Long Street Boutique Hotel
Review Summary
Maggie O - Mar 2020
Overall score
Netjies, skoon, professioneel en gasvryheid is is van 'n hoë standaard.
Mary-ann C - Aug 2019
Overall score
Die beste plekkie vir ons in Kaapstad.
Rocco D - Jun 2019
Overall score
Pragtig. Raserig - Long-straat is die naglewe-episenter.
Long Street Boutique Hotel's response
Baie dankie, Rocco. Dis jammer dat u verblyf so kort was.
Tot volgende keer!
Groete,
Tania
Ute D - Mar 2019
Overall score
Super location for walking Cape Town and young travelers because plenty nightlife in front of door.
Long Street Boutique Hotel's response
Hi Ute
Happy to hear the positive feedback, thank you and please call again.
Kind regards,
Tania
Yvette D - Mar 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie dankie Longstreet Boutique Hotel, Tania en die staff was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sulette K - Aug 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Long Street Boutique Hotel's response
Baie, baie dankie vir die terugvoer, Sulette. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie hier by one geniet.
Groete tot volgende keer,
Tania en die span
Jenny R - Mar 2017
Overall score
So nice to experience Long Street from above.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So lekker om Long Straat te ervaar van bo af.
Ongelooflike goeie diens en ontvangs. Lekker om Long-straat se naglewe te kan geniet sonder om regtig deel te neem en dan jou deure te kan toemaak en die geraas is weg. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Long Street Boutique Hotel's response
Beste Jenny,
Ons is baie bly om te hoor dat dit so aangenaam vir julle was. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!
Groete,
Tania en die span
Edna G - Nov 2016
Overall score
The staff were friendly and accommodating, the rooms were clean and linen fresh.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die staff was vriendelik en tegemoetkomend, kamers skoon en linne vars.
Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om nog 'n nag oor te bly en dit was vir hulle geen probleem gewees nie, hulle het ons dadelik gehelp in dieselfde kamer. Ons het regtig lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Long Street Boutique Hotel's response
Hallo Edna!
Baie dankie vir die terugvoer :-)
Bly dat julle dit so geniet het!
Groete Tania
Imke P - Sep 2016
Overall score
Ons het goeie en vriendelike diens gehad en dit baie geniet.
Long Street Boutique Hotel's response
Dankie Imke en Irma
Ek is bly om te hoor julle het dit geniet!
Groete,
Tania
Andrew W - Jul 2016
Overall score
Very enjoyable stay.
Long Street Boutique Hotel's response
Aah, Music to our ears, glad to hear you enjoyed your time with us, thanx Andrew.
Till next time
Tania
Jaco D - May 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Loopafstand van baie eetplekke en groot verskeidenheid, maar parkeerplek is 'n groot probleem. Hulle het nie parkering nie maar hulle het 2 parkeerplekke by die kerk teen R100 per nag. Ons het maar in die straat parkeer en dan moet parkering ook betaal word in die dag, daar is darem sekuriteit deur die nag op straat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Long Street Boutique Hotel's response
Hallo Jaco,
Dankie vir die terugvoer. Ongelukkig is parkering in the middestad 'n bietjie moeilik. Ons het geen beheer oor die straat parkering wat deur die munisipaliteit bestuur word, en on stem, dit kan 'n bietjie duur wees. As die kerk se parkering vol is, dan is daar darem 'n publieke parkeerplek by '50 on Orange' omtrent so 200 m vanaf die hotel. Ek is jammer as die span dit nie vir jou gewys het nie. Ons hoop darem julle het die kuier in ons pragtige stad geniet :-)
Groete
Tania
Nicolet P - May 2016
Overall score
Gemaklik, skoon, hulpvaardig.
Long Street Boutique Hotel's response
Hallo Nicolet
Baie dankie vir die gawe woorde - ons probeer darem!
Bly julle het dir geniet!
Groete Tania
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: 230 Long Street, Cape Town, 8001, Western Cape
- All ages welcome