The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lodule Boutique Camping | TravelGround
+33

Lodule Boutique Camping

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 30 reviews for Lodule Boutique Camping
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Magdalena O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena O
With spouse/partner

Lodule het ons werklik laat ontspan.

Jy kan terugsit en die natuur geniet, privaatheid geniet en die ontbyt is baie goed voorberei en voorgesit. Dankie!

Theo P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo P
With spouse/partner

Netjiese kampeerplek

Lodule Boutique Camping is fantasties toegerus vir 'n wonderlike kampervaring.

Maryka N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka N
Family with young children

Wonderlik.

Tente is mooi en netjies. Goed uitgerus met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kamp-ondervinding. Mense is baie vriendelik en bedagsaam. Sekergemaak ons is gelukkig en goed na gekyk. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand! Dit is regtig 'n wonderlike plek om te gaan rus en weg kom van die stad se gejaag en geraas!

Rudolph P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph P
With spouse/partner

Alles van die bly plek is net perfek!

Ons het die piekniekpakkie gevat dit was baie lekker en waarde vir geld! Alles van oom Piet se diens was baie goed sal aanbeveel!

Ella F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella F
With spouse/partner

Bederf met pragtige natuurskoon en wonderlike diens.

Verblyf is gerieflik, veilig en netjies met alles wat mens nodig het om heerlik te kan kuier en te ontspan. Tannie Rita en Oom Piet het uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Die braai en ontbytboks was topklas en vir seker 'n moet.

Marius J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius J
Family with teenagers

Ongelooflik. Hier kan jou siel asemhaal.

Skoon en netjies, vriendelike ontvangs. Sal beslis weer hier bly.

Marna B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna B
With spouse/partner

Heerlik.

Sal beslis weer besoek.

Xander D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xander D
Family with teenagers

Sielerus.

Terwyl ons daar was het dit heeltyd gereën. Ek kon nie regtig rondloop nie. Kon wel sien met in- en uitry dat daar heelwat is om te sien. Kan lekker stap sowel as fietsry. Heelwat diere. Sal weer hier kom kuier. Het lekker uitgerus.

Chris V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris V
With spouse/partner

Baie lekker, gerieflik en skoon. Pragtige natuurskoon.

Goeie diens en gaste was baie behulpsaam en vriendelik. My dogter het verloof geraak en daar was soveel moeite gedoen om hulle te akkommodeer en van hulp te wees om dit onvergeetlik vir hulle te maak. Nogmaals baie dankie, dit word opreg waardeer.

Albert V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albert V
Family with teenagers

Pragtige uitleg van tente.

'n Pragtige area met slegs drie tente wat baie privaatheid waarborg. Inhoud en meubels is duursaam en goed toegerus. Sal beslis weer Lodule besoek.

Yvette R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette R
Family with young children

Stunning plek!

Baie netjiese, goed toegeruste tent, reg in die bos. Lieflike boma-vuurmaakplek vir laataand marshmallows braai onder die sterre. Sou nog ’n nag wou bly, maar hulle was volbespreek.

Monique V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique V
Family with young children

Unieke kampervaring.

Baie lekker kampervaring met 'n unieke setup. Jy kry die ervaring van kamp met al die gemak van goed toegeruste verblyf. Sal definitief weer 'n draai maak.

Johan V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Lekker verblyf in die natuur.

Pragtige en rustige omgewing. Netjiese verblyf en baie vriendelike diens!

Anne-marie R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie R
Family with teenagers

Ongelooflike lekker en ontspanne verblyf. Mens kan vir 'n slag asemhaal. Sonder enige bekommernis!

Ons is met 'n groot glimlag deur oom Piet ontvang en direk alles gewys en ekstra ys en braaihout is aangery. Die wildbesigtigingsrit was beslis iets waaroor ons nog lank sal praat. Ons het baie geleer.

Murdoch M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Murdoch M
With spouse/partner

Heerlike ervaring sonder twyfel!

Verblyf was fantasties. Baie wild gesien. Net 'n besonderse ervaring.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Murdoch.
Hoop om julle weer te sien.
Stuur bietjie van die mooi fotos aan asb.
Groete
Rita

Lodule Boutique Camping
Craig M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig M
With spouse/partner

Excellent friendly service.

Rita contacted us to make sure everything was in order before we checked in.

Renalda S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renalda S
Family with young children

Heerlike wegbreekplek.

Sien sterre.

Helena R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena R
With spouse/partner

Dié plek om jou batterye te herlaai.

Dit was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die beddens, beddegoed en eetgerei is van 'n goeie gehalte. As jy stilte en rustigheid soek, is dit die plek om te wees. Staproetes is duidelik gemerk. Die moeite wat Piet en Rita vir hulle gaste doen moet eintlik 10 sterre kry. Ons gaan beslis weer daarheen.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie vir die mooi getuigskrif Johannes en Helena.
Kom kuier weer.
Rita

Lodule Boutique Camping
Doreen A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
On business

Excellent rural getaway.

Very well designed tents which are almost like chalets. The beds even have several power plugs for using devices in bed. State of the art. Amazing wildlife in the reserve, with well marked hiking and cycling trails. The hosts are very friendly and helpful.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Doreen.

