The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Long Beach Apartment | TravelGround
+36

Long Beach Apartment

45 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 45 reviews for Long Beach Apartment
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Nicola G - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicola G
Family with young children

Perfekte ligging

Reg oorkant die strand met 'n uitsig op die see en strand. Stapafstand na die strand en ander besienswaardighede. Baie netjies en het alles in wat nodig is en baie goeie diens. Woonstel is baie veilig met veilige parkeerplek. Sal beslis weer hier bespreek.

James N - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James N
With friends

Rustig en veilige kompleks.

Rustige en veilige kompleks. Naby strand.

Heraldine F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heraldine F
With friends

Ons kuier by Longbeach Apartment was baie lekker en ons gaan beslis weer. Baie dankie.

Baie netjies en rustige plek. Sal beslis aanbeveel vir ander.

Dimitri V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimitri V
Family with young children

Was fantasties!

Dit was als waarvoor ons gevra het. Nie 'n enkele klagte nie. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Charlotte S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte S
Family with teenagers

We had an amazing weekend break away - to be repeated soon.

The never ending coast line, the tranquillity of the beach. The luxury of having an exquisite view of the sea-green waters of the ocean, the fauna and flora and the mountain range is indescribable. Being hosted in a super modern, luxury and neat apartment was just an added bonus. Very friendly and accommodating staff just reaffirmed the notion of "the applaudable hospitality of South Africans". Sure to return to this specific accommodation again.

Trevor A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trevor A
Family with teenagers

Great place, great view, great value for money.

Strand, always a great place for a break. A pity we could not use the beaches. Still value for money if you just need a break away from the busy city life.

Karin L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin L

Wonderlike memories gemaak.

Woonstel was sentraal en naby genoeg aan alles wat ons wou sien en doen. Dis heerlik om by die see te wees en die see te sien en hoor.

Keachia V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keachia V
With friends

Loved every bit.

The view was spectacular and the house was value for our money. Good customer service. The braai area was a let down but all in all a weekend well spent.

Nicole K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole K

Klomp pret,baie rustig

Dit was baie heerlik,om op die strand te loop,uitsig.Dit baie geniet.

Long Beach Apartment's response

Hi Nicole,

Dankie vir die kuier. Bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer

Groete,
Benita

Long Beach Apartment
Caria F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caria F
With friends

Pragtige uitsig oor strand, sentraal geleë, woonstel dekor is mooi en smaakvol.

Waarde vir geld.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie Caria,

Bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer

Groete,
Benita

Long Beach Apartment
Bianca P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca P
Family with young children

Lekker!

Plek beautiful! Skoon en netjies sjoe ek't lanklaas so lekker geslaap met die rëen sou mens verwag dit sou koud wees, maar glad nie. Ons kon nou nie by alles uitkom soos wat beplan was nie, maar dit was awesome. Netjies, skoon gerieflik en veilig. Die uitklok tyd is bietjie te vroeg, maar ons verstaan.

Long Beach Apartment's response

Hi Bianca,

Was lekker om julle by ons te he. Sien julle gou weer.

Groete,
Benita

Long Beach Apartment
Thys D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys D
With friends

Visit with friends.

Unit was clean and neat. Thanks Benita for your friendliness, personal enquiries and service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kuier saam met vriende.

Eenheid was skoon en netjies. Baie dankie aan Benita vir haar vriendelikheid en persoonlike navrae en diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Hi Mathys.

Bly julle het dit geniet.
Kom kuier gou weer.

Groete,
Benita

Long Beach Apartment
Felicity H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicity H
Family with teenagers

Absolutely amazing.

We had a great time. Weather and accommodation was perfect.

Long Beach Apartment's response

Hi Felicity,

Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.

Regards,
Benita

Long Beach Apartment
Eric O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric O
With spouse/partner

Goed.

Sien sterre.

Helen D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helen D
With friends

Woonstel is baie sentraal met n baie mooi see-uitsig.

Sal ons weer terugkom.

Shirley B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shirley B
With friends

Good value accommodation and well worth the stay.

Good greeting from host and we were made to feel at home in the unit. Lovely views of sea and beach life.

Truida-mart B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truida-mart B
With spouse/partner

'n Baie gerieflike woonstel met 'n pragtige uitsig oor Melkbaai, Strand.

Die woonstel het alles wat jy nodig het in 'n blok met goeie sekuriteit. Jy loop net oor die straat en dan is jy op die strand. Ek kan die eenheid ten sterkste aanbeveel.

