Carnarvon Accommodation at Lord Carnarvon Guesthouse | TravelGround
+20

Lord Carnarvon Guesthouse

75 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 75 reviews for Lord Carnarvon Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Marieta W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta W
With spouse/partner

Beautiful town and guesthouse, wish we could spend more time there.

The room we had was beautiful, clean and tidy, it took you back to the past. The dinner was delicious with real Karoo food and hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige dorp en gastehuis, wens ons kon meer tyd daar spandeer.

Die kamer wat ons gehad het was pragtig, skoon en netjies, dit het jou terug gevoer na die verlede. Die aandete was heerlik met regte Karoo kos en gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suretha H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suretha H
With spouse/partner

Was so lekker ons het sommer tweede aand geboek.

Eienaar het restaurant waarby gaste aandete kan geniet. Was smaaklik! Ontbyt word in gastehuis voorgesit - was ook lekker. Kamer het baie spasie met TV en klein yskas, asook ketel. Bed het heerlik geslaap.

Frikkie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie S
With friends

Baie mooi, rustig, hulpvaardige mense en netjies en skoon.

Als is mooi en netjies.

Barney H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barney H
Individual traveler

Baie skoon en netjies.

Baie skoon, netjies, goed ingerig, lugreëling wat werk!! Daar is tot muskietweerder. Vriendelike diens. Goeie ete met lekker atmosfeer! Well done sien julle weer!

Magda H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda H
With spouse/partner

Awesome.

Love die plek. Pieter doen baie moeite. Plek is netjies. Sal aanbeveel vir almal.

Marlene W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene W
On business

A private and quiet escape from the rest of the world. The building and decor steeped in valued historical remnants ─ loved every moment!

I loved every moment of my stay at the Lord Carnarvon Guesthouse. The building and tasteful decor are steeped in a deeply valued heritage and historical remnants of a bygone era. The entire house was spotless and very comfortable and the hosts very welcoming and helpful.

Rob S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rob S
Individual traveler

I was happy with my stay. Just a pity I had to drive from my room to breakfast.

See rating.

Pieter L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
With spouse/partner

Dit was uitstekend.

Baie mooi en smaakvolle akkommodasie, Pieter en Rebecca is baie vriendelik en het ons regtig tuis laat voel.

Dirk U - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk U
With spouse/partner

Aangenaam uitstekend.

Tweede keer hier oorgebly skoon goed, goeie halfweg na Weskus vanaf Bloemfontein.

Dr Renate S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr Renate S
With spouse/partner

Die belewenis van gerief, pragtige antieke meubels en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek beveel Lord Carnarvon Guest House sonder huiwering en uiters sterk aan: Die 5-ster akkommodasie se ruim woonstel is silwerskoon, gerieflik met die pragtigste antieke meubels ens wat 'n gesellige huislike atmosfeer skep. Heerlike bed, mooi badkamer, volledig toegeruste kombuis en parkeerplek net voor die deur. Kon tot laat buite kuier in die binnehof en daarna na die stylvolle kroeg en eetkamer met die keurige antieke meubels en muurversierings. Dit is duidelik dat die eienaar en bestuur die gaste se behoeftes prioritiseer - werklik 'n fantastiese belewenis!

Stephanus D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus D
With friends

Very hospitable reception and fair accommodation.

We were very welcomed. The house is very stylishly furnished. The breakfast was delicious and very spacious. All this came at a fair price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry ontvang en billike verblyf.

Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is baie stylvol gemeubileerd. Die ontbyt was heerlik en baie ruim. Dit alles het teen 'n billikr prys gekom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Uitstekende gasvryheid en diens!

Ons het ons paar dae in Carnarvon terdeë geniet. Pieter en sy personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Fasiliteite was uitstekend. Sal graag weer wil teruggaan.

Floris M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floris M
With spouse/partner

Baie tevrede. Pragtige, ruim verblyf.

Sal enigeen aanbeveel om daar te oornag.

Gerhard D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
Family with young children

Baie lekker.

Baie dankie, ons het lekker gebly en julle maak vir seker die beste pizzas.

Rene B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene B
With spouse/partner

Baie netjiese gastehuis.

