The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lord Fraser Guest House | TravelGround
+128

Lord Fraser Guest House

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 16 reviews for Lord Fraser Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
3.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.4/5
Kobus O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus O
With spouse/partner

Awesome gastehuis en setting.

Ongelooflike stuk geskiedenis. Die gastehuis, wat ook maar nou die prys betaal van die Covid lockdown sowel as die verval van die dorp, verdien meer besoekers. Die ou gebou met sy tuin, wat met moeite en koste in stand gehou word, staan uit in die omgewing. Ek sal gerus weer daar omgaan.

Madelein M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein M
With spouse/partner

Luxury accommodation with old world charm.

Beautiful old house with original antique furniture. Fireplace in the giant room (no.5). Slipper bath and shower. Hot pub to visit. Gracious reception by the owners who told us a bit about the village's history.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luukse verblyf met ouwêreldse sjarme.

Pragtige ou woning met oorspronklike antieke meubels. Kaggel in die reuse kamer (nr.5). Pootjiesbad en stort. Warm kroeg om in te kuier. Gulhartige ontvangs deur die eienaars wat ons bietjie van die dorpie se geskiedenis vertel het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tina K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina K
With spouse/partner

Vriendelike en behulpsame gasheer, heerlike etes, gerieflike verblyf.

Gerieflik, skoon en netjies.

Lord Fraser Guest House's response

Baie dankie Tina vir die lekker kuier! Dit was nou lekker gewees!

Hoop om julle gou weer te sien!
Geniet die vakansie!

Lord Fraser Guest House
Toerien B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Toerien B
With spouse/partner

Comfortable and acceptable.

Generally neat, but the floor under the bed hasn't been cleaned for a long time and also mice were seen in the room. Night guard unlocked the room door halfway through the morning due to a misunderstanding with the owner about which room to use. There should not be any other keys available for rooms in use. Friendly reception and people as well as delicious dinner and breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en aanvaarbaar.

Oor die algemeen netjies, maar onder die bed was lanklaas skoongemaak en ook muise in die kamer gesien. Nagwag het half 1 die oggend die kamerdeur oopgesluit a.g.v. 'n misverstand met die eienaar oor watter kamer om te gebruik. Daar moet nie ander sleutels beskikbaar wees vir kamers wat in gebruik is nie. Verder vriendelike ontvangs en mense, asook heerlike aandete en ontbyt gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lord Fraser Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer.

Die probleme soos genoem is gehanteer en hopelik sal daar nie weer 'n misverstand wees nie. Weereens jammer daaroor!

Hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Addie

Lord Fraser Guest House
Marthinus M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus M
Family with young children

Fantastic hospitality.

Very friendly and good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese gasvryheid.

Baie vriendelike en goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henk L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henk L
With spouse/partner

What a gem!

We had a lovely stay and it was great to have a fireplace.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juweel van 'n plek!

Ons het heerlik oornag en lekker om die kaggel gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Margaret M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret M
Family with young children

Lovely place ─ highly recommended.

We had a lovely stay at Lord Fraser Guest House as a stopover to Queenstown. We highly recommend it as a place to stay.

Francois P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois P
With spouse/partner

Genotvol.

Ons aankoms was rustig met 'n Gin en Tonic in die kroeg saam met 'n klompie locals. Baas was weg, so kamer gewys deur sy vrou. Ongelukkige kragonderbreking het ons aandete effens vertraag. Het buite op stoep geëet saam met honde.

Mack M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mack M
With spouse/partner

Good.

Excellent. The people were caring, food good. Value for money.

Hanlie L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hanlie L
With spouse/partner

Die verblyf was baie aangenaam en is soos ons die plek onthou van 21 jaar gelede.

Die gastehuis is pragtig onderhou en die kamer was ruim en netjies. Ons het 21 jaar gelede op ons wittebrood hier oorgeslaap en was aangenaam verras oor hoe mooi die plek nog onderhou word in 'n dorpie wat verval. Dit was 'n baie aangename ervaring!

Marlize V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Marlize V
Family with young children

Unsatisfied.

