The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lollypop Cottage | TravelGround
+15

Lollypop Cottage

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for Lollypop Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Michelle G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle G
On business

Such a relaxing beautiful place to stay after a busy work day!

Stunning garden setting, charming cottage, so peaceful.

Rhona M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhona M
With spouse/partner

Fantasmagories, wonderlik.

Esther en Wessel met die staf en almal, asook die pragtige honde het ons so tuis laat voel, dit was regtig 'n fees om daar te bly. Daar het regtig niks geskort nie. Die tuine is pragtig, ons kon heerlik braai en rustig wees. Ons sal definitief weer daar gaan bly, dit is regtig 'n juweel van 'n plek, met sy mensies. Ons was lekker bederf.

Brand W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brand W
Family with teenagers

Heerlik gekuier!

Dit is stylvolle en kwaliteitverblyf - dit voel soos huis. Die WiFi-sein is net te swak om regtig bruikbaar te wees. Maar ons het dit baie geniet en sal Lollypop weer gebruik.

Gary D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gary D
With spouse/partner

Most relaxed and well equipped.

The cottage was private and formed part of a lovely garden setting with the owner's dogs and cats, making us feel at home.

Isaac W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isaac W
With spouse/partner

The friendliest reception ever, tranquil garden.

Ester is the friendliest hostess ever. We will definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die vriendelikste ontvangs ooit, rustige tuin.

Esther is die vriendelikste gasvrou. Ons gaan beslis weer soontoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lollypop Cottage's response

Beste Isaac
Baie dankie vir jou mooi woorde - waardeer jou ressensie so baie
Julle was heerlike gaste - net so vriendelik en gaaf. Dit was vir my heerlik om met julle te gesels. Baie dankie dat julle waardering gewys het - was n groot kompliment en aanmoediging vir my.! Dit was wonderlik dat julle so tuis gevoel het want dit is wat ek so graag wil ervaar van my gaste. Die oorskiet kos was n reuse bonus vir Ant en Raymond - baie dankie
Ek hoop ek sien julle weer - my aanbod van 1 aand verniet staan nog!
Groete
Esther

Lollypop Cottage
Anthonie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthonie B
With spouse/partner

Dit was fantasties!

Fantasties! Kan dit beslis aanbeveel.

Lollypop Cottage's response

Hi Anthonie,
Baie dankie vir jou ondersteuning en nog meer dankies vir jou resensie, hoop om jul weer te sien.
Groete
Esther

Lollypop Cottage
Herbert C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Herbert C
Individual traveler

Excellent spacious and neat accommodation with a very nice garden.

Friendly reception by Esther. The accommodation is spacious with all the amenities and accessories needed for self-catering accommodation. What impressed me most is the spacious bathroom with plenty of towels. What is particularly striking is that there is enough hanging space for two people's towels and washcloths. There is no need to hang it over chairs etc.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ruim en netjiese verblyf met baie mooi tuin.

Vriendelike ontvangs deur Esther. Die verblyf is ruim met al die geriewe en toebehore wat benodig word vir selfsorg-akkommodasie. Wat my veral beïndruk het is die ruim badkamer met genoeg handdoeke. Wat besonder opvallend is, is dat daar genoeg hangplek is vir twee persone se handdoeke en waslappe. Dit is nie nodig om oor stoele ens te hang nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elfrido A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfrido A
With spouse/partner

This is one of the best holidays and places I've stayed at!

This was one place I would definitely recommend for any couple or a family of 3. The place is breathtaking and the people at home are very pleasant. The pool and braai area just made me fall in love more with the place. Thank you for finding this place for me where my family and I could stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is een van die beste vakansies en plekke waar ek al gebly het!

Hierdie was nou een plek wat ek beslis sal aanbeveel vir enige egpaar of 'n gesin van 3.Die plek is asemrowend en die mense van die huis is baie aangenaam. Die swembad en braaiplek het my net meer verlief gemaak op die plek. Baie dankie dat julle hierdie plek gevind het vir my waar ek en my gesin kon tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karlien W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien W
With spouse/partner

Baie cosy.