Ons oornagverblyf was baie aangenaam. Net jammer die dorp het so verval. Die gastehuis staan uit soos 'n juweel in 'n kroon.

Oswald M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oswald M
Family with teenagers

It was very nice and comfortable, and it was great and the people were very hospitable!

It is very nice and neat and the people are very hospitable will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie mooi en gemaklik en dit baie geniet en die mense is baie gasvry!

Dit is baie mooi en netjies en die mense is baie gasvry sal definitief dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melony D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melony D
With friends

Clean and wonderful accommodation, best dinner (a la carte) served at the restaurant and a fantastic breakfast!

The host was very friendly and helpful, waitresses well trained and food was excellent! The self-catering unit is very clean and well decorated!

Christopher C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christopher C
Individual traveler

Lekker, silwerskoon verblyf en uitstekende kos by die restaurant.

Uitstekende, gerieflike verblyf. Dankie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great, spotless accommodation and excellent food at the restaurant.

Excellent comfortable stay...thanks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize S
With spouse/partner

Wonderful experience and unbelievably friendly and hospitable people.

The decor is beautiful and you feel special when you enter the house. The recommended restaurant (the same owner) was just a stone's throw away and was worth it through and through. Everything considered, it was a surprising experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring en ongelooflike vriendelike en gasvrye mense.

Die dekor is pragtig en mens voel spesiaal as jy daar instap. Die aanbevole restaurant (dieselfde eienaar) was net 'n klipgooi weg en uit en uit die moeite werd. Alles in ag geneem was dit 'n verrassende ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Daniel D
With spouse/partner

Die instelling word geraak deur die agteruitgang van kleiner plattelandse dorpies.

Streng water beperkings a.g.v droogte, en 'n baie lawaaierige omgewing (dalk omdat dit die dag na nuwejaar was) het ons besoek ietwat versuur. Ons het om 03:00 die oggend vertrek omdat ons a.g.v die lawaai nie kon slaap nie en die vooruitsig van 'n toilet wat nie spoel en 'n stort sonder water het die laaste nag van ons vakansie op 'n baie lae noot beëindig.

Chris N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Chris N
With spouse/partner

Ligging in middedorp met soveel straatlewe en straatlopers reg om mens, is onaanvaarbaar.

Kamer in hoofhuis was goed maar ons was enigste mense in daardie deel. Mens voel glad nie veilig nie! Ook besorg oor kamer en motorinbraak. Besorg oor veiligheid in strate. Daar is nie water in dorp en is beperk tot twee periodes 'n dag. Moet dan nog drukpomp ook gaan aanskakel. Teen R900 'n nag, wil mens veiliger wees en water hê. Lord’s Kitchen Restaurant het glad nie beïndruk nie. Sal nie hongerly daar nie, maar lekker gaan jy nie eet nie. Oorprys vir wat jy kry en waar die plekke lê. Neusie verby vir die plek regtig. Kies eerder elders 'n dorp en 'n nice plek daarin.

Riana D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana D
With spouse/partner

Baie netjiese en gerieflike kamer met heerlike ontbyt.

Gasheer was baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Pragtige gastehuis met baie mooi antieke meubels. Onbyt was uit 'n boek. Het nie die aandete by die Lords Kitchen geneem, die omgewing waar dit geleë is, is die parkering in die straat wat nie baie veilig gelyk het nie, maar wel aandete geëet by Mams Restaurant by die vulstasie waar daar 'n wag was. Dis jammer dat die dorp so agteruit gaan.

Ludi N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ludi N
With spouse/partner

Tranquil atmosphere and decor taking you back in time.

So neat and clean with nostalgic decor. The restaurant, also managed by Pieter, served great dinner with excellent service by the staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer en dekor wat jou terugvat in tyd.

Die verblyf was netjies en skoon met die dekor wat jou nostalgies laat met herinneringe van toeka se dae. Die eetplek, wat ook deur Pieter bedryf word, se aandete was uit die boonste rak met puik diens deur die personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene U - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene U
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Pieter is die beste gasheer ooit.