Long Beach Apartment's response

Hi Truida-mart

Ek hoop julle het lekker gekuier en ons hoop ons sien julle gou weer.

Long Beach Apartment
Amanda E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda E
Family with young children

Skoon, ruim kamers, gasvryheid.

Baie lekker gebly, netjies, skoon en gasvryheid.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie dat julle by ons bespreek het. Hoop julle het dit baie geniet
Kom kuier gou weer.

Long Beach Apartment
Tossie M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tossie M
Family with teenagers

Baie rustig met see-uitsig.

Baie lekker gebly en goeie diens gekry. Plekkie kan dalk doen met 'n droograk vir wasgoed. Sal beslis aanbeveel.

Theodora J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theodora J
With spouse/partner

Was wonderlike. Baie netjies en eienaars baie behulpsaam. Gaan weer.

Eienaar was baie behulpsaam. Ons het regtig baie lekker gebly. Gaan weer daar bespreek as my man na spesialis moet gaan, maar die keer bly ek langer. Dis so rustig. Die see is so mooi.

Freek H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freek H
With spouse/partner

Dit was awesome gewees.

Die woonstel was skoon en baie netjies, sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Ek en my gesin het dit baie geniet en die winkels is loopafstand. Dankie aan Robin wat ons so laat ontvang het, sal beslis weer daar bespreek vir volgende jaar.

Long Beach Apartment's response

Hello Freek,

Baie dankie. Bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle weer te sien

Groete
Benita

Long Beach Apartment
Jo-Anne V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-Anne V
Family with teenagers

Heerlike uitspan gesinstyd langs die see.

Gemaklike akkommodasie met al die nodige items, en 'n paar ekstras soos tee, koffie, koekies ens. Ons het lekker langs die see gestap, koffiewinkels ontdek en ons tienerseun het branderplank gery. Alles stapafstand.

Long Beach Apartment's response

Hi Jo-Anne

Bly julle het dit geniet

Kom kuier gou weer

Groete
Benita

Long Beach Apartment
Heinrich M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich M
On business

Verblyf het voldoen aan al my behoeftes.

Die verblyf is meer geskik vir vakansie as 'n besigheidsreis, maar die ongereelde lang werksure het dit perfek gemaak vir my. Daar was alles wat ek nodig gehad het, sekuriteit is uitstekend en die ligging is naby alle winkels, restaurante, geriewe en die strand (die weer in ag genome). Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Long Beach Apartment's response

Hi Heinrich

Baie dankie vir jou verblyf by ons.

Ek sal dit waardeer as jy vir my inligting kan gee wat ek die plek meer geskik kan maak vir besigheids mense.

Ek waardeer jou terugvoer en hoop om jou gou weer te sien.

Groete
Benita

Long Beach Apartment
Elphia D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elphia D
Family with young children

Waarde vir geld!

Baie dankie, ons sal beslis weer van julle plekkie gebruik maak. Niks luuks nie, maar ons het so welkom en tuis gevoel. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. En, ons het drie windlose dae gehad, en kon ons 'n heerlike tydjie, selfs op die strand, geniet.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie vir julle kuier. Dit was baie lekker om julle by ons te hê. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Benita

Long Beach Apartment
Betsie D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie D

Great stay in a beautiful apartment!

Thanks, Robin and Benita for your hospitality and friendliness. We enjoyed the accommodation a lot and very impressed with all the treat in the apartment and the lovely bedding and the fact that all of the necessities were available. Extra thanks to Robin for your arrangements with the keys. We will definitely love to make use of this accommodation again. The weekend was way too short!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly in pragtige woonstel!

Baie dankie Robin en Benita vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Ons het die verblyf baie geniet en was beïndruk met al die bederfies in die woonstel en die lieflike beddegoed en alles wat nodig was wat beskikbaar was. Ekstra dankie Robin vir jou moeite met die sleutels se reëlings. Ons sal beslis graag weer van jul verblyf wil gebruik maak, die naweek was heeltemal te kort!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Hi Betsie,
Was lekker om julle daar te he.
Ons het sleutel gekry so probleem opgelos.
Hoop ons sien julle sommer gou weer
Groete,
Benita

Long Beach Apartment
Rikus S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus S
Family with teenagers

Ongelooflik fantasies en pragtig!

Pragtige mooi moderne nuwe en skoon woonstel. Pragtige uitsig op see. Was great!

