Review Summary
Estelle S - Jan 2021
Overall score
Enjoyed the friendly service from Berna and convenient location that suited our needs.
Marcelle S - Jan 2020
Overall score
Heerlike ervaring.
Diane N - Sep 2019
Overall score
If you're looking for quality, this is it!
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Thank you so much Diane for the privilege of being able to accommodate such lovely people as you.
Keep well and enjoy your new future in the Cape
Garrett R - Jun 2019
Overall score
The welcome and treatment was absolutely the best I've experienced at any B&B and the guest house was amazing and fantastic.
Natasha M - May 2019
Overall score
Clean, safe, value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, veilig, waarde vir geld.
Ons was baie tevrede. Van hoogstaande gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melani J - Apr 2019
Overall score
Rustig, netjies en vriendelike diens.
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Baie dankie Melani, ons waardeer jou goeie terugvoer!
Ons is bly julle het dit geniet by ons, mooi dag verder!
Groete,
Berna
Salome B - Nov 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld betaal.
Angela S - May 2018
Overall score
Excellent!
Bernard V - Apr 2018
Overall score
Baie vriendelik en baie mooi.
Loffie N - Feb 2018
Overall score
Ons was tuis in ons eie huis.
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Baie dankie Loffie en Geraldine, julle laat ons harte sommer warm klop met die wonderlike terugvoer.
Dit was vir ons heerlik om sulke lieflike gaste by ons te kon he.
Amy D - Sep 2017
Overall score
Definitief aan te beveel.
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Baie dankie Amy ons waardeer julle terugvoer opreg! Dit was ook vir ons besonders om sulke lieflike mense soos julle by ons te kon ontvang,
Vriendelike groete
Johan en Berna
Christoff V - Feb 2017
Overall score
Comfortable and well equipped room and friendly, accommodating hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike and goed ingerigte kamer en vriendelike, tegemoetkomende gasvrou.
Gerieflike en goed ingerigte kamer en vriendelike tegemoetkomende gasvrou. Berna laat jou gemaklik en welkom voel en bedien elke oggend 'n smaaklike ontbyt. Sal definitief terugkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elna L - Oct 2016
Overall score
Amazing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing lekker!
Ons het baie lekker gekuier by Loeries. Sal definitief weer daar gaan kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mari K - Apr 2016
Overall score
'n Baie netjiese en gesellige blyplek!
Read moreLoeries Nest B&B Guesthouse 's response
Baie dankie, Mari, vir die ongelooflike mooi terugvoer. Jy het my behoorlik in trane! Ek waardeer dit opreg uit my hart. Dit was heerlik om sulke wonderlike mense soos julle te kon ontmoet. Vriendelike groete tot ons weer sien, Berna
Pierre B - Mar 2016
Overall score
Baie rustige area.
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Pierre, baie dankie vir jou mooi review vir ons gastehuis! Ons waardeer dit opreg, mooi dag vir julle
Cielie S - Feb 2016
Overall score
Verskriklik lekker gebly.
Noxolo M - Dec 2015
Overall score
Excellent place to spend holidays in.
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Thank you so much Noxolo for your review, we appreciated very much! Wishing you a New Year that's sparkling with fun, joy, laughter and many blessings for you.
Kind regards,
Loeries Nest B
Petro M - Oct 2015
Overall score
Uitstekend!
Loeries Nest B&B Guesthouse 's response
Baie dankie Petro vir die mooi review, ons waardeer dit oneindig baie! Geseende dag vir julle, vriendelike groete Berna
Mariaan P - Oct 2015
Overall score
Baie netjies en veilig.
Chantel K - Sep 2015
Overall score
Baie vriendelik.
Madelyn G - Mar 2015
Overall score
Awesome en vriendelike mense. Skoon en netjies!
Lehanri M - Sep 2014
Overall score
Wat 'n wonderlike ervaring!
Beulah T - May 2014
Overall score
What a beautiful place. The scenary is tranquil and relaxing
Lizan V - Mar 2014
Overall score
Absolute vyfster-verblyf in 'n pragtige omgewing met 'n wonderlike gasheer en -vrou.
Lizette G - Jan 2014
Overall score
Home away from Home!
Leon S - Dec 2013
Overall score
Ons het die verblyf by Loeries Nest geniet en sal weer daarvan gebruik maak.
Sandra Mercia L - Dec 2013
Overall score
Home away from Home stay!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- No children under 1