Dewald V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald V
With spouse/partner

Aangename ervaring in terme van verblyf, en uitstekende kos by Lords Restaurant.

Ons was baie gelukkig met die verblyf. Die eenheid was skoon, mooi gemeubileer en billik geprys. Parkering is veilig agter 'n hek wat sluit, en die kamers is goed toegerus vir die koue winters. Hulle Lords Restaurant twee strate weg het 'n goeie verskeidenheid kos en drank wat uitstekend voorberei word. Diens is vriendelik en goed. Ek sal weer daar draai.

Lothar Z - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lothar Z
Individual traveler

Simply wonderful.

Good accommodation, very nice and helpful hosts. Wonderful and stylish restaurant with really good food and very friendly service. You would not think that a restaurant like this is located in such a little town. Smashing! It's a must! I regret that I only booked for one night.

Danie H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie H
Individual traveler

Oulik en geniet, dankie!

Geskiedkundige gebou voor 'n mooi kerkgebou wat mooi opwys in die naglig.

Verena M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verena M
With spouse/partner

Mooi historiese gebou.

Heerlike nagrus. Mooi gastehuis. Gawe en vriendelike diens. Die Lord's Kitchen is naby vir etes en die kos is heerlik en smaaklik.

Fiona M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fiona M
With spouse/partner

Beautiful stylish - a great B&B feel.

To find something like this in the "middle of nowhere" is fabulous. Great place for a stopover and for even a longer stay.

Desmond M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Desmond M
With spouse/partner

Uitstekende diens.

Baie goeie opsie om te oornag in so 'n klein dorpie. Die diens was uitstekend. Aandete en ontbyt by die Lord's Kitchen was van die beste. Baie dankie Pieter en personeel.

Juanita B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juanita B
With spouse/partner

Ons was baie gemaklik en sal weer by Lord Carnarvon aanbly.

Pieter die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly en Lord Carnarvon aan ander mense voorstel.

Geert V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geert V
With spouse/partner

Pragtige gasvryheid.

Die gastehuis is pragtig ingerig en al die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gekuier.

Anneke F - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneke F
With spouse/partner

Was heerlik na 'n lang reis.

Pieter het ons absoluut tuis laat voel. Heerlike aandete geniet in gastehuis se restaurant en ontbyt was uit die boeke. Sal weer gebruik maak van die gastehuis.

Jock&marie Thererse M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jock&marie Thererse M
With spouse/partner

Comfortable and caring in a long journey.

A clean comfortable stay. A home full of history and furniture and pictures from old South Africa.

Johan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Skitterende verblyf.

Dit was vir ons 'n besondere verblyf wat ons nie gou sal vergeet nie. Ons gawe gasheer het baie moeite gedoen om ons tuis en veilig te laat voel.

Anys R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anys R
With spouse/partner

Dit was 'n stylvolle plek en aangename ervaring.

Lord Carnarvon Guesthouse het ons verwagtinge oortref, ten spyte van die waterkrisis en beperkinge waarvoor daar spesiale voorsiening gemaak is om enige ongerief te voorkom. Wat 'n stylvolle charming plek! Die mense was vriendelik en die ete in hul restaurant was voortreflik. Ons het met 'n baba gereis en hulle was so behulpsaam met spesiale kossies.

Kathe-mari S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathe-mari S
Family with teenagers

Pragtige huis en meubels en vriendelikste diens!

Ons het al voorheen hier gebly en ons is nog nooit teleurgestel nie. Die huisies is pragtig gerestoureer en gemeubileer, die ontbyt is heerlik en dan is die aandete in Lord's ook aan te beveel. Dankie Pieter!

Conny V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Conny V
With spouse/partner

Pieter was very helpful.

There are big rooms and they all have the same price.

Jaco H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco H
Individual traveler

More than expected.

I did not expect this from a small Karoo town that I never heard of before. Very well done!

Ilona D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilona D
With friends

Meer as net 'n russtop!

Pieter en sy spannetjie is 'n gróót aanwins vir die lieflike dorpie! Lord Carnarvon Guesthouse is meer as net 'n russtop vir vele mense wat die langpad aandurf! Dankie vir julle bydrae tot Suid-Afrika se toerisme.