Lodule Boutique Camping
Mariette F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette F
Family with young children

Very nice overnight stay. Could have stayed longer.

Will stay longer next time.

Lodule Boutique Camping's response

Dankie Mariette. Kom kuier volgende keer langer.
Groete
Rita

Lodule Boutique Camping
Ricus V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricus V
On business

It's a great getaway in the middle of the week. Very nice atmosphere in the tent.

It is a beautiful place. I took my 5-year-old boy with us where we enjoyed a nice game drive. The location is very nice and definitely worth a weekend getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n wonderlike wegbreekplek so in die middel van die week. Baie lekker atmosfeer in die tent.

Dit is 'n pragtige plek. Ek het my 5-jarige seuntjie saamgevat waar ons 'n lekker wildrit saam geniet het. Die ligging is baie mooi en definitief die moeite werd vir 'n naweekwegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

James P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James P

Uitstekende diens.

Die diens wat Piet en Rita lewer is die beste wat ek nog by enige plek waar ek oor geslaap het ervaar het. Ek het 'n dag te vroeg opgedaag en hulle het nie geskroom om my te help nie, hulle was selfs bereid om net die bespreking te skuif, maar ons het besluit om eerder 'n ekstra aand te vat. Die diens wat hulle lewer is uitstekend, dit is so 'n tipiese plattelandse gasvryheid. Dan praat ek nie eers van die ontbytboks en braaiboks wat Rita opmaak nie. Dit is regtig waarde vir geld en die beste. Ek sal Lodule Boutique Camping beslis aanbeveel en definitief weer daar gaan oorslaap. Ons het met 'n swaar hart vertrek die oggend toe ons moes ry.

Elzaan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzaan D
With spouse/partner

Uitstekend!

Wat 'n wonderlike ervaring! Die reëlings voor die tyd was so goed georganiseer en kommunikasie was uitstekend. Die tent was baie luuks met silwerskoon linne en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het die stilte van die natuur so geniet. Baie dankie oom Piet en tannie Rita vir die gasvryheid. Ek sal Lodule Boutique Camping vir almal aanbeveel!

Stephanie F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie F
Family with teenagers

'n Heerlike verrassing so naby die huis!

Ek sal Lodule vir enige iemand aanbeveel wat 'n naweek-wegbreek naby die huis soek. Die eenheid was skoon en gerieflik met alles wat jy nodig het. Ook was die mense so vriendelik en gretig om jou met alles help. Dit was heerlik en ontspannend.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Stephanie!
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Rita

Lodule Boutique Camping
Rudi F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi F
With spouse/partner

Awesome place!

It is an experience to stay in the tent (house). Very clean and nice braai place. The game drive was very nice and the Du Toits were very friendly and put in a lot of effort. Will stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome plek!

Dis 'n belewenis om in die tent (huisie) te bly. Baie skoon en lekker braaiplekkie. Die game drive was baie lekker en die Du Toits was baie vriendelik en het baie moeite gedoen. Sal weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Rudi!
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Rita

Lodule Boutique Camping
Michelle S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

Awesome.

Awesome, loved it, highly recommend it.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Michelle!

Lodule Boutique Camping
Jochie T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jochie T
With spouse/partner

Lodule bied 'n onvergeetlike veldervaring waar mens waarlik kan ontspan en jou kragte kan herlaai.

Bring jou stapskoene of jou fiets: Hier is heerlike stap- en fietsrypaadjies en dis fantasties om oral te mag stap en die diere sommer van naby te kan bekyk. Bring warm klere vir die aande: Dis onbeskryflik om onder die sterre te kan sit en jy wil dit nie mis omdat jy koud kry nie! Die tente is uitstekend toegerus en baie gemaklik. Die gasheer is gesteld op sy gaste se gemak en baie vriendelik, hulpvaardig en sorgsaam.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Jochie!
Bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Groete,
Rita

Lodule Boutique Camping
Jana B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana B
With spouse/partner

Glamping at its best!

Neat and modern with everything you need. The farm is beautiful with plenty of game to see on the hiking trails and game drive. Oom Piet and tannie Rita, you will see us again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glamping op sy beste!

Netjies en modern met alles wat 'n mens nodig het. Die plaas is baie mooi met meer as genoeg wild om te sien op die staproetes en die game drive. Oom Piet en tannie Rita, julle sal ons weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Jana! Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Rita

Lodule Boutique Camping
Beverley C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley C
With spouse/partner

Heerlik.

Lekker gebly. Kleindogter het die tent só geniet. Vrek koud. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Hoogs aan te beveel.

Selwyn C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selwyn C
With friends

Rustig in die bos! Pragtige plaas! Vriendelike eienaars!

Sal definitief die verblyf aanbeveel!

Lodule Boutique Camping's response

Baie dankie Selwyn. Ons kyk uit na jou volgende kuier!
Piet en Rita du Toit

Lodule Boutique Camping
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Wag-'n-Bietjie Game Farm, Modderrivier, Kimberley, 8700, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZP1oHQhUvCs7bSlDzjPKTLM9oMZVVLFFJhqx4OH5UBLkBbMIr7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 30 5 1 5 Wag-'n-Bietjie Game Farm Modderrivier 8700 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.193492541204 24.518566131592
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!