Lolliepop het ons verwagtinge heeltemal oortref. Esther was baie gasvry. Ons kom graag weer kuier.

Delete D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delete D
With spouse/partner

Uitstekende.

Elke sent werd, pragtige plek wat ons absoluut sterk sal aanbeveel.

Samantha V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha V
Family with teenagers

Very nice place with all the necessary amenities.

We had a nice stay and will definitely recommend Lollypop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plekkie met al die geriewe wat jy benodig.

Ons het baie lekker gebly en sal Lollypop met 'n geruste hart kan aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefanus Francois T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefanus Francois T
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie veilig. Vriendelike landlord.

Renske S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renske S
With spouse/partner

Fantasties!

Esther was 'n uitstekende gasvrou. Altyd bereid om te help. Alles was silwerskoon. Ek kan glad nie met enige iets fout vind nie. Ons het vir 3 weke daar gebly. Dit was vir ons regtig 'n aangename ervaring. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Lollypop Cottage's response

Baie, baie dankie Renske vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit regtig baie.
Vriendelike groete,
Esther

Lollypop Cottage
Gerhardus V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus V
With spouse/partner

Excellent.

Everything was just superb. Really enjoyed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Alles was puik - het dit regtig geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemie E - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie E
Family with young children

Neat and comfortable accommodation.

Enjoyed the stay. Beautiful cottage with everything needed. Excellent hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, gerieflike blyplek.

Baie lekker gebly. Pragtige kothuis met alles wat nodig is. Uitstekende gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liesbet S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesbet S
With spouse/partner

Accommodation away from home that feels like home.

A very cute place that we can recommend to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf weg van jou huis wat voel soos huis.

'n Baie oulike plek wat ons sal aanbeveel vir vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdalena D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magdalena D
With spouse/partner

Die area is baie stil en rustig.

Sien die sterre.

Luke F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Luke F
With spouse/partner

Lovely cottage, clean, safe.

We booked the cottage to be close to town for work.

Rudolf S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf S
With spouse/partner

Aangenaam, skoon en baie stylvol.

Ons het ons wittebrood in Lollypop Cottage deurgebring. Ons verblyf was uiters aangenaam in 'n baie private, stil en stylvolle, ruim en netjiese eenheid. Die Cottage is goed toegerus met veilige parkering. Ons het die effektiewe wasdiens baie waardeer. Ons sal graag weer daar gaan bly en beveel Lollypop Cottage sterk aan.

Dieter L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dieter L
Family with teenagers

Baie smaakvol, uitstekende persoonlike diens, ons het regtig niks om oor te kla nie ... alles 100%.

Die ligging is baie mooi. Mooi tuin en daar is privaatheid. Wat lekker is, is die feit dat daar net een eenheid is, so mens voel jy word op die hande gedra. Esther is 'n fantastiese gasvrou en alles was perfek, baie smaakvol en netjies. Ek sal sonder enige twyfel weer daar oorbly.

Simone V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone V
With spouse/partner

Bakgat!

My man moes vir klas gaan op Saasveld en hierdie mooi eenheid is slegs 20 minute se ry van die kampus af wat dit perfek gemaak het vir ons. Dit is sentraal. Loopafstand vanaf restaurante en is ook naby aan die Checkers en Spar. Die eenheid is gerieflik en modern ingerig. Die eenheid is ook geleë in 'n baie mooi tuin en is definitief elke sent werd! Ons sal terug wees ...

Magda V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Absoluut heerlik!

Ons het dit baie geniet. Esther het ons dadelik welkom en tuis laat voel. Lollypop is pragtig, knus, skoon en ons het elke oomblik daar geniet. Ons gaan verseker weer terug!

From R1 200
per night (sleeps 3)
From R1 200
per night (sleeps 3)
From R1 200
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Moodie Street, Campher's Drift, George, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4ZWJjMWY1LWMzMWYtNDBiMS1iNWExLTQ0NDU2MDZlZjNhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (sleeps 3) 22 5 1 5 3 Moodie Street Campher's Drift 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.950622473042 22.460517883301
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!