Sonja J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja J
With spouse/partner

'n Wonderlike aand in die newels van gister.

As jy lief is vir geskiedenis en antieke meubels moet jy nie hierdie gastehuis mis nie. Dit is die grootste versameling antieke meubels, elke stuk met liefde uitgekies wat ons nog in 'n lang tyd in 'n gastehuis aangetref het. Die eienaar Pieter Hoffman het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Omdat dit op die 1ste Januarie was, was ons bekommerd dat alle eetplekke toe sou wees. Ons het egter 'n heerlike maaltyd kon geniet by Pieter se restaurant Lord's Kitchen. Die ontbyt die volgende oggend was fenominaal, 'n groot verskeidenheid en keurig aangebied. Dankie Pieter dat jy die mooi met ons gedeel het.

Laura S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura S
Family with teenagers

Pragtig en puik diens.

Dis 'n pragtige plek. Ongelooflike ou mooi meubels. Puik diens met 'n heerlike ontbyt.

Louis B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
With spouse/partner

Aangename verrassing en werklik lekker oorslaap in Carnarvon! Gasvrye en vriendelike personeel. Heerlike ontbyt ook!

Sal definitief aanbeveel! Waarde vir geld en netjies en skoon.

Anneli L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneli L
With spouse/partner

Onverwagte luukse in Carnarvon.

Die gastehuis is gevul met wonderlike antieke meubels en dit gee 'n spesiale atmosfeer. Ontbyt was lekker en daar is geleentheid om aandete te eet by die eienaar se restaurant waar die kos baie lekker was. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Fanie L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie L
With spouse/partner

Uitstekend, behulpsaam en professioneel.

Ons was 'n groep van 9 wat tuisgegaan het by Lord Carnarvon, het ook al ons etes by die Lords Restaurant geniet. Pieter en sy aangename staf het uit hulle pad gegaan om ons verblyf besonder te maak. Hulle was meer as bereid om ons tegemoet te kom met al ons reëlings met ons besoek aan Meerkat. Pieter se gastehuis is pragtig, hulle ontbyt ongelooflik. Ek kan dit aanbeveel vir enige reisiger.

Roel S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roel S
With spouse/partner

Altyd 'n plesier om hier te vertoef.

Pieter het in Carnavon 'n oase geskep met sy gastehuis en restaurant. Hoogs aan te beveel.

Janine J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janine J
With spouse/partner

Outstanding.

The most beautiful place and perfect service, delicious breakfast. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Die mooiste plek en puik diens met lekkerste ontbyt. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S
With friends

Outstanding!

Traditional and so nostalgic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Ouwërelds en so nostalgies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colin B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin B
Individual traveler

I was pleasantly surprised and enjoyed my stay there.

Pieter is a very good host and his restaurant is awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek was aangenaam verras en het my verblyf daar geniet.

Pieter is 'n baie goeie gasheer en sy restaurant is 'n wenner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael B
With spouse/partner

We had an enjoyable stay!

We were given a warm welcome by Pieter who took the time to show us around and explained how the keys and access worked. We had a delicious meal at the restaurant and were most comfortable in a lovely room in the main house which was beautifully decorated and had a rich history, explained by Pieter. Only one small issue were the hard and rather uncomfortable pillows which did detract from an otherwise comfortable room and overall excellent experience including a great breakfast, served at the time we requested.

Carina S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina S
With spouse/partner

Voorwaar aan te bevele!

Dit was regtig die geld werd en is verseker aan te bevele!

Heinrich S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich S
With spouse/partner

Thanks so much.

Excellent accommodation. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie.

Verblyf was baie goed. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Douw K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douw K
With spouse/partner

We found it to be excellent.

Very friendly service and good accommodation. Mattress may have been 'n bit too soft.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit uitstekend gevind.

Baie vriendelike diens en goeie verblyf. Matras dalk 'n bietjie sag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos A - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos A
With spouse/partner

Oasis in the wide Karoo.

Very nice visit. Pieter and his staff are focused on service. Lovely breakfast. Unfortunately a noisy area at night with stray dogs who keep barking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oase in wye Karoo.

