Review Summary
Christiaan B - Feb 2020
Overall score
Netjies en skoon.
Jenestin J - Oct 2017
Overall score
Goed.
Anton V - Jan 2017
Overall score
Pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was aangenaam.
Ontvangs was vriendelik en gul. Die kamer was netjies en die ontbyt smaaklik voorberei.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samuel D - Jul 2016
Overall score
Home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel soos jou huis, weg van jou huis.
Baie dankie vir aangename, professionele en vriendelike diens. Ek weet nou waar ek definitief weer sal tuisgaan sou ek in George moet wees vir besigheid of vakansie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan L - Jan 2016
Overall score
Ons het lekker gebly.
Mariaan B - Apr 2015
Overall score
Baie gerieflik en naby alles.
Liezl M - Apr 2015
Overall score
Die verblyf was goed!
Janine B - Mar 2015
Overall score
Will stay here again!
Charmaine V - Jan 2015
Overall score
Uitmuntend.
Read moreHanlie V - Dec 2014
Overall score
Uitstekend en kon lekker ontspan. Ontbyt is uitstekend.
- Capacity: 48 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 91 Davidson Road, Camphersdrift, George, 6529, Western Cape
- All ages welcome