Long Beach Apartment's response

Hi Cilia
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het
Ons hoop julle het dit baie geniet en hoop om julle gou weer terug te sien
Groete
Benita

Long Beach Apartment
Adri B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
Family with young children

It was one for the books.

It has the warmth of a house I've lived in for several years.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was een vir die boeke.

Dit het die warmte van 'n huis waarin ek lankal bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Baie Dankie Adri

Dit was baie lekker om julle by ons te he en ons hoop julle het dit baie geniet
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Long Beach Apartment
Erenchia M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erenchia M
Family with young children

Pragtig, netjies, skoon, mooi see-uitsig.

Ek sal definitief weer hier gaan woon, dit was baie lekker, rustig en die moeite werd!

Long Beach Apartment's response

Baie dankie.

Ek is baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Long Beach Apartment
Elsabe R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe R
With spouse/partner

Lekker. Nee, awesome.

Ons het die verblyf baie geniet. Ons het 'n warm ontvangs gekry. Robin het ons onmiddellik tuis laat voel. Die woonstel was netjies en skoon. Ons het 'n mooi see-uitsig gehad. Baie dankie Robin en Benita.

Long Beach Apartment's response

Was baie lekker om julle by Longbeach Apartment to akkomodeer.
Ons hoop julle het dit baie geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Long Beach Apartment
Francois B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois B
With friends

Will stay there again.

The place is just right for a holiday, safe and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer daar bly.

Die plekkie is net reg vir vakansie, veilig en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Hoop julle het dit baie geniet.
Sien uit om julle gou weer te sien.

Long Beach Apartment
Erika V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika V
Family with teenagers

Quiet, peaceful and walking distance from a safe beach.

Centrally located for Stellenbosch and wine routes and other attractions. Everything you need is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rusting en heerlik loopafstand na 'n veilige strand.

Heerlik loopafstand vanaf die swemstrand. Sentraal geleë vir Stellenbosch en wynroetes en ander besienswaardighede. Alles wat jy nodig het is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Was baie lekker om julle te huisves by Longbeach Apartment
Hoop julle het dit baie geniet
Hoop ons sien julle sommer gou weer

Long Beach Apartment
Hannelie G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie G
Family with teenagers

Good location - close to the beach, good views, friendly welcome.

Good location with very nice sea views. Neat and clean apartment and friendly reception, and effort with small items like milk, coffee/tea and chocolate cookies. Very nice, but would appreciate a fan on a very hot but windy day. Slightly away from the nearest restaurants and shops, yet walking distance for those who could take the heat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging - naby die strand, goeie uitsig, vriendelike verwelkoming.

Goeie ligging met baie mooi uitsig oor die see. Netjiese skoon woonstel en vriendelike verwelkoming, en moeite met klein goedjies soos melk, koffie/tee en sjokolade koekies. Baie lekker gebly, maar sal wel 'n waaier verwelkom het op 'n baie warm maar winderige aan. Effe ver van die naaste restaurante en winkels, maar tog stapafstand vir die wat die hitte kon aandurf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie vir julle kuier by ons.
Dankie vir die terugvoer van die waaier.
Ons het in albei ons eenhede 'n waaier ingesit vir die warm dae.
Hoop ons sien julle gou weer.

Long Beach Apartment
Nadia M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia M
With spouse/partner

Asemrowend, pragtige uitsig van die see.

Pragtige plekkie, ons het ons verblyf by Long Beach baie geniet. Waarde vir geld, asemrowende natuur-uitsigte en baie veilig. Sal definitief weer daar gaan bly en sal vir enige iemand dit aanbeveel. Het welkom gevoel en plekkie net reg.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie vir julle kuier by ons.
Hoop julle het dit baie geniet.
Hoop ook om julle gou weer te sien.

Long Beach Apartment
Neville M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville M

Had a wonderful time.

Had a wonderful time, everything is central as a person would like, beach was awesome and the weather was great.

Long Beach Apartment's response

Hope you enjoyed your stay with us and hope to see you soon again.

Long Beach Apartment
Eleanor A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eleanor A
Family with young children

Unbelievable value for money.

Had a great stay. Everything is within walking distance. The apartment exceeded my expectations. It was hassle-free and safe. Thanks to the owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike waarde vir geld.