Baie lekker gekuier, Pieter en sy personeel gerig op diens. Heerlike ontbyt. Ongelukkig raserige area snags met rondloper honde wat heeltyd blaf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes H - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes H
With spouse/partner

Dit was vir ons 'n groot verrassing vir so klein plattelandse dorpie.

Die eenheid wat ons gebly het was baie gerieflik en goed toegerus. Ons was hartlik ontvang en die restaurant waar ons die aand gaan kuier het (en wat aan dieselfde eienaar behoort) is beslis die besoek werd. Die wegneem ontbyt was ook 'n bonus wat ons nie verwag het nie.

Joe F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe F
With spouse/partner

Comfortable, clean accommodation in one of the oldest houses in town to put on your list.

Beautiful house full of culture. Wonderful Karoo feeling. Had a lovely meal at The Lord Kitchen that evening. Go ahead and try the lamb shank. Also had a fantastic breakfast at the guesthouse. Thanks for the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, skoon verblyf in een van die oudste huise op die dorp om op jou lys te sit.

Pragtige huis vol kultuur. Wonderlike Karoo-gevoel. Heerlik geëet die aand by die Lord Kitchen. Probeer gerus die skaapskenkel. Ook 'n fantastiese ontbyt by die gastehuis. Dankie vir die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D
With spouse/partner

Baie Lekker!

Mooi, skoon, netjies en modern. Heerlike aandete en smullekker ontbyt! Vriendelike diens en behulpsaam! Sal môre weer gaan sonder om te twyfel!

Fred C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred C
With spouse/partner

Host has a lot of flair and knows the meaning of customer service.

They made a lot of changes to the guesthouse since our last visit two years ago. The few additions to the restaurant and additional rooms is a sign that the owner is aiming for growth and improvement.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasheer het baie flair en is ingestel op kliëntediens.

Die gastehuis het heelwat veranderinge ondergaan sedert ons vorige besoek twee jaar gelede. Die paar byvoegings by die restaurant en addisionele kamers is 'n teken dat die eienaar ingestel is op groei en verbetering. Sal beslis weer besoek en aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes J L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes J L
With spouse/partner

Hier by Lord Carnarvon word jy baie vriendelik in Afrikaans ontvang.

Lord Carnarvon Guesthouse is ons oornag wanneer ons van die Kaap af terug ry huis toe. Die ontvangs is altyd vriendelik. Die kamer netjies en hulle ontbyt heerlik!

Selma K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selma K
With friends

Stylvol.

Pragtige kamer. Lekker beddens en alle geriewe. Stil. Maklik om te vind. The Lord's Kitchen was ook 'n ervaring, vir die eerste keer lams-pizza geprobeer.

Cobus B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus B
Family with teenagers

Unbelievable.

Lord Carnarvon is a gewel in the dull Karoo and is definitely worth the trip. The building is more than 100 years old and is beautifully renovated, and the interior is stylishly decorated with furniture from decades ago. You cannot take your eyes of it. This must have taken months of hard word and it would be stupid to miss it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Lord Carnarvon is 'n juweel in die vaal Karoo en beslis die rit werd. Die ou gebou is meer as 100 jaar oud en is pragtig gerestoureer en die binnekant is stylvol gemeubileer met meubels van dekades gelede. Mens kan nie ophou kyk nie. Hier het beslis baie maande se sweet ingegaan en jy sal dom wees om dit te mis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ina K
With spouse/partner

Beautiful old-world feeling with cosy rooms!

Friendly and helpful host and lovely accommodation with fresh bedding!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ouwêreldse gevoel met snoesige kamers!

Vriendelike en hulpvaardige gasheer en heerlike verblyf met vars beddegoed!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannetjie M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie M
With spouse/partner

It was pleasant.

The service and hospitality was excellent. The food was delicious. The rooms were neat and had good facilities, the TV especially was a good idea.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Die diens en gasvryheid was puik. Die kos was keurig en lekker. Die kamers netjies en voldoende geriewe, veral die TV was goeie idee.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris F - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris F
Individual traveler

Netjies, gemaklik, vriendelike diens en Karoo-rustigheid.

