The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Loerie House | TravelGround
+15

Loerie House

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 2 reviews for Loerie House
Cleanliness
4.5/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.5/5
Jasper V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jasper V
Family with young children

Heerlike, rustige wegbreek vir die natuurliefhebbers.

Lekker weggesteek tussen die bome met baie voeltjies wat rondom jou in die boomtoppe baljaar. Bosbokkies stap rond in die woud en snags word jy bederf met die pragtigste sterrehemel. Die geriewe is basies, maar voldoende. Keurboomstrand se strande is werklik iets besonders en die restaurant, Enricos, is 'n heerlike kuierplek met 'n ongelooflike 180 grade uitsig oor die see en strande. Ons het ons tydjie by Loerie baie geniet.

Philip U - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip U
Family with young children

'n Naweek weg van alles in die bos, dis die plek dan om te wees.

Pragtige akkommodasie wat wegkruip in die bos. Buiten vir die spinnekoppe en skerpioene was dit 'n wonderlike plek waar ons net kon rus en natuur kon inneem. Met klein kinders was dit vir hul 'n goeie ervaring om in natuur te kon wees so in die bos.

From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 12:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Loerie Street, Keurboomstrand, 6601, Western Cape
  • No children under 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1jd1OutUZFVnmTGapXGsIsYjlDJq6r9VaiFXrB4XNsywR907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 6) 2 5 1 5 1 Loerie Street Keurboomstrand 6601 Western Cape 0860 022 102 12:00-17:00 10:00 -34.004038375665 23.445366146524
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!