Lombardy Boutique Hotel
Review Summary
Maryna D - Dec 2020
Overall score
Rustige naweek saam met my dogter.
Gertha L - Nov 2020
Overall score
Disappointed.
Cha-may S - Oct 2020
Overall score
Baie lekker. Voel soos familie.
Jenine J - Dec 2019
Overall score
Didn't have a good experience at all.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Glad nie 'n goeie ervaring gehad nie.
Tuine is in 'n toestand. Badkamer en geruik na urine. Muskietplaag in ons kamer, asook in die gang buite die kamer. Glad nie waarde vir geld nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vera W - Dec 2019
Overall score
Won't stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal nie weer oorslaap nie.
Personeel onbehulpsaam, behalwe die dame wat die vloere gepolitoer het op uitcheck. Kamer was netjies. Moes 9 keer deur die nag opstaan om krag aan te sit. Dit het die hele tyd getrip. Gaste het geraas op pad na hul kamer langs ons om 03:00. Daar word geen instandhouding gedoen nie en die stoep en meubels was vuil, vol blare en stowwerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donovan B - Jun 2019
Overall score
No hot water, no towels, only soccer on TV, restaurant is overpriced.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Cole Road and Graham Road, Shere, Pretoria, 0084, Gauteng
- All ages welcome