Heerlik gebly en die plek is baie netjies en skoon. Ook heerlik geëet by die Lord's Kitchen.

Denise O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise O
With spouse/partner

Fantastic surprise.

We really were not expecting too much when we booked, but what a surprise. The accommodation is outstanding in every way. We stayed in the main hotel but there are rooms in a delightful Victorian house close by. This is where breakfast is served in the most amazing dining room overflowing with antiques. A very professional setup overseen by owner Peter who does everything possible to make your stay memorable. A must stay in Carnarvon and have recommended to friends already.

Charlene M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene M
With spouse/partner

Wonderlik!

So lekker na 'n lang pad om in 'n skoon en netjiese kamer te oornag. Sal definitief weer daar oorslaap.

Riana V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Vriendelike, flink diens.

Pieter het ons vriendelik ontvang. Ons kamer was skoon en baie gerieflik. Baie aandag aan fyn detail. Ontbyt was uitstaande.

Pieter S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter S
Family with teenagers

Dit was 'n verrassend-aangename ondervinding. Beslis aan te beveel as oornag tussen Gauteng en Wes-Kaap.

Persoonlike diens, karakter van hotel en goeie restaurant is aan te bevele.

Kobie C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie C
With spouse/partner

Baie goeie verblyf, uitstekende ligging en heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang en kon gerieflik die aand braai. Ontbyt was heerlik in 'n ouwêreldse gastehuis. Die gasheer kon 'n bietjie vriendeliker gewees het.

Andre D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Dit was baie lekke.

Ek sal dit enige tyd by iemand aanbeveel. Lekker skaapstertjies geëet by dieselfde eienaar se restaurant.

Wynand C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand C
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie oulike gastehuis, uitstekende diens en netjiese kamers. Die gastehuis se restaurant af in die straat word ook hoogs aanbeveel. Carnarvon is 'n ideale oornag op 'n alternatiewe roete op weg na jou Kaap-vakansie.

Grieta P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Grieta P

Aangename ervaring!

Sal enige tyd Lord Carnarvon Gastehuis aanbeveel.

Nico C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico C
With friends

Aangename verrassing - die soort wat jy altyd sal onthou.

Mens is nooit seker wat om te verwag nie, maar ek kan regtig Lord Carnarvon aanbeveel. Ek het aanvanklik bespreek net vir een nag as 'n oorslaap op pad Kaap toe, maar ek het hierdie plekkie so geniet dat ek reeds 'n langer besoek beplan. Die diens is baie goed en die kamers regtig mooi netjies en skoon. Die mense van die dorp kuier baie lekker, so maak seker jy maak 'n draai by "Lord's Kitchen" en die "Blikkies Bar". Selfoonontvangs binne die dorp werk gewoonlik, maar kan van tyd tot tyd af wees. Geen selfoonontvangs vir lang ente voor en na die dorp - en in die Karoo tussen dorpe in die algemeen.

Gouke J Van Der Meulen 3 - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gouke J Van Der Meulen 3
With spouse/partner

Convenient place to stay over in the north-east Karoo.

On our way from the Western Cape (desert flowers) to Gauteng we decided to take the R27-R63-R386 to Prieska to experience the real silent Karoo in the North Cape. Carnarvon was the logical overnight stop and we selected the Lord Carnarvon House as the best option to stay overnight. The rooms are located in the enclosed yard providing a quiet basic outfitted room and convenient parking.

Johanette S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanette S
With spouse/partner

Ons ervaring hier was wonderlik!

Pieter het ons hartlik verwelkom en ons het ongelooflik lekker geëet met aandete en ontbyt. Die gastehuis self is keurig versier met net genoeg om jou nostalgie te prikkel maar jou steeds gemaklik en tuis te laat voel. Ons sal dit definitief aanbeveel.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 42 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Daniel Street , Carnarvon, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmZTk2NGUxLTJhMzYtNDc3NC05MWZiLWFmNDhmNTUyMzkxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 75 5 1 5 10 Daniel Street Carnarvon 8925 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.96788111392 22.129442095757
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com