Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Review Summary
Carol C - May 2022
Overall score
Delightful host, Carl. Most helpful. Accommodation very good.
Daniel W - Nov 2021
Overall score
Mooi en netjiese plekkie.
Maritz V - Nov 2021
Overall score
Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Baie netjies en skoon.
Elize G - Sep 2021
Overall score
Baie netjies en vriendelik ontvang, lekker braaiplek en sekuriteit is goed.
Christo D - Sep 2021
Overall score
Perfek.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Baie dankie vir die terugvoer Christo.
Groete,
Carl
Frikkie C - Sep 2021
Overall score
Baie netjiese plek met al die geriewe.
Deon L - Sep 2021
Overall score
Die Windpomp se fasiliteite is ruim, kraakskoon en voorsien in al mens se behoeftes.
Alma D - Sep 2021
Overall score
Die eienaar was daar om ons te verwelkom en hy het uit sy pad gegaan om die verblyf vir ons so aangenaam moontlik te maak.
Johann T - Sep 2021
Overall score
What a pleasant surprise Windpomp Gastehuis was! Just pack your clothes and go!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n aangename verrassing was Windpomp Gastehuis nie! Pak net jou klere en ry!
Dit was 'n baie aangename kuier, met 'n baie netjiese, goed toegeruste en veilige eenheid wat aan elke behoefte voorsien. Carl is 'n baie vriendelike gasheer wat regtig die ekstra myl vir sy gaste sal loop om 'n aangename kuier te verseker. Sal beslis vir enigiemand Loeriesfontein Windpomp Gastehuis aanbeveel. Hul is tops!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tinus D - Aug 2021
Overall score
Tevrede.
Andre D - Aug 2021
Overall score
Perfek vir oornag.
Reinette C - Aug 2021
Overall score
Wonderlikste oornagplek!
Christa D - Aug 2021
Overall score
Baie skoon en gerieflik, hul het aan alles gedink.
Wessie V - Aug 2021
Overall score
Baie lekker gebly.
Janine V - Aug 2021
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Nick Y - Apr 2021
Overall score
Air-conditioned, well laid out and stocked with extras.
Zelda W - Mar 2021
Overall score
Baie pragtige, skoon en netjiese dorpie
Basil P - Jan 2021
Overall score
Netjies en skoon.
Annanda H - Nov 2020
Overall score
Ek was verbaas dat die kamer so goed ingerig was.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete.
Carl
Ornette D - Nov 2020
Overall score
Skitterend
Johan H - Oct 2020
Overall score
Het aan al ons verwagtinge voldoen.
Mona W - Sep 2020
Overall score
Wonderlik
Sakkie K - Sep 2020
Overall score
Baie veilig en netjies.
Johan M - Sep 2020
Overall score
Absolute juweel in die hartjie van die Boesmanland.
Andre J - Sep 2020
Overall score
Kamer netjies en skoon.
Karlien G - Sep 2020
Overall score
Neat and new.
Karin M - Sep 2020
Overall score
Netjiese skoon vertrek. Alles wat jy soek vir oornag.
Alta V - Aug 2020
Overall score
Fantasties, skoon en mooi!
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Martie S - Feb 2020
Overall score
Vacation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vakansie.
Baie netjiese kamer met al die nodige geriewe! Sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jean A - Sep 2019
Overall score
Un endroit à recommander
Elsie H - Sep 2019
Overall score
Clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en gerieflik.
Rustige dorpie. Kon alles wat ons nodig gehad het daar koop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois D - Sep 2019
Overall score
Wonderlike verrassing op Loeriesfontein.
Jana K - Sep 2019
Overall score
Guesthouse is very neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gastehuis is baie netjies en gerieflik.
Baie goeie diens gelewer deur die gasheer. Ons het eers laataand daar aangekom en hy het vir ons oopgemaak. Die gastehuis is baie skoon, netjies en gerieflik, asook 'n ruim badkamer. Die elektriese kombers was 'n wenner. Beskik oor die basiese geriewe wat nodig is vir 'n oornag of selfs langer verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elta V - Aug 2019
Overall score
Lekker.
Jeanine M - Jan 2019
Overall score
Clean, neat and good client service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies met goeie kliëntediens.
Skoon en netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ajf M - Oct 2018
Overall score
'n Groot sukses.
Retha B - Sep 2018
Overall score
Comfortable, clean safe stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, skoon veilige verblyf.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike gastehuis. Die kamers is so mooi en die badkamers netjies en skoon. Ons was baie moeg na 'n lang dag van stofpaaie bestuur en was aangenaam verras met die kamers. Alhoewel daar nie ontbyt bedien word by die gastehuis nie, het hulle heerlike droëpap en beskuit beskikbaar gehad. Definitief aanbeveelbaar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Selenta C - Sep 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Annette N - Aug 2018
Overall score
Quiet, peaceful atmosphere with everything in its place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Still, rustige atmosfeer met als op sy plek.
Ons het die verblyf skoon en netjies gevind. Baie veilige en rustige omgewing. Ons het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Ons is bly u het lekker gebly. Baie dankie vir die terugvoering.
Erna P - Aug 2018
Overall score
Pragtig en goed toegerus!
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete,
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Nancy S - Nov 2017
Overall score
Awesome, baie lekker gebly, sal weer kom.
Jeanette E - Aug 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Dis baie skoon, netjies en modern. Dit was lekker om vir 'n slag DSTV kon kyk. Dit was onsettend koud daai aand so die lugversorger en elektriese kombers het baie gehelp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Bly julle het lekker gebly. Dankie vir die terugvoer.
Monya C - Aug 2017
Overall score
Baie lekker gebly.
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis 's response
Jammer vir die ongerief. Ons het slegs een selfsorg eenheid kamer 2 die ander 3 eenhede is nie volledige selfsorg nie en beskik oor 'n waskom te vind binne kombuis kassie. Jammer oor badmatjie sal aandag skenk.
Dankie vir resensie.
Groete, Windpomp Gastehuis.
Johan V - May 2017
Overall score
Was great to explore the little town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was goed om die dorpie te leer ken.
In blommetyd is daaar seker baie om te sien, huidiglik nie veel nie, behalwe die windpompe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 09:00 - Address: 19 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Northern Cape
- All ages welcome