Gavin R hits the nail on the head with his review. It is located next to a shebeen or bar so you hear the racket all night long. There was nobody to receive me and I had to pick the key up at the bar. Woke up the next morning to vomit lying in the corridors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontevrede.

Gavin R is in die kol met sy resensie. Die ligging is langs 'n shebeen of kroeg so 'n mens hoor die herrie die hele dag en nag lank. Was nie deur enige iemand ontvang nie en moes sleutel in die kroeg gaan haal. Het die oggend wakker geword met plasse braaksel wat in die gange lê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lord Fraser Guest House's response

Hi Marlize,

Ongelukkig in hierdie bedryf het 'n mens ook sulke gaste wat jou gastehuis besoek.Ons maak verskoning vir die probleem. Dit is ongelukkig buite ons beheer.

Die ligging van die tavern is vir ons ook 'n probleem. Ongelukkig het die owerhede toestemming gegee het tot die plek en het ons geen beheer daaroor nie. Ons het tot dusver geen probleme met die kliente van die sjebeen gehad nie. Ons het wel bykomende sekuriteit tot perseel gevoeg om sake te hanteer.

Ek is regtig jammer daaroor.

Lord Fraser Guest House
Gavin R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Gavin R
With spouse/partner

Location is a big problem.

Entrance to the guest house is right by a tavern. Extremely noisy and drunk people on your door step. Reception is in the bar - very unprofessional. Guest house also needs attention, especially outside. Pictures do not give true reflection.

Jan V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Uitstekende kamer, ete en diens.

Al ons verwagtings is oortref deur die uitstekende akkommodasie, ete en diens wat ons gekry het. Gasvryheid op sy beste!

Heather P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heather P
With spouse/partner

In the end it was a lovely surprize with a lot of memories to keep for when we are old and grey.

We tried to enter the town when a flood warning sign appeared in front of us. We tried to enter via a long alternate route through a suburb to find our destination. We had to clock in at the bar and I was a little reluctant about our choice. After meeting with the owner/son in the dark, we were shown to a dream room (Nr 5) and enjoyed delicious oxtail in the bar next to a blazing fire. We also met some of the local residents and what lovely people! After a wonderful night's rest, we enjoyed a hearty breakfast next to the hearth while enjoying an interesting conversation with Addie. What a unforgettable experience! We can definitely recommend them! Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was op die ou end 'n baie aangename en heerlike verrassing met baie belewenisse om te onthou vir die oudag!

Ons het die dorp binne probeer kom toe daar 'n vloed bordteken voor ons verskyn. Ons ry toe met 'n lang ompad deur 'n woonbuurt die dorp binne op soek na ons bestemming. Toe ons by die kroeg moes aanmeld, was ek baie huiwerig oor ons keuse. Kry toe na besigtiging in die donker en ontmoeting met eienaar/seun 'n droomkamer (no 5) en eet heerlike oxtail in kroeg by knetterende vuur. Ook van die dorpsinwoners ontmoet en wat 'n gawe klomp! Na heerlike nagrus het ons heerlik ontbyt genuttig by kaggelvuur terwyl ons interessante gesprek met Addie gehad het. Wat 'n onvergeetlike belewenis was dit nie! Beslis aan te beveel! Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans N - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans N
With spouse/partner

Gesellig.

Kaggel in die kamer was baie lekker op 'n koue aand. Eienaar was baie behulpsaam met motor se pap battery.

Japie En Rolien C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie En Rolien C
With friends

Vriendelike diens en rustige omgewing.

Baie dankie vir julle gasvryheid en die voorreg om in hierdie pragtige plek te kon slaap.

From
R980
per night, for 2 ppl
From
From R980
per night, for 2 ppl
From
R980
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 43 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 De Bruyn street, Wepener, 9944, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDJlMDdiLTRkNDgtNDQ1Yy1iMGE4LTgyNzk5YzcwYWZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R980  per night, for 2 ppl 16 5 1 5 10 De Bruyn street Wepener 9944 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.726697483808 27.036901563406
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!