Sommer lekker gebly. Alles is in loopafstand. Woonstel was bo my verwagting. Hassle free en veilig. Dankie eienaars van woning.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie vir julle kuier by ons.
Hoop julle het dit geniet en dat ons julle gou weer sal sien.

Long Beach Apartment
Adele J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele J
Family with teenagers

Mees wonderlikste, skoonste en rustigste plekkie om te bly langs die strand.

Als was skoon en op sy plek. Annemarie het ons so warm ontvang en tuis laat voel. Woonstel sal ek enige tyd aanbeveel. Op ons beddens was lekker sjokolades met aankoms, absolute lekker naweek gewees.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie vir julle kuier by ons
Hoop om julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer

Long Beach Apartment
Stephne G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephne G
With spouse/partner

Dit was gerieflik met 'n pragtige see-uitsig en die woonstel het als wat mens benodig.

Pak net jou klere en kry kossies in die Strand.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie vir die kuier by ons
Bly julle het dit geniet
Hoop ons sien julle gou weer

Long Beach Apartment
Piet B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet B
With spouse/partner

Very neat and fully equipped.

It was very cold and the apartment definitely needs a heater. Bought one myself for the few days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en volledig toegerus.

Dit was baie koud en die woonstel kort beslis 'n verwarmer. Het self een gaan koop vir die paar dae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Dankie vir die wenk t.o.v. 'n verwarmer, sal regstel en muur verwarmers laat installeer.

Long Beach Apartment
Lee M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee M
Family with teenagers

Lovely place. We will revisit.

Friendly host, beautiful apartment with nothing lacking. Safety was great.

Long Beach Apartment's response

Thank you, glad you enjoyed your stay, hope to welcome you back soon!

Long Beach Apartment
Alet O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alet O
With spouse/partner

Neat apartment and also very safe.

I appreciated the little things such as the salt, dish washing liquid and Handy Andy. It made our stay a lot more convenient. Annemarie was very helpful, nothing is too much effort. We definitely want to stay there again. Thank you Annemarie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese woonstel asook baie veilig.

Ek het al die klein dingetjies soos sout, skottelgoedseep, handy andy ens. baie waardeer. Dit het ons verblyf baie makliker gemaak. Annemarie was baie behulpsaam, niks was vir haar te veel moeite nie. Ons sal graag weer daar kuier. Dankie Annemarie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharon v - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon v
With spouse/partner

Excellent.

I really like staying at Long Beach Apartment, it was central, the view of the beach when you wake up in the morning was breathtaking.

Christine S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine S
Family with teenagers

Puik, netjiese, skoon, gemaklike, moderne verblyf met alle toebehore waaraan jy kan dink.

Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see en is binne loopafstand van lieflike restaurant. Die woonstelblok is baie veilig met deure wat orals sluit, ons het nooit onveilig gevoel nie. Die woonstel is modern en nuut oorgedoen en Annemarie het tot sjokolade op ons bed neergesit, wat 'n wonderlike verrassing. Ek sal Long Beach Apartment vir seker vir enige iemand aanbeveel dit was puik, netjiese verblyf!

Elfredo L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfredo L
With friends

It was value for money.

I just want to say thank you to Anemarie, the place was really excellent and it was worth our money. Would definitely recommend it to everyone. We felt at home from the moment we arrived.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was waarde vir geld.

Ek wil net dankie sê vir Anemarie, die plek was regtig uitstekend en dit was waarde vir ons geld gewees, sal dit definitief aanbeveel vir iemand anders. Ons het sommer tuis gevoel vandat ons arriveer het daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacomine V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacomine V
Family with teenagers

Baie lekker gekuier!

Baie oulike woonstel, goed geleë met mooi see-aansig. Alles in die woonstel is mooi en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Yvette N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette N
Family with young children

Fantastic.

Fully equipped. Annemarie went out of her way to make us feel at home on short notice. Highly recommended and will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ten volle uitgerus. Annemarie het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te voel onder die kort kennisgewing wat sy gekry het. Sal dit enige tyd aanbeveel en enige tyd teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Long Beach Apartment's response

Baie dankie, dit word waardeer! Dit was ook 'n plesier om na julle as gaste te kon hê.
Blessings
Annemarie

Long Beach Apartment
From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Beach Road, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe147f1efddb49f3bd3a8136cc7f2347344231f5f88ff116b2cbf8321e46f2319fb320adfecae28caa9493c570c79e216af6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (sleeps 4) 45 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.103013212861 18.816820849897
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!