Ove L - Oct 2014
Overall score
Fair
Willie En Marietjie V - Jul 2014
Overall score
Skoon, netjies, goed beplan, georganiseerd. Die personeel is professioneel dog vriendelik.
Antoinette S - Jun 2014
Overall score
Lekke!
Portia M - Apr 2014
Overall score
Great place, easy to find, definitely value for money
Annatjie D - Mar 2014
Overall score
Lekke!
Liana V - Mar 2014
Overall score
Baie skoon en ideaal vir familie met kinders.
Elize D - Mar 2014
Overall score
Dit was baie aangenaam!
Lianne P - Nov 2013
Overall score
Gemaklike verblyf!
- Capacity: 87 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Dullstroom Road (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